English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 359
Total Views: 83 846 702
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 114

Opsoek na Rocky Jocky

replies: 11
views: 563
24 Jul, 2017 @ 16:11:03 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 180
Joined: 06 Jun, 2015
Experience: 10 years
Ek is opsoek na 'n Rocky Jocky of soorthelyke caravan mover.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2017 @ 14:18:03 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Stephan daar is een op gumtree.co.za  As jy net "rockey jockey" soek sal jy op hom afkom. R10 000 teenoor die huidige prys van R14 000. Dis vir 'n 1.5kW

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2017 @ 14:37:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Daar is 'n paar van hulle tweedehans beskikbaar op die net. Jy kan lekker beding vir 'n goeie prys.

Nou die "paar tweedehans" behoort ook vir jou te sê of die produk 100% werk soos wat "'n Mens se verwagting is.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2017 @ 14:38:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Maak seker van dit wat hy kan en nie kan doen nie.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2017 @ 15:37:16 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Maak seker van dit wat hy kan en nie kan doen nie.

Soos ons weet is dit nie vir almal en nie die beste oplossing. Na iemand myne sien werk het toe wil die 1 persoon dadelik so iets maak vir sy boot en ook met kleiner motor vir sy sleepwa.

As mens besluit moet mens maar kyk wat is "fit for purpose" en ook nie elke storie glo soos bv A-rame wat sommer breek ens.

Net soos daar slepers is wat tevrede is met hulle "Easymover" tel ek nog onder die wat nie dink hy gaan lekker genoeg werk op 'n wa van meer as 1100kg - veral nie met die fotos wat vertoon word waar mens slegs 'n koordlose boor gebruik nie.

Ek sal graag wil sien van iemand in PTA wat so "Easymover" het met 'n demo.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul, 2017 @ 17:01:54 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Miskien moet jy oorweeg om n paar duisend ekstra by te sit vir n mover soos n Ewiks...baaaaie meer prakties
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul, 2017 @ 06:36:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek moet by noem dat ALLE MOVERS WERK. Hoe goed hulle werk word bepaal in die omstandighede waar jy dit wil gebruik. Sommige movers gaan oral werk ander net op 100% gelyk plaveisel en dan moet daar nie eers 'n klippie voor 'n wiel beland nie.

Mens moet gaan kyk wat is jou behoefte maw waar gaan jy hom gebruik en dan kan jy die een koop wat jou sak sal pas en wat in jou omgewing steeds sal werk.

Jy moet darem gewone wettenskappe van wrywing en effense kragte in ag neem dan sal jy in ag neem dat 'n klein wiel met min wrywing op (Gewig), moeilik twee groot wiele rond beweeg met baie wrywing op (gewig).

 

 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul, 2017 @ 07:50:48 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar, 2014
Experience: 50 years
Stefan ek het een skakel my 073 438 9751
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul, 2017 @ 13:19:47 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Ek sien nog geen antwoorde op my Seago mover van Puple plasing nie??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul, 2018 @ 13:04:44 pm
rooi bul
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 23 Jul, 2018

Het een is te klein vir my karravaan R6000.00

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2020 @ 19:53:03 pm
Namibia
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 12 Oct, 2019

Hi jy kan my kontak wil myne verkoop Andrew 0716067014

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb, 2020 @ 19:53:40 pm
Namibia
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 12 Oct, 2019

Ek is opsoek na 'n Rocky Jocky of soorthelyke caravan mover.

Hi kontak my Andrew 0716067014 wil myne verkoop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required