My orlee Pa was deur twee wereld oorloo het ons geleer jy mors nie met kos nie dus alle oorskiet word na die tyd geeet dit is waarom ek so rond en gesond is
Ek stem saam met, daar moet nie gemors word met kos nie. Probeer net genoeg kos maak vir n maal. Weet meeste van die tyd bly daar oor maar dit moet nie so baie wees dat dit vir meer as een keer moet wees nie. As die oorskiet meer as twee keer warm gemaak word dan eet ek dit nie meer nie.
Wanneer ek braai moet daar genoeg wees vir oorskiet.
Maak die volgende oggend "Bubble and Squeak" met die oorskiet kos.
Vat een van daardie jaffle goeters. Sit twee stukkies brood daarin. Duik die een kant s'n in sodat dit so mooi holte vorm. Breek een eier in daardie kant en sit van die oorskietkos daarby, met wat ookal jy wil (gaar spek, sampioene, ens). Knyp dit dan toe en sit dit sommer op die gasstoof. Baie van daardie oorskietkos is dan ekstra lekker omdat die geure deur die nag ingetrek het. Die eier daarby maak dat jy dit doodernstig ontbyt kan noem.
Bubhle and Squeek same as potyster above. We do the same with packet gravy. And a cold beer!
Breakvis by my begin by 'n koue bier... Dan bekommer ek my oor kos... Bly baie min kos by my oor... eet alles
NOUS EK HONGER!!!!!!
Gaan somer nou vuur gooi, ons gaan nou braai
Ek glo dis sonne om met kos te mors, ek doen soos bo genoem, maar noem dit moerkos, ek meor alles in die paela pan en dis gewoonlik net so oekker.
Gebraaide wors is in elk geval vir my op sy lekkerste more oggend.
Heard of the mechanic who's car needs fixing, the insurance rep who has no policies, the electrician's house wiring is up to ......
Well, I am a banker (who does not have money ) and cannot afford to throw food away - keep it in the refrigerator to top up the next or next days meal.
Again, I'll give my age away - learnt in the army that a left over steak tastes better cold the next morning.
Vreeslik om te erken, maar ons is nie baie lief vir oorskietkos nie. Hang af wat dit is, sekeres sal ons eet, ander gaan na die bediende. Sy is maar te bly daaroor. Ons moet tot ons borduitkrap kos vir haar bere vir haar hond. Daar word dus nooit kos weggegooi nie. By die kamp doen ons dieselfde, gee kos wat ons nie wil he nie, vir die skoonmakers. Behalwe kerrie-kos hou ek graag, dit eet ek graag weer 'n dag of so later.
Dikwels, as ons braai en daar bly vleis oor, dan vries ons dit dadelik, laat dit nie eers oornag staan nie. Dan, op 'n dag, as jy dit uithaal en warm maak, smaak dit van vooraf heerlik asof jy dit nou net gebraai het.
Neee, nee, kos word nie gemors nie en daarmee bedoel ek ook dit gaan nie na bediendes toe nie want ons het nie met bediendes nie. Maak genoeg en as daar oorbly toor ons dit op in iets anders. Gewoonlik dan iets snaaks vir 'brekkie' so teen elf uur. 'n Yskoue Stout gee mens nogal bright idees !
Ek is op een van daai 'fietsryers dieete' so ons kook of braai net wat ons wel gaan eet, niks ekstra nie ....... as die kinders by is (gebeur baie skaars deesdae) dan is daar oorskiet maar glo my die is gou gou op een of ander sny brood of broodrol opge-eet voor ek terug kom van my oggend oefen sessie!
My ouma het altyd gese: kinders moenie in die water mors nie, die oumense wil dit drink.....So ook met kos. Ek dink almal van ons kom swaar genoeg aan sy geld om te mors. Met bietjie vindingrykheid en n sousie kan left overs in n smaaklike ding ontwikkel. Soms braai ons met die oorskiet in gedagte vir more se gebruik. Koue oorskiet braaivleis is lekker padkos as jy die wildkyk roete die volgende dag doen.