English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 535
Total Replies: 252 845
Total Views: 83 251 586
topics: 4 499
replies: 30 838
views: 17 441 657
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Opening of Caravan Resorts

replies: 70
views: 1408
page 1 of 2
27 Jul 2020 @ 19:26:57 pm
Copper
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 16 Mar 2016
Experience: 10 years

Hi,

Does anyone know of have information or perhaps know when we can all go camping again?

Thank you

We enjoy the nature and love animals
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 19:51:23 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I don't think it will be any time soon, but here's hoping, if not we will be forced to at least pitch a tent on the lawn............... YEEEEES,  private bathroom, full kitchen and all the mod cons.

Hell, we can dream cant we ???

Stay safe !!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 20:41:57 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 24 Dec 2019

We all feel the pain while our caravans are packed. But tourism Organizations are making too much noise maybe in the next address by the President something will come out. We are suffering because thieves are not investing in the tourism industry, otherwise it could have been opened long ago. 

 

Regards 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 08:13:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My nuwe wa se waarborg loop stadig uit met sy wiele indie lug.

Darm ruik hy nog nuut binne.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 08:28:43 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Party sê dit kan dalk September wees waar ons n antwoord gaan kry, ander sê nee eers later.

Toerisme moet maar vuur maak onder hulle.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 10:30:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek moet binnekort essential werk gaan doen....verkies liewer om te oornag in my wa as êrens in n hotel of gaste huis.....bang vir die virus, weet nie wie het die vorige aand daarin geslaap nie, wil maar liewer veilig speel....so wa moet maar saam

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 10:11:58 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

I think it is too early to give an estimate. It most likely will happen when the new infection and death rates drop significantly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 12:05:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16142
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit lyk glad nie goed vir die nabye toekoms nie.  Selfs die jagters is gefnuik deur die laaste kennisgewings.

Kan net in die provinsie jag waar jy bly dus geen oor provinsie grense ry nie.  En dan net eendag jag trippies.  Mag glad nie gebruik maak van akomodasie by jagplaas nie.

Ek het die direkte info van die jagters vereninging gekry en is gevra om dit so vinnig moontlik te versprei.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 13:18:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit lyk glad nie goed vir die nabye toekoms nie.  Selfs die jagters is gefnuik deur die laaste kennisgewings.

Kan net in die provinsie jag waar jy bly dus geen oor provinsie grense ry nie.  En dan net eendag jag trippies.  Mag glad nie gebruik maak van akomodasie by jagplaas nie.

Ek het die direkte info van die jagters vereninging gekry en is gevra om dit so vinnig moontlik te versprei.

Ja...hulle vang die ouens onkant sonder waarskuwing....was skielik gister oggend vroeg aangekondig en was toe reeds gepubliseer in Gazette.

Seker agtergekom baie oorde word "jagplase"

O,ja.....wie besit jagplase?🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 14:04:30 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3486
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dit gaan die CocaCola verkope 'n lelike slag toedienwink.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 10:01:33 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Ons het vriende wat die week op 'n karavaan-wildreservaat kamp.   Die uitnodiging was om te kom jag met eie akkommodasie en so is die karavaan saam.   Dit ten spyte van die vorige regulasies oor hoe daar gejag mag word.   Hulle moet Vrydag terugkeer na Gauteng vanuit 'n ander provinsie en sonder enige wild.   Ons vertrou hulle ry agterpaaie want op die N1 by Hammanskraal se omgewing gaan hulle sekerlik gestop word.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 13:53:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons het vriende wat die week op 'n karavaan-wildreservaat kamp.   Die uitnodiging was om te kom jag met eie akkommodasie en so is die karavaan saam.   Dit ten spyte van die vorige regulasies oor hoe daar gejag mag word.   Hulle moet Vrydag terugkeer na Gauteng vanuit 'n ander provinsie en sonder enige wild.   Ons vertrou hulle ry agterpaaie want op die N1 by Hammanskraal se omgewing gaan hulle sekerlik gestop word.

Groete

Ek is gister oggend vroeg op Limpopo toe.

My nêrens gestop nie, Al was daar padblokade op gestel, hulle staan net daar rond.

Het by Klein Paradys koffie gedrink en toe verder.

