Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22038 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17789 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6244 |
Bostoe | 5471 |
BrianB | 5319 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2712 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1262 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1187 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 361 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
Andrew | 153 |





Ouma en oupa se antw masjien
Hierdie is glo wat 'n ouma en oupa op hul antwoord masjien gesit het, dit eindig met praat, ons luister.
Goeie een...so ouma en oupa is tuis!😁👍
Mooi uitgedink 👍👍👍
Lekker man. Dis 'n oom en tannie met 'n plan.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hulle werk met n plan sien ou mense ken van
Haak daai wa kamp bly koning
Ek hou van dié een.
Oppad na die volgende kamp.

Dit is oorspronklik.
Ooooo gonna down load this one....
Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....

Hulle is oud nie dom nie.
Al weer oppad iewers heen.

Kan sien die twee kom al n lang pad.
Hou jou voete plat op die aarde

Experience say it all!!

Dis nou oulik!
Ken al die grille van die kinders.
Klink bekend ,maar nou wat dis die lewe van Oupa wees
How great is our GOD

Goeiedag , hoe kan ek hierdie insetsel oopmaak, as iemand vir my asb kan help. Dringend opsoek na die stukkie - my nommer is 0795732373
Dankie JOANISE
Welkom Joanise
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Wil eers hoor wie is daar. Maar jy weet ook nie of hulle daar is en of hulle bedoel hulle sal later luister omdat hulle nie daar is nie ...slim.

