English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 322
Total Replies: 250 534
Total Views: 83 158 935
topics: 11 443
replies: 137 764
views: 39 295 057
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oranjeville, Ardenza

replies: 28
views: 426
11 May 2019 @ 05:24:00 am
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

As dit prakties was sou ek nou ook by die dam gewees het, maar moet seker die ander goed by die huis ook doen. Paasnaweek weer die rof van die Vaaldam deurleef, reen met wind wat voel of hy karavaan van sy staanders gaan af haal by tye. Dan laasnaweek, ongelooflik rustig, die gladste wat ek nog die water gesien het.

Sit een oggend vanaf so drie uur die oggend buite tussen die bakkie en die tent, kruip weg vir die koue briesie, luister na die geluide ... Daar verskyn ñ kop, toe ñ nek gevolg deur ñ lyf ... Dag by myself, hoe het my vrou die karavaan deur so stil oopgemaak en my magtig, daardie worshond moet op ñ dieet gaan. Toe die "worshond" my sien begin die water se kant toe gaan en ek volg. Dis toe nie ñ worshond nie, maar een baie groot otter. Foto is die beste wat die selfoon kon doen. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 07:19:30 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek hou van die Vaaldam het n plek gehad by Alo Ford het baie vakansies daar deer gebring. Was ook betroke by die Eiland in die middel wat aan die RAU behoort.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 07:27:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17170
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir deel van foto en ervaring. Mooi son opkoms....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 07:59:17 am
Anonymous

Ek hou baie van jou potjie maker.

Laat my dink aan die vuur maak donkies op die plaas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 08:30:12 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Dankie vir die deel. Mooi foto's...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 09:06:00 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Dankie vir deel van fotos,so otter kan jou laat spoke sien 3 uur die oggend hahaha

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 09:49:47 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 25 years

Chris

Ek dog eers jy gaan ons vertel hoe het jy die Vaaldam Monster gesien.sealed

Jy was bevooreg met jou "sighting".

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 15:25:36 pm
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

Ek hou van die Vaaldam het n plek gehad by Alo Ford het baie vakansies daar deer gebring. Was ook betroke by die Eiland in die middel wat aan die RAU behoort.

WJ, vanaf 1978\9 tot 1981 was ons slegs by uitsondering nie by Ardenza oor ñ naweek nie. Daarna het dit drasties afgeneem na niks tot laasjaar Julie. My belofte aan myself na ek die karavaan gekoop het is om hom een keer ñ maand te gebruik. Om rede daar min fasiliteite is toets ek ons vermoe om by enige plek te gaan kamp onder dieselde omstandighede. Die solar is nie heeltemal na wense nie, maar die buite stort en toilet ñ groot aanwins. Die eienaars van Ardenza is baie oud en ek weet nie hoe lank sal ons nog daar kan kamp nie. Sal moet begin soek vir ñ ander "lekker" kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 15:38:26 pm
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

Ek hou baie van jou potjie maker.

Laat my dink aan die vuur maak donkies op die plaas.

Dankie,my veldstoof werk heel lekker vir hitte ook. Oorspronklik gebou vir potbrood bou by Amatikulu.

Veldstoof

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 16:11:03 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Dankie vir die mooi storie en foto’s. Ja ek dink die omgewing daar om die Vasldam kan bittet koud raak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 16:13:28 pm
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

Relaxed Camper, Campervan, Big5Spotter, Saalocin, die foto's is ñ plesier. Ek glo ek was geeerd om die otter te sien. Ek het ook gedink aan die Vaaldam Monster. Daai diere is baie slim en berug vir hengelaars se visse uit hulle hounette te steel. Ons het ook ystervark penne opgetel een môre wat nie die vorige dag daar was nie en my vrou het volgens haar ñ baie groot haas gesien, of dit die paashaas was weet ek nie ..... 😊

Een môre kom daar ñ koei afgehardloop draadlangs. Sy is sonder om twee keer te dink die dam in. Ons skenk nie te veel aandag nie, gaan seker water drink. Hier teen die middag se kant staan een en roep en die ander begin etende nader stap oppad slaap plek toe. Hulle is net uit sig, kom daar een van die ander kant van die draad af, staan teen die draad en kyk waar is die ander. Sy is terug in die dam in, swem om die draad en met wat lyk soos ñ stout/tevrede uitdrukking hardloop sy verby om die ander in te haal.

Stoute koei

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 17:33:39 pm
Anonymous

Waar presies is Ardenza in Oranjeville?

Ons was al ń paar geleenthede by die Herberg hotel vir ń naweek, maar nie gekamp nie.

