Ek is op soek na 2 x 13, duim rims 5 gat wat sal pas op die ou 70' jurgense pampoenshape. Enige iets wat rond le ? Ek kan spray indien nodig. Groot asb.
dankie
Oeps jy is vêr. Pantjieswinkel of scrap yard.
Sterkte
hulle is skaars
Glo as jy na nuwes kyk sal jy net die wit Mag tipe kry soek na Roadque
Ek is op soek na 2 x 13, duim rims 5 gat wat sal pas op die ou 70' jurgense pampoenshape. Enige iets wat rond le ? Ek kan spray indien nodig. Groot asb.
dankie
Gaan kyk in jou omgewing vir Toyota Minibus rims. Die PCD van die 5 gate is die selfde as ek reg kan onthou. Al wat dalk 'n issue kan wees is die diameter van die middel gat wat oor die wiel laer moet gaan.
Soek verkieslik d ou rims vir my wieldoppe .Wil karavaan graag oorspronklik hou.
Dit is verseker 'n groot dryf veer om by oorspronklikheid te hou. Sterkte met daai een.