English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 484
Total Replies: 234 555
Total Views: 82 529 888
topics: 409
replies: 3 980
views: 1 477 145
Talk about the current road conditions throughout the country

Oos Rand na Numbi hek

replies: 7
views: 1792
05 Apr 2017 @ 13:44:49 pm
Leon Nel
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 27 Mar 2017
Experience: 21 years
Dags almal. Ons het by Pretoriuskop bespreek na aan die einde van Mei se kant toe en wil net hoor hoe veilig is dit om by Numbi hek in te gaan. Die vorige keer wat ons daar ingegaan het was die roete vanaf Witrivier tot Numbi, maar ons moes deur 'n gebied ry wat slegte "potholes" gehad het en die gebied self het nie baie veilig gevoel nie. Ek het met 'n halwe oor gehoor toestande is nou beter.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2017 @ 13:51:35 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1016
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Hi Leon ek persoonlik sal ook nie daardie pad weer ry nie, ry eerder na Hazyview en dan Phabeni hek in,glo nie potholes is reggemaak nie en dit bly onveilig dis my gevoel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2017 @ 15:33:15 pm
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years


Al 'n paar dae oud maar kyk hierna.

http://lowvelder.co.za/319906/flood-update-roadgate-closures-in-kruger-park/
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2017 @ 16:40:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Anders gaan onder by Malelane in en ry rustig op na Pretoriuskop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2017 @ 20:54:59 pm
Klasie
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 17 Feb 2013
Experience: 47 years
Dit word nie aanbeveel om die pad te ry nie. Ek bly in die omgewing en sal liewers Hazyview/ Pabeni roete vat.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2017 @ 20:55:04 pm
Klasie
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 17 Feb 2013
Experience: 47 years
Dit word nie aanbeveel om die pad te ry nie. Ek bly in die omgewing en sal liewers Hazyview/ Pabeni roete vat.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2017 @ 21:54:46 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years



Al 'n paar dae oud maar kyk hierna.

http://lowvelder.co.za/319906/flood-update-roadgate-closures-in-kruger-park/

Hierdie berig was op 10 Maart 2016 geskryf.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2017 @ 07:07:50 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

ek sou ook se gaan in by malelane, lekker highway tot daar, en dan is jy reeds in die wildtuin, en kan rustig ry waarheen jy wil, lekker breakfast en / of net 'n lekker takeway koffie by pretorius kop lekker vroeg die oggend.

ons was ook vanplan om die naweek bietjie te ry, maar skoonpa se van sabie, dat die paai in hazyview, met hierdie gestrikery van vrydag, gaan dalk geblokeer en alles word, so die trippie skyf nou mei toe.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required