English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 130
Total Replies: 227 683
Total Views: 82 279 130
topics: 585
replies: 3 589
views: 3 312 271
Share all those nice recipes with everybody...

Ouderdom

replies: 15
views: 4734
13 Jun 2016 @ 09:47:18 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jig het ek darem nou n skrik van my lewe gehad.
Stap hier uit om eiers te gaan koop ve pannekoek, ala Dr. Drake.
Kom by garage en hys leeg. Jeep is weg. Dink toe aan 18 jaar terug toe ons op verlof was by st. Michals. More uit gekom en merc is gone, tot nou toe.

En toe.... val dit my by. Ek het die jeep al sewe uur vanmore al ingevat ve sy ratkas/engin diens.
Wat n verligting.
Sal nog laat weet wat dit gaan kos.

Ouderdom is nie vir sissies nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:55:05 am
Anonymous

Dit is nie die ouderdom nielaughing, dit gebeur baie met my. Jare gelede het ek 'n Nissan Sentra Coupè gehad wat redelik windgat gelyk het. My seun en ek kom uit Alberton City Mall uit en bevind die kar is weg, kontak dadelik 10111. Na 'n rukkie se gerondloop onthou ek, ek het nie die kar parkeer waar ek hom gewoonlik parkeer nie omrede dit vol was en toe op 'n ander plek parkeer.

Op daardie oomblik voel jy soos 'n ''Fool'' omrede jy 10111 gekontak het, maar tog ook daai verligting.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 10:05:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13450
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Kry ook af en toe soortgelyke oomblikke....seker as mens te veel op die brein het (aan te veel dinge dink op een slag)

Ek sien oom Koos het die topic onder resepte geplaas...soek oom Koos resep hiervoor?....lol😁😉😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 10:35:00 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ook gewonder cool   sealed

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 10:39:07 am
Anonymous

Ek sien oom Koos het die topic onder resepte geplaas...soek oom Koos resep hiervoor?....lol

Jy sien, hy soek die respep vir oldtimers.laughing

Dit reen so saggies hier, toe oom koos nou vra vir resepte, toe besluit ek, ek maak nou dadelik groot pot bees stert en groente sop. Heerlik heerlik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 10:52:08 am
Anonymous

Die enigste resep darvoor is soos volg:-

1) Konsentreer waar jy loop.

2) Probeer onthou deur te memoriseer.

3) Vermy rond kyk na jonger ''Girls''.

4) Afronding: Rond kyk na jonger ''Girls'' veroorsaak Muis Neste wat die memorisering en konsentrasie stelsel aantas wat lei tot vergeetagtigheidlaughing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 10:54:38 am
Anonymous

Waarvan het ons nou weer gepraat, dem mens vergeet so, o ja, nou onthou ek oor die mooi die boot agter op die fotowink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 11:02:26 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Resepte ????
Sorry. Wys jou net.
Miskien is dit n bedekte vraag ve n resep ve die moelikheid. Ek vra nie, se net, seker om dat ek besig was met die pannekoek storie dat ek sommer inval op resepte.
Nou wag ek ve julle om te kom pannekoek eet.

Dennis, toe die waterfront mall hier oop maak, parkeer ek ook op n level en stres my 5 jaar ouer toe ek nie die kar kon kry nie. Van level na level geloop.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 11:05:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Die enigste resep darvoor is soos volg:-

1) Konsentreer waar jy loop.

2) Probeer onthou deur te memoriseer.

3) Vermy rond kyk na jonger ''Girls''.

4) Afronding: Rond kyk na jonger ''Girls'' veroorsaak Muis Neste wat die memorisering en konsentrasie stelsel aantas wat lei tot vergeetagtigheidlaughing.


Dennis nou is ek so deurmekaar van daai blond, alle drade lei nou deur resepte.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 12:46:11 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Mmm.. julle manne is lekker laf en, sal ek maar sê, sexy op die forum die afgelope paar dae.  As dit nie Herman is met Sutra Karma lesse nie, dan is dit DK wat julle deurmekaar maak met blond verleidings.  laughing

Koos, die goeie resep vir vergeetagtigheid moet nog ontdek word.  Elke ou wat dit sovêr probeer doen het, het dit weer vergeet.   As hy weer iets vergeet, het hy vergeet van sy resep. yell   Ek vergeet baie.  Dit is hoekom my kos soms oorkook of brand, ek altyd in die teenoorgestelde rigting loop as waar my motor parkeer is,  hoekom ek in 'n vertrek instap en nie kan onthou wat ek daar wou doen nie, waar my leesbril is, hoekom ek nie iemand gebel het op sy verjaarsdag nie, ek 'n lysie moet maak vir kruideniersware.  DK praat waar as hy sê konsentrasie, maar wat ons vergeet om heeldag te konsentreer?wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 18:15:59 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1843
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Freda die Sutra Karma klasse.......ek kyk al wat n universiteit se prospektusse deur en kry nie so n kursus nie. Word dit in afrikaans ook aangebied?
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 19:22:20 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Freda die Sutra Karma klasse.......ek kyk al wat n universiteit se prospektusse deur en kry nie so n kursus nie. Word dit in afrikaans ook aangebied?

Piet, toe Herman dit noem, dog ek eerlikwaar dit is een of ander geloof.  Eers nadat Hendrik geskryf het hy wonder hoeveel mense dit gegoogle het, besluit ek, ag kyk maar waaroor dit gaan........     Die man het dan gesê "it is good for you" .  Dalk sal dit vir my ook goed wees?  Ek het my amper uit my geloof geskrik.surprised   Ek glo nie jy het enige taalvoorkeur nodig om dit te verstaan nie, daar is genoeg "grafiese" kyknet.  Ek het maar eerder nie vir Colin geroep om te kom kyk nie, netnou voel hy onder "pressure".laughinglaughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 20:07:45 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1843
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ha Ha Ha ek het net soos jy gedink. Dit lyk my Hendrik het meer reaksie ontlok as Herman. Goeie algemene kennis inderdaad..........maar op hierdie ouderdom net net te laat....tensy...
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 20:26:40 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3620
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Skerp Freda. Lekker gelag.

My knie is die heel naweek so seer ek kon nie my karma kry nie.frown Ou rugby besering wat nie van koue hou nie. Of dalk die rooiwyn.undecided

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 09:29:04 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Oom Koos wou seker eers uitbrei op die pannekoek resep, toe vergeet hy en praat toe van die Jeep.

Ek het eer gisteraand my hele famielie uitge trap oor my bril wat hulle weg gesteek het, almal lag want die ding is op my gesig. Het probeer toe grap maak daarvan maar ek was die grap. En daar was nie eens 'n blond naby nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:32:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7604
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Chuck vergeet nie, geheue soos n Olifant.

Chuck kan dit nie bekostig om vergeetagtig te raak nie, die GIRL is nog te jonk !!!!!!!!!



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required