English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 681
Total Views: 83 243 687
topics: 11 569
replies: 139 147
views: 39 339 959
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Op soek na..

replies: 3
views: 2817
04 Oct 2004
Anonymous
Ek het onlangs n' klein ongelukkie met my woonwa gehad en in die proses, die regter "Wheel arch cover" afgebreek. Ek het by Pta Woonwaens n' nuwe een gekoop maar gevind dat dit nie 100% pas nie. My wa is n' 86 sprite sport, beige en bruin. Ek sal dit waardeer indien iemand vir my kan vertel waar ek n' vervanging kan kry. (nuut of 2de hans) 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2004
Jaco
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 238
Joined: 15 Sep 2004
In die Caravan and Outdoor van September 2004 het ek gelees dat Francois de Waal self a mould gemaak het vir sy Carvette 6. Miskien kan Godfey Castle of een van sy personeel help met Francois se nommer. Die berig is op bladsy 66 en hy bied aan om ander woonwa eienaars te help met die probleem.
Groetnis Jaco
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2004
Anonymous
Pottie (082 447 3778 te Centurion ) het onlangs aan my genoem hy kan enige mould vir karavane maak. skakel hom dalk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2004
Johan
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 270
Joined: 18 Apr 2007
Probeer Sunseeker in Alberton. Hulle het altyd 'n groot veskeidenheid gehad. Jy sal hulle onder die dealers op hierdie site kry.
Groete,

Johan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za