Ek het die dorpie verken, maar die oorde was nie na wense nie, veral die een reg langs die Herberg asook die munisipale oord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 18:31:31 pm
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years
Ardenza se afdraai is so sewe kilometer uit Oranjeville oor die Magrieta Prinsloo brug rigting van die ou Jim Fouche kampterrein. Daar is ñ ou plaas hek na die dam en so 25 meter verder ñ nuwe hek ook gemerk Ardenza. Die nuwe hek was opgerig vir een of ander ontwikkelling wat lyk of dit ten minste vir die oomblik op hou geplaas is. Die munisipale oord het blykbaar die laaste agt jaar ten gronde gegaan. Die paaie was vir lank in herbou. Blykbaar Gupta betrokkenheid. Einde laaste is die pad gedeeltelik maar swak voltooi met plekke waar daar geen teer is nie. Ditcstrek van Deneysville to verby Ardenza.
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 18:50:14 pm

Dankie vir die info.

Ons kamp slegs 2x/jaar met die karavaan, Desember en April.

Gedurende die jaar kamp ons tent, minder moeite van sleep en pak.

Gewoonlik kamp ons by Bloekompoort, maar sal daarvan hou vir iets anders.

Aanvaar hulle klein 4-been woefies?

Ons puggy ry altyd saam gedurende tent kamp.

Ek sien ook hulle ster gradering is: 4, sodoende dink ek dit is heel skaflik.

Hulle web gee nie juis baie inligting nie, daarom vra ek die vrae.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 19:16:50 pm
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

Dankie vir die info.

Ons kamp slegs 2x/jaar met die karavaan, Desember en April.

Gedurende die jaar kamp ons tent, minder moeite van sleep en pak.

Gewoonlik kamp ons by Bloekompoort, maar sal daarvan hou vir iets anders.

Aanvaar hulle klein 4-been woefies?

Ons puggy ry altyd saam gedurende tent kamp.

Ek sien ook hulle ster gradering is: 4, sodoende dink ek dit is heel skaflik.

Hulle web gee nie juis baie inligting nie, daarom vra ek die vrae.

Eish vier sterre vir gradeering! Waar is dit? Ja hulle aanvaar honde kinders. 

Ardenza is rof. Die boer is 88. Hy doen geen meer moeite nie. Groot rede hoekom ek ñ stort en twee weke terug ñ portapottie gekoop het.  Ek sou daarvan gehou het om die ablusie blokke tot spesifikasie te kon bring maar weet nie wat is die plek se toekoms wanneer hulle nie meer daar is nie. Sleg een dames toilet uit die twee blokke het ñ sitplek op. Die plekke kan doen met nuwe seëls vir die toilette en ñ ernstige skoonmaak.

Die aantrekking vir my is die herrineringe. 

Die hengelklubs is mal oor die plek, trek redelik goed vis. Hulle spandeer ñ Saterdag daar en dan is ons gereeld alleen. Lekker hardloop en snuffel plek vir die honde.

Ek dink die webwerf wys miskien op die gestaakte nuwe ontwikkeling?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 19:25:49 pm

Ek het op Google gekyk, maar aanvaar jou woord.

Ek sal hom dan eerder ń "pass" gee met my volgende kamp.

Ek sou dan eerder noem, die oord is vir die manne vir ń naweek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 19:40:04 pm
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

Ek het op Google gekyk, maar aanvaar jou woord.

Ek sal hom dan eerder ń "pass" gee met my volgende kamp.

Ek sou dan eerder noem, die oord is vir die manne vir ń naweek.

Dit is baie meer akkuraat. Laas week Vrydag aand toe ons daar aankom is die hek gesluit en die mense op die plaas antwoord nie hulle fone nie. Sommer voor die "nuew plek" se hek geslaap.

Met die besoek het ou burgerband radio vriende kom kuier wat in Oranjeville bly. Die tannie is besig om vir my nommers bymekaar te maak van plekke daar. Wil een dag deurry en almal gaan bekyk. Sal dan ñ lys maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 23:11:20 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hi Chris. Ek het van kinds dae af geleer as daardie donker wolke oor vaaldam trek dan pak ek en ek trek

Was die visvang darem geseënd

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 04:02:55 am
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

Hi Chris. Ek het van kinds dae af geleer as daardie donker wolke oor vaaldam trek dan pak ek en ek trek

Was die visvang darem geseënd

Goeiemôre Bak oor, nee wat, stormpenne en my toue, die storm sal oor. 

Ek vang nou maar net foto's. Het in my jong jare naie gevang. My pa het tien stokke in gehad en hy net nie geglo in twee - twee inroei nie. Ek was roeifiks, het van die kleiner bote ñ go gegee met daai kanoe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 10:51:52 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

My seun het ook paas naweek langs die dam gesit en baie ontevrede hoe die visse gebyt het. Net barbers en klein vissies uitgegrek

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:45:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16027
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Laaste wat ek by die Vaaldam vis gevang het was in matriek. Ons was lid van die Transvaal se Hengel Vereniging en het op hulle gronde gekamp en vis gevang.