Gisteraand terug, net lang rye by tol hekke.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 14:52:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Julle kan julle karavane maar van sy bokkies afhaal!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 15:07:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja en dan is dit weer verkeerd in die Staats Koerant geplaas, of dis nog nie geplaas nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 16:00:03 pm
Robby
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 493
Joined: 19 Feb 2013
Experience: 47 years

News just in - We can go camping in our own provinces.

Trygve Roberts
Businessman, writer, photographer, editor, father, brother and husband.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 16:03:48 pm
Piet
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 28 May 2017
Experience: 46 years

Die minister van Toerisme het 'n aankondiging nounet gemaak dat gaste vir vermaaklikheid in hotelle en gastehuise binne provisiale grens mag oorbly.

Ons kan seker ook nou ons "huise" agter ons motors sleep en in karavaankampe gaan staan? Of hoe?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 16:08:04 pm
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

They say that the final regulations will be published in a few days time. Keep your fingers crossed that not another "mistake" or change their minds.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 17:17:21 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Hulle se net 2 per kamer - so 2 in karavaan en 2 in tent !!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 17:18:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

They say that the final regulations will be published in a few days time. Keep your fingers crossed that not another "mistake" or change their minds.

Jy sien, ek het dit hierbo genoem, ek trust nie die klomp nie.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 17:18:55 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Lets hope the revised regulations are clear and in our favor. In other words, camping in any manner will also be included in the regulations.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 17:22:12 pm
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

Lets hope the revised regulations are clear and in our favor. In other words, camping in any manner will also be included in the regulations.

Best to wait until the final regulations get published. They were just interviewing someone from Tourism dept on Cape Talk radio and he said he doesn't think campsites will be open yet. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 17:25:34 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Ek sal kamp wanneer ek wil. Klaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 17:29:23 pm
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

Ek sal kamp wanneer ek wil. Klaar.

Agree.

However my concern is that you are pretty visible towing a caravan and could get turned around and fined.

A guy I know has been camping all the time but he has a small tent in the boot.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 17:32:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Best to wait until the final regulations get published. They were just interviewing someone from Tourism dept on Cape Talk radio and he said he doesn't think campsites will be open yet. 

Jy sien, hier kom dit.......HKGK

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 18:16:11 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1219
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Vriende van my kamp al 'n maand lank in Mosselbaai. Blykbaar is daar 46 karavane ....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 20:05:06 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Die probleem bly nogsteeds die Interprovinsiale grense wat toe is .So al maak Kruger oop kan mens nie daar uitkom .Dit is so daar is baie mense wat kamp .Ons het vriende wat nie huise het en hulle kamp nog steeds van die Lockdown begin het en hulle ry ook selfs van Wildernis tot in Tsipise .Die Oorde reël vir hulle om permitte tekry .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 21:22:57 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Net dankbaar dat daar nou iets is wat gaan gebeur,moet duim vashou vir positiewe opheffing sodat daar gekamp kan word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 08:05:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert...

Sê vir ons as dit in die Staats Koerant geplaas is.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 15:01:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Minister het gesê "accomodation establishment " .....volgens my is n oord ook n accomodation establishment?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 15:02:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Minister het gesê "accomodation establishment " .....volgens my is n oord ook n accomodation establishment?

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 15:34:53 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Media Release: SANParks Welcomes Tourism Ministers Pronouncement

31 July 2020

South African National Parks (SANParks) welcomes the announcement made yesterday (Thursday, 30 July 2020) by Minister of Tourism, Honourable Mmamoloko Kubayi-Ngubane’s of the response measures and directions for Alert Level 3 Lockdown as it pertains to the tourism industry.

Commenting after the tourism minister's speech, CEO of SANParks, Fundisile Mketeni, said "we appreciate that after four months of confinement, the public is keen to engage with nature, however, we are obligated to ensure that the opening of our national parks for accommodation is done under the strictest health protocols to safeguard both our staff and guests".

Mketeni said that SANParks is likely to implement some additional visitor management procedures to ease entry into the parks and further mitigate the risk of the spread of coronavirus.

He said in due course SANParks will make further announcements regarding the opening dates of accommodation in individual parks... "as and when we are comfortable with their state of preparedness to welcome you back. We, therefore, beg your indulgence as the opening needs to be done in a responsible manner for the safety and enjoyment of all our guests".

