English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 259
Total Replies: 229 949
Total Views: 82 374 415
topics: 4 383
replies: 29 434
views: 17 332 921
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 81
replies: 87
views: 5 680

Orpen Webcam

replies: 10
views: 4965
07 Feb 2016 @ 18:29:20 pm
Anonymous

Sien hierdie by die Orpen Wbcam, het iemand enige idee wat dit is, lyk vir my soos 'n brand? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2016 @ 19:47:55 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Jong johann hoop nie dis n vuur nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2016 @ 19:51:42 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Weet nie wat julle sie nie, dit lyk soos 'n reen druppel op die kamera lens.

Of dalk voël poep op die lens ?  Anders sou dit meer infokus gewees het ?

Was die kol steeds daar toe die kamera verander ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2016 @ 19:54:30 pm
Anonymous

Weet nie wat julle sie nie, dit lyk soos 'n reen druppel op die kamera lens.

Of dalk voël poep op die lens ?  Anders sou dit meer infokus gewees het ?

Was die kol steeds daar toe die kamera verander ?

Hoop jy is reg Willem, my oë is nie meer so user friendly nie.laughing

Shaun ek het probeer vergoot, maar kan uitmaak nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2016 @ 19:54:36 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
V. V. V.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2016 @ 20:02:56 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hier lyk dit of daar iets in die linker hoek kan wees, maar .... ?

???

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2016 @ 06:58:11 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Dalk n Goggo.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2016 @ 07:10:44 am
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1757
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Op vanoggend se webcam foto wys niks verkeerd nie - dankie tog !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2016 @ 07:29:49 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Gedink dit is voël poep, want dit lyk die selfde as gister.

 

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2016 @ 08:25:34 am
Dolfie
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 10 Dec 2015
Experience: 29 years
Kameelperd het genies in die kamera se rigting.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2017 @ 21:04:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek sien die webcam by Orpen werk weer.....was baaaaie lank buite aksie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required