Opsoek na n foutiewe kamp ys/vrieskas. Danie 0840323562
Dag sê, hoe foutief en wat se yskas. Ek het n staan dubbel deur.
Meeste mense benodig 'n werkende een.
Hou jou kommentaar vir jouself
Ag toe nou!
Manne se ys word warm ............!!!!!
Danie moet dit n kis tipe yskas wees of sal n ou karavaan yskasie ook reg wees.
Die kwaai Tannie, is nou n "Kwaai Kat"🐹
Wie weet miskien werk haar yskas ook nie.............Sorry ek kon nie help nie!!!!!!!!!!
Dink die vraag bly nog - waarom 'n defektiewe yskas? Vir onderdele, om dit te herstel, vir pakplek? Ek het byvoorbeeld so 'n ou yskassie wat gebruik word vir kleiner dingetjies om te stoor. Net so terloops, het ook 2 ou mikrogolf oonde (gestroop van die megatron ens.) wat in my garage diens doen as stoorplek. Baie ouens wat in my garage inkom wil weet of ek kos voorberei terwyl ek werk .........
Hoor by n plek soos Snomaster....hulle behoort seker foutiewe customer returns te hê wat hul nie kan/gaan regmaak nie
En almal praat, en vra vrae en gee raad, maar geen verdere dooie duit van Danie nie .....? Het hy miskien self reggekom of wat???
Wonder of ons nie te vinnig teen vrae het oor dit wat lid vra nie. Hy het n stukkende kamp yskas gesoek en meerderheid van antwoorde het nie bygedra tot sy soeke nie.
Dalk moet ons meer op onderwerp konsentreer. (myself ingesluit)
Ek het laasjaar by ons kamp bure gesien hulle het cooler boxes wat net soos n kamp kis vrieskas lyk. Die ou het gesê hy hou sy goed daar binne koud vir 10dae....ek weet nie watter ys hy gebruik nie. Ek dink alles gaan oorspronklik gevries daarin. Kan seker n stukkende kampvrieskas ook op die manier aanwend
Dankie nes jy daar se