English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 775
Total Replies: 269 563
Total Views: 83 853 264
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 219

Op soek na n Sprite Swing multiroom of add-a-room

replies: 6
views: 185
13 Dec, 2020 @ 15:51:19 pm
Rentia J
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 31 Dec, 2019
Ons het n 2011 Sprite Swing, en is op soek na n gepaste multiroom of add-a-room, as iemand wil verkoop? 
 
Op n ander noot, sal n 2002 model Sprite multiroom op n 2011 model se tent pas? 
 
Dankie by voorbaat
 
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec, 2020 @ 22:49:43 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Jy kan ook uitkyk vir n Splash of Sprint add-a-room...hulle is dieselfde

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec, 2020 @ 06:05:38 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1460
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Ons het n 2011 Sprite Swing, en is op soek na n gepaste multiroom of add-a-room, as iemand wil verkoop? 
 
Op n ander noot, sal n 2002 model Sprite multiroom op n 2011 model se tent pas? 
 
Dankie by voorbaat
 
 

Rentia, die 2002 add-a-room behoort te pas. Dit is dalk net die ritssluiters wat verander moet word.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec, 2020 @ 18:29:35 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Ek glo hy sal pas sykante is selfde groote

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec, 2020 @ 17:00:29 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Pretoria 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec, 2020 @ 19:34:58 pm
Rentia J
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 31 Dec, 2019

 

Watter model Sprite se add a room is hierdie? 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec, 2020 @ 21:14:00 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

 

Watter model Sprite se add a room is hierdie? 

 

 

Verkoop. Dit was vir n 2010-2016 model

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required