English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 059
Total Views: 82 378 341
topics: 10 825
replies: 124 935
views: 38 857 520
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Orania

replies: 15
views: 404
19 Sep 2019 @ 20:57:11 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ons was vir die eerste keer op Orania. Mense doen jouself n guns en gaan bly daar oor vir minstens twee dae. Jy gaan baie leer. Neem die inligting-bussie en kyk die dorp. Daar is net ses karavaanstaanplekke. Ons is vervul met patriotisme en trots nadat ons meer geleer het van mense se trots en passie en geloof. Die klere wat Verwoerd gedra het toe hy vermoor is kan gesien word.

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 21:27:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir terugvoering Danie.....sal graag daar wil oorstaan as ek eendag in daai rigting sou beweeg....ek hou van sulke interesanthede. Die 2de laaste foto....is dit n oord met chalets wat mens daar sien of is dit deel van permanente inwoners?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 22:35:29 pm
RD
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years

Danie, ons was Januarie vir die eerste keer daar gewees. Baie vriendelike mense, baie skoon en baie lekker geeet in die Oewer Hotel Restaurant, aandete en ontbyt. Enigste probleem is dat die koeksisters klaar was!! Sal defnitief weer daar stop. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 06:25:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Interesant! ! ! ! !  Dit was mos Savindes wat hom met 'n mes gesteek het?

Ek sal verseker eendag daar 'n draai loop maak. Dalk Desember.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 07:23:56 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Waar is dit Dansen??

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 07:42:09 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Was al n paar male daar,TOPS

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:10:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was ook al daar as dag besoeker.

Baie mooi en rustig.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:42:02 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

WJ jy draai oos vanaf/vanuit Hopetown, 40km.

Het julle geweet dat die groter beplanning van Orania is daarop gemik om te strek tot by LAMBERTSBAAI? Ja tot by die see. Julle moet gerus n draai maak by die Sakekamer wanneer julle daar uitkom, dis ongelooflik wat hulle alles beplan. Jy kan feitlik nie n erf daar te koop kry nie. 600vk m erwe kos enige-iets vanaf R140 000-00 tot R440 000-00. Dit is verbasend om te sien hoeveel bouwerk daar aan die gang is. Die gemiddelde ouderdom (glo dit maar) van die inwoners is DERTIG!

Oor twee naweke het hulle het geweldige groot skou/fees met lugvertoning en al. Hulle het n een en n half kilometer aanloopbaan. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 21:14:11 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Leon dit was Dimetrio Tsafendas. Ek glo daardie hele geskiedenis sal daar opgeteken wees. Ek het toevallig nou die dag by n verkoping n boek gekoop oor die lewe van Dr Verwoerd waar hierdie hele geskiedeis vertel word. Baie interresant.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 18:25:14 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek stem nie noodwendig saam met die Oraniërs se doelwitte nie. Ek respekteer hulle egter vir dit wat reeds bereik is. Maar dat Aan-die-Oewer 'n netjiese oord is, is nie altemit nie. Ek sal dié oord vir enigeen aanbeveel - dalk nie as vakansie-bestemming nie, maar wel vir 'n nag of drie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 11:36:52 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Daar is twee oorde langs mekaar as ek nie iets mis nie.

Maak ook goeie mampoer daar...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 17:22:39 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2473
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Daar is inderdaad twee oorde langs mekaar Edge.  Die tweede een is netjies maar nie so mooi soos die groot een nie maar het heelwat staanplekke.  Ek het nie besef die groot oord het net ses staanplekke nie- ek het die indruk gehad dat daar meer was.  Ons kon egter nie plek kry in die groot oord nie.  Oranie is ver van die hoofweë af sodat jy 'n draai moet ry om daar uit te kom.  Hoewel dit heel vreedsaam en netjies lyk, dink ek nie ek sal daar wil bly nie.  Ek twyfel ook of dit veel sal uitbrei.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 21:42:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Was daar as dagbesoeker. Het deur die dorp gery en die besigheidsentrum besoek.

Het middagete by die restaurant gaan (probeer) eet. (Aan die Oewer?)

Die diens was so swak dat ons na 90 minute maar ons bestelling gekanselleer en gery het.

Ongelukkig het díe episode die idee van vlytig saamwerk en eie mense se dienste gebruik wat ek geidealiseer het, heeltemal gekelder. Is daar weg met 'n gevoel van 'effe agter' op die kurwe van vooruitgang. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 22:04:45 pm
Badger
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Opinions appear to differ greatly, I think it will be worth a visit  for one or two nights, is it to far off  the main routes to use as an overnight stop ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 11:40:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon dit was Dimetrio Tsafendas. Ek glo daardie hele geskiedenis sal daar opgeteken wees. Ek het toevallig nou die dag by n verkoping n boek gekoop oor die lewe van Dr Verwoerd waar hierdie hele geskiedeis vertel word. Baie interresant.

Dankie het geweet dis iets met 'n "S".

Hy is eers in 1999 dood.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 20:29:37 pm
RD
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years

Brian, it's about 38km's from the main road (N12). At Hopetown is a board indicating Orania.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required