English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 781
Total Replies: 239 489
Total Views: 82 800 941
topics: 11 118
replies: 130 528
views: 39 089 695
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oorslaap geriewe tussen St Lucia en Pretoria

replies: 7
views: 156
29 Dec 2019 @ 22:15:10 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ons beplan om met die karavaan van Balito en St Lucia met die N2  te ry Pretoria toe en is opsoek na n betroubare oornag plek. Is daar enige iemand wat onlang by Sundowner Lodge op Piet Retief oornag het wat kan se hoe is die fasiliteite en sekuriteit daar of weet van enige ander plekke in die omgewing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 07:07:13 am
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 308
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years
having stayed in the piet retief area for many years the only other place there apart from sundowner that would fit a caravan on site is the waterside lodge, the owner Basie Meyer whom we know personally runs a very neat set up there.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 16:03:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8716
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons beplan om met die karavaan van Balito en St Lucia met die N2  te ry Pretoria toe en is opsoek na n betroubare oornag plek. Is daar enige iemand wat onlang by Sundowner Lodge op Piet Retief oornag het wat kan se hoe is die fasiliteite en sekuriteit daar of weet van enige ander plekke in die omgewing.

Gaan pak af daar dis my neef se plek.

Hy het baie verbeterings gedoen en sekerheid is in plek.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2019 @ 17:52:53 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 620
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Gaan pak af daar dis my neef se plek.

Hy het baie verbeterings gedoen en sekerheid is in plek.

 

 

goed om te weet  dankie

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2019 @ 18:29:38 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Dankie Jin want dit is omtrent halfpad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2020 @ 09:34:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8716
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie Jin want dit is omtrent halfpad.

Gaan eet ontbyt by die Sunrise. My Tannie hanteer dit.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2020 @ 18:34:27 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Jin dit klink goed ek gaan dit probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2020 @ 16:32:51 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1801
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Sundowner is 'n goeie opsie. As jy nog daglig en krag oor het kan jy deursteek Pongola toe en by Dive Inn gastehuis oorstaan. Hulle het oulike huisies en jou wa is veilig. Ons het so paar jaar terug daar oorgeslaap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required