English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 153
Total Views: 83 291 952
topics: 11 632
replies: 139 986
views: 39 364 708
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oorslaap plek tussen JHB en Caravan Cove

replies: 1
views: 1787
14 Dec 2004
David
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 02 May 2007
Middag aan almal. Ek wil net hoor of die mense op die forum 'n paar voorstelle kan maak oor waar om oor te slaap oppad van Johannesburg na Caravan Cove (naby Scottburgh). Ek oorweeg om by Ladysmith Munisipale karavaan oord oor te staan. Enige voorstell
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2004
Neill
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 85
Joined: 19 Apr 2007
Hi David,

Ons ry Saterdag (18/12/04) ook af Caravan Cove toe, maar slaap eers vir 2 aande by Kelvin Grove, net buite Winterton, dalk 'n voorstel. Ons staan op staanplekke 34/35 van 20/12 tot 03/01, geniet die vakansie en veilig ry

Kamp Gro
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za