As per the Minister's announcement, overnight accommodation is only permissible for residents of the various provinces that the respective National Parks are located in. Therefore guests will be required to provide proof of residence at the time of booking accommodation and again when checking in. Interprovincial visitors will be prohibited entry into the parks.

Tour operators will be allowed to conduct guided tours in open safari vehicles subject to directives that are still to be communicated and gazetted. Self-drive guests are restricted to a 70% vehicle capacity as per the Department of Transport's regulations published on April 2.

Issued by:
South African National Parks (SANParks) Corporate Communications

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 00:04:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert...

Sê vir ons as dit in die Staats Koerant geplaas is.

 

Government Gazette 43577

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 00:06:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert...

Sê vir ons as dit in die Staats Koerant geplaas is.

 

Government Gazette 43577

 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 05:51:41 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

[quote]1020,250064599[/quote]

 

 

Thanks.

I do not seem to be able to enlarge these so that I can read what it says.

A search of google does not seem to be able to find the notice as well.

Can you perhaps provide a link?

Thanks.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 07:06:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

 

Thanks.

I do not seem to be able to enlarge these so that I can read what it says.

A search of google does not seem to be able to find the notice as well.

Can you perhaps provide a link?

Thanks.

 

Click on photo and download and open from there....than you wil be able to enlarge 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 07:11:53 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

Click on photo and download and open from there....than you wil be able to enlarge 

 

Thanks.

Tried that and as soon as I enlarge it slightly, the image is too blurry to read.

I have looked on Govt Gazette website and all the notices are older.

Maybe tell me. Yes or No.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 07:15:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

 

Thanks.

Tried that and as soon as I enlarge it slightly, the image is too blurry to read.

I have looked on Govt Gazette website and all the notices are older.

Maybe tell me. Yes or No.

 

I"ll put link here.....but yes  intra leisure camping has hot the green light

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 07:31:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

 

Thanks.

I do not seem to be able to enlarge these so that I can read what it says.

A search of google does not seem to be able to find the notice as well.

Can you perhaps provide a link?

Thanks.

 

http://www.gpwonline.co.za/Gazettes/Gazettes/43577_31-7_CoopGovernance.pdf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 07:42:02 am
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 07:43:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal maar wag tot dit êrens leesbaar is.

Dankie Geert.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 09:31:41 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Let wel dit sê “intra”, dit wil sê binne dieselfde provinsie.

Inter provinsiaal is steeds uitgesluit, bladsy 5, punt 3 in die tabel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 09:41:13 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

As daar een ding wat die chinese virus na vore gebring het is hoe maklik mense bang gemaak word deur die media.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 12:45:53 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Glad nie duidelik of ons mag kamp nie. Dalk interpreteer die kleiner woonwaparke wat oopgemaak het die regulasies verkeerd.  Ek gaan wag tot Sanparks 'n aankondiging in die verband maak. Aankondigings vanaf ATKV en Forever Resorts sal ook betroubaar wees glo ek.

The Happy Campers.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 14:26:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit lyk glad nie goed vir die nabye toekoms nie.  Selfs die jagters is gefnuik deur die laaste kennisgewings.

Kan net in die provinsie jag waar jy bly dus geen oor provinsie grense ry nie.  En dan net eendag jag trippies.  Mag glad nie gebruik maak van akomodasie by jagplaas nie.

Ek het die direkte info van die jagters vereninging gekry en is gevra om dit so vinnig moontlik te versprei.

Nou mag jagters weer oorslaap in hul eie provinsie.

Die mense weet nie wat hul wil hê nie.

Sien nou ook dis strafbaar as jy buite staan en rook.

Waar gaan die regering heen met ons land. 

Twee broers in Bloem wat tenders kry vir mediese uitrusting, fabriek is in 2015 toe wat verf gemaak het, ander een is in 2017 toe.

N nigie wat kontrak by Eskom gekry het om boilers te maak en  weet nie van dit nie.

Dis so korrip maar woensdag se begrafnis was wetting.

Hoe op aarde red jy n land.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 14:45:52 pm
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 06 Aug 2012
Experience: 42 years

Glad nie duidelik of ons mag kamp nie. Dalk interpreteer die kleiner woonwaparke wat oopgemaak het die regulasies verkeerd.  Ek gaan wag tot Sanparks 'n aankondiging in die verband maak. Aankondigings vanaf ATKV en Forever Resorts sal ook betroubaar wees glo ek.

