English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 707
Total Views: 82 280 498
topics: 777
replies: 12 446
views: 4 973 748
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Ouer Jurgens Exclusive LT circa 1997/1998

replies: 1
views: 1331
11 Jan 2017 @ 08:25:55 am
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Ek oorweeg 'n ouer Jurgens Exclusive LT. Eden woonwaens in George reken hulle is (heelwat) ligter as die nuwer modelle.

Vroulief hou niks van die hout binne afwerking van die Wilks nie (Was my eerste keuse), maar is mal oor die grys en ligte kleure in die Jurgens.

Het enige iemand dalk vir my terugvoer aangaande hierdie vraag?

Watter Exclusive is beter? Die LT met die skerp neus (1992 en later?) of die Exclusive LT van ongeveer '98? Dit is die een met die voorste venster wat soos die nuutste Exclusives lyk en die toilet/stort is van voor na agter geskuif.

Hele mondvol, maar ek sal enige terugvoer waardeer, veral oor die gewig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2017 @ 11:28:29 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Kan nie uitklaar van gewig nie.
Wees net versigtig vir houtvrot.
Onlangs het baie in die slag geval.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required