English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 932
topics: 11 574
replies: 139 205
views: 39 342 248
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ou Jurgens stabilizers

replies: 14
views: 209
26 Jul 2020 @ 14:47:35 pm
Mokala
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 18 Mar 2020
Experience: 30 years

Middag mense.

Waar is die ou jurgens manne? Wil gou raad vra. Nog dom met die werking van die ou jurgens stabilizers . Hoe presies werk die goed? kan jy hom net op reguit pad gebruik of kan jy draai met hom? Het nog altyd getou sonder dit maar die goed le in die garage en praat met my. Weet nie eens hoe om dit aan te sit nie of hoe hoog op om dit te op te trek nie. Raad sal waardeer word. Ek tow met n Hilux double cab.

Groete. Hoor van julle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 16:59:06 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Praat jy van die ou beeshorings wat ketings het

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 17:36:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Middag mense.

Waar is die ou jurgens manne? Wil gou raad vra. Nog dom met die werking van die ou jurgens stabilizers . Hoe presies werk die goed? kan jy hom net op reguit pad gebruik of kan jy draai met hom? Het nog altyd getou sonder dit maar die goed le in die garage en praat met my. Weet nie eens hoe om dit aan te sit nie of hoe hoog op om dit te op te trek nie. Raad sal waardeer word. Ek tow met n Hilux double cab.

Groete. Hoor van julle.

Hi Pieter.  Die ou stabiliseerders het grootliks maar die karavaan 'n A raam gegee.  Deur dit te doen met die veerkrag van elke stabiliseerder het hy darem die agterstewe van die sleep voertuig ook gelig.

Vir die stabiliseerders het jy 'n spesiale koppeling nodig wat aan die sleep voertuig vas is.  Die stabiliseerders se krul punte druk dan van onder af in die gate met 'n groot wasser en haakspeld split pin.  Die kabels of kettings haak dan op die U baar wat op die karavaan se disselboom vas is.

Ja jy kan met die stabiliseerders draai.  Sorg net dat die U bar nie te naby aan die karavaan se voorkant aangebring is nie want as jy draai sal die kort kant van die draai se stabiliseer arm net verder na agter toe druk.  Dus moet daar spasie wees daarvoor.

As ek reg onthou op my Pa se Jurgens was die gas bottels eers op die dissel boom gemonteer en toe die U bar net voor dit.

Ek self sal nie sommer 'n karavaan met net 'n disselboom sleep sonder om van 'n stabiliseeder gebruik te maak nie.  Ja 'n disselboom werk goed op ligter sleep goed soos klein Sleep waentjies of so maar op die gewig van 'n karavaan sou ek maar altyd daai kom ons noem dit A-raam prakseerende stabiliseeders gebruik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 11:46:05 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

soos die een?

Kom ons gaan kamp
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 13:33:34 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

En hier is die beeshorings waaraan die kettings gehaak het. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 16:29:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daars hy met 'n prentjie is daar basies geen woorde nodig nie.  Dit is duidelik sigbaar dat die karavane nie 'n A raam het nie.  Net 'n arm wat in die middel van die wa uitkom waaraan die haak vas is met die inloop rem aksie daarby.

In die dae wat die karavane uitgekom het was die stabiliseerders standaard toerusting saam met die wa.  Basies moes jy die wa met die stabiliseerders sleep, dit was dus nie opsionele uitrusting nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 19:37:23 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Hendrick jy laat my nou vêr terug dink ek het net so Jurgens gehad ,dink dit was 1977 model hy was net wit, een kleur .Dit is nog n stewige karavaan gewees .Het hangmatte in gehad wat n volwasse mens met gemak kon inslaap.Al probleem was hulle het nogal moeilik gesleep .Ek het ook met die Ketting stabiliseerders gesleep ,dit het darem bietjie meer stabiliteit gegee.Sy breek goed was alles glas .Ek het hom gekoop vir R7500 en verkoop vir R10000.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 20:10:29 pm
Mokala
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 18 Mar 2020
Experience: 30 years

Dankie manne. Waardeer die hulp. Het iets geleer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 20:14:40 pm
Mokala
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 18 Mar 2020
Experience: 30 years

Neptune. Ek love jou karavaan. Deel n bietjie fotos v binne. Ek het ook een gekoop in Potch 1973   500 Deluxe. Nog glad nie self met n oog gesien nie. n Kollega se ouers se karavaan. Kan nie wag om hom te gaan haal nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 20:30:49 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek kan nie onthou watter jaarmodel myne was nie. Het die wa in 1975 tweedehands gekoop en 32 jaar later verkoop. Was 'n hartseer dag. Die foto dateer Feb 2005 voor ons na Badplaas vertrek het vir haar 30ste verjaardag.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 20:34:55 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Neptune. Ek love jou karavaan. Deel n bietjie fotos v binne. Ek het ook een gekoop in Potch 1973   500 Deluxe. Nog glad nie self met n oog gesien nie. n Kollega se ouers se karavaan. Kan nie wag om hom te gaan haal nie.

 

Hi Mokala. Die naam is Hendrick of HM. Sal kyk wat ek het en laai.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 21:29:17 pm
Mokala
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 18 Mar 2020
Experience: 30 years

Hi Mokala. Die naam is Hendrick of HM. Sal kyk wat ek het en laai.

Aangename kennis Hendrick, ek is Pieter. baie dankie vir die fotos. Jou karavaan lyk baie goed nog.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 22:10:56 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het nie meer die woonwa nie Pieter. Verkoop einde 2007. Wonder hoe lyk sy nou 13 jaar later.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 08:01:20 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek het self twee modelle gehad met daardie beeshorings. Die eerste een het kettings gehad, en die laaste een kabels in plaas van kettings. Die kabels was blykbaar om te verhoed dat die horings te styf opgetrek word, want dit het die inlooprem gestrem. Ek het juis sonder daardie goed gesleep omdat ek agter gekom het dat die karavaan daamee minder remkrag gehad het.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 08:33:41 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal nie omgee om daai tafel met die kaart te kan kry nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za