English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 824
Total Replies: 256 867
Total Views: 83 388 039
topics: 152
replies: 2 427
views: 350 554

Oprol blinders vir karavaan

replies: 8
views: 311
13 Jan 2021 @ 08:38:29 am
Sternberg
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 09 Apr 2018
Experience: 41 years

Die drie stelle gordyne op die Jurgens Penta wat die karavaan so donker maak het my begin fristreer. Ek het al die gordyne afgehaal en vervang met 'n oprol blinder. Kleiner roller as die vir huisgebruik. Voor die blinders het ek net 'n mooi kantgordyn gehang. Bedags rol ek die blinders op en kry dan 100% lig met die kantgordyn vir privaatheid. Saans laat sak ek die blinders en alles is toe. Dit werk wonderlik. Seker die beste modifikasie wat ek nog aabgebring het. Instalasie is bietjie triekie maar 'n handige man kan dit self doen

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 09:38:28 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Interessant!  Plaas fotos asseblief.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 10:05:55 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1192
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Dit  klink na 'n goeie verandering

Kom ons gaan kamp
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 13:24:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek last sak nie eers die gordyne nie.

Hou nie van toe wees nie, sukkel nog met die stort voel vas gedruk.

Wys n foto, kan mooi wees.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 14:12:37 pm
Sternberg
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 09 Apr 2018
Experience: 41 years

My karavaan is huidig in 'n donker stoor. Ek gaan 2de week in Feb so bietjie kamp dan sal ek mooi fotos neem van die blinders en post. Ook van die alluminium kanaal waarin die skuinsvenster loop

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2021 @ 09:41:40 am
Hannes76
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 21 Jul 2020
Experience: 21 years

+1 vir foto's.

Kan ek vra, terwyl ons wag vir die tweede week in Feb.

Waar het jy die blinders gekoop, of is dit self gemaak?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2021 @ 10:40:20 am
Sternberg
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 09 Apr 2018
Experience: 41 years

Ray is die agent 082 784 5061. Ek en hy het baie geroei en stoei om op die regte produk af te kom. As jy my naam Willie Breedt noem sal hy presies weet waarvan jy praat.. Hulle noem hom "b-range hybrid gardenia" dit is 'n kleiner roller wat beter vir die karavaan se nou pelmit werk

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2021 @ 10:42:08 am
Sternberg
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 09 Apr 2018
Experience: 41 years

Hannes ek sien jy is in Harveston. Ray is in Wilrowpark

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2021 @ 09:18:22 am
Hannes76
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 21 Jul 2020
Experience: 21 years

Thank you.
I will give him a call.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za