Die Water lyk pragtig glad so vroeg in die oggend.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 07:50:48 am
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

Laaste wat ek by die Vaaldam vis gevang het was in matriek. Ons was lid van die Transvaal se Hengel Vereniging en het op hulle gronde gekamp en vis gevang.

Die Water lyk pragtig glad so vroeg in die oggend.

Môre Leon, was eintlik sonsondergang. My katrolle is in die karavaan met soutwater lyn op. Ek moet net belê in visstokke, vang soutwater met ge-erfde stokke wat nou so +40 jaar oud is. Die varswater stokke baie verniel in die jare van onbruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:13:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16027
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis reg Chris. Sons opkoms, Sons ondergang bly 'n baie mooi prentjie.

Toe ek 'n boot gehad het, het ek altyd gou vir 'n laaste draai die tyd van die aand as die water so plat is 'n plankie getrap.

Regtig die lekkerste Ski trippie van elke dag.  As jy uit die boot se wake gaan dan fluit die ski deur die water so op sy eie manier.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 17:44:17 pm
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

Dis reg Chris. Sons opkoms, Sons ondergang bly 'n baie mooi prentjie.

Toe ek 'n boot gehad het, het ek altyd gou vir 'n laaste draai die tyd van die aand as die water so plat is 'n plankie getrap.

Regtig die lekkerste Ski trippie van elke dag.  As jy uit die boot se wake gaan dan fluit die ski deur die water so op sy eie manier.

Inderdaad baie lekker!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 06:15:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17170
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien nou elders fotos hoe pragtig hulle badkamers is. Swembad is oorgedoen en sommer nog n klompie items wat gedoen is om dit mooi te maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 06:22:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17170
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Eish vier sterre vir gradeering! Waar is dit? Ja hulle aanvaar honde kinders. 

Ardenza is rof. Die boer is 88. Hy doen geen meer moeite nie. Groot rede hoekom ek ñ stort en twee weke terug ñ portapottie gekoop het.  Ek sou daarvan gehou het om die ablusie blokke tot spesifikasie te kon bring maar weet nie wat is die plek se toekoms wanneer hulle nie meer daar is nie. Sleg een dames toilet uit die twee blokke het ñ sitplek op. Die plekke kan doen met nuwe seëls vir die toilette en ñ ernstige skoonmaak.

Die aantrekking vir my is die herrineringe. 

Die hengelklubs is mal oor die plek, trek redelik goed vis. Hulle spandeer ñ Saterdag daar en dan is ons gereeld alleen. Lekker hardloop en snuffel plek vir die honde.

Ek dink die webwerf wys miskien op die gestaakte nuwe ontwikkeling?

Lyk my intussen baie gedoen aan badkamers

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 13:12:44 pm
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 45 years

Ek sien nou elders fotos hoe pragtig hulle badkamers is. Swembad is oorgedoen en sommer nog n klompie items wat gedoen is om dit mooi te maak

Hi Reaxed Camper,

Ongelukkig is dit nie Ardenza se badkamers nie maar Oranjeville Holiday Resort volgens die foto's.

Ardenza self slegte nuus vir nou. Oom Joggie se vrou so ruk terug geval en haar skouer sleg seer gemaak. Hulle is nou in 'n ouetehuis in Frankfort. Wat die toekoms van Ardenza betref sal die tyd leer. Die nuwe eienaar het blykbaar ook reeds verkoop en ons weet nie wat die nuwe / nuwe eienaar met die grond beplan nie. Hy trek soos ons verneem Julie maand in. Ons het vriende op Oranjeville wat ek vertrou my op hoogte sal hou.

Was ongelukkig lank laas uit met my karavaan en ek voel dit. Beplan om tweede week Mei af te sleep Marlon Caravan Park toe op die Suid kus ......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 13:19:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17170
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hi Reaxed Camper,

Ongelukkig is dit nie Ardenza se badkamers nie maar Oranjeville Holiday Resort volgens die foto's.

Ardenza self slegte nuus vir nou. Oom Joggie se vrou so ruk terug geval en haar skouer sleg seer gemaak. Hulle is nou in 'n ouetehuis in Frankfort. Wat die toekoms van Ardenza betref sal die tyd leer. Die nuwe eienaar het blykbaar ook reeds verkoop en ons weet nie wat die nuwe / nuwe eienaar met die grond beplan nie. Hy trek soos ons verneem Julie maand in. Ons het vriende op Oranjeville wat ek vertrou my op hoogte sal hou.

Was ongelukkig lank laas uit met my karavaan en ek voel dit. Beplan om tweede week Mei af te sleep Marlon Caravan Park toe op die Suid kus ......

Jy is reg.....dis Oranjeville holiday resort. Skuus, ek dog hierdie draad het oor daai  oord gegaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 18:49:27 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2176
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Weet iemand of Jim Fouche heeltemal gesluit is? Was op sy tyd n aangename oord. Ek het verstaan hy het vervalle geraak,maar steeds gehoop iemand sal hom op n dag opknap.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za