I have read the Government Gazette notice carefully and all I can see is that they have confirmed that the curfew is now 22.00. Still doesn't say resorts are open except for business workers, quarantine etc.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 15:21:27 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

(b) the substitution for paragraph (e) of subregulation (2) of the following paragraph:
(c)
(e) hotels, lodges, bed and breakfasts, timeshare facilities and resorts and guest
houses, except to the extent that these facilities are required for accommodation
by-
(i) the remaining tourists confined to such facilities;
(ii) persons for work purposes;
(iii) persons in quarantine or isolation; and
(iv) persons utilizing such facilities for intra- provincial leisure purposes: "; and
the substitution for subregulation (3) of the following subregulation:
"(3) Tourist attractions must remain closed except for intra- provincial
private self -drive excursion activities and guided tours. ".

The bold part is applicable Alex. My problem is paragraph (e) makes no mention of camping facilities. How do they define "resorts"?

The Happy Campers.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 17:04:44 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Hendrick, The sub-para (e) that you refer to is also a problem for me.  The phrase indicates a singular meaning,  ie "timeshare facilities and resorts".   The word resorts is linked to the previous timeshare facilities.     This is followed by the word 'and' for the next entity.  Sun City is a timeshare and resort facility.   There is no camping there.

Just to add to the possible confusion.   A Gov Gazette issued in KZN defines "accommodation establishment" as a building or set of buildings consisting of rooms with ablutions or communal ablutions.    Very clear that this does not mean a campsite.

Ek jik darem nog nie so erg nie en hoop maar KNP sal in Sep oop wees.   My buurman wat by Omgewingsake werk en spesifiek met die Natuurreservate gemoeid is, sê dit gaan nie gou gebeur nie.  Vir byvoorbeeld KNP om oop te maak, is daar net te veel kampe om af te stof, gereed te maak en personeel in plek te kry om ablusies te ontsmet, ens.  Dagbesoekers is reeds 'n probleem. 

That is why I suggested that if someone with a legal mind is available, then he/she should take all three or four Gazettes that contain the bits and pieces that impact on tourism and try to make sense of it.   The latest Gazette must be read with an earlier one that contains the rules a facility owner must comply with.  Read the earlier ones and then take note of the impact on your caravan-room complete with daily sanitizing, etc.  Don't forget to leave the third child at home as only two may share with the parents.  sealedsealed

Ek weet dat daar mense is wat weer die week anderkant Brits gaan kamp het - buite die grense en dit was iets soos 50 karavane by die plek om kwansuis te jag.    Geniet dit.  Solank hulle nie gekeer word nie - "good luck".

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 17:35:38 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3486
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Theo, hoekom sê jy net twee kinders word saammet hulle ouers toegelaat?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 18:22:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 19:09:20 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 24 Dec 2019

Thanks for sharing the link with us. Now we are sure camping is allowed within a province however some resorts like Dinokeng are already full for the next coming holiday. And they only allow four people per stand. 

 

Regards 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 20:10:54 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Fred,  die minister praat van 'n "nuclear family".   Dit is 'n stel ouers en tot (nie meer as) twee kinders.   Kyk Geert se foto plasing hierbo.   Volgens regulasies moet die fasiliteit eienaar sorg dat dit nagekom word.  'n Derde of meer kinders mag nie saam met hul ouers akkommodeer word nie.     ONTHOU dat hierdie is omdat die regering van kamers praat en nie karavane en dalk 'n tent of twee by nie.  

Op 'n FB forum het kampeerders ook al hieroor gereageer. 

Kyk ook na die ondergemelde inset.

https://businesstech.co.za/news/business/421264/new-lockdown-rules-for-south-africa-including-opening-up-leisure-travel-and-an-updated-curfew/?fbclid=IwAR0iPV5jqxQC2V-UGY5QgywHDStgy2c5zSZsH9fGFP8GwCsgSrByK9cngho.

Ek herhaal maar weer.   Die kwessie is nie helder nie en benodig iemand wat rustig kan sit en AL die regulasies uitpluis.   Ons kan nie net op die nuutste op loop gaan nie.  My beskeie mening.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za