English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 824
Total Replies: 256 869
Total Views: 83 388 069
topics: 1 158
replies: 12 209
views: 4 836 882
Jokes and everything else that makes you laugh

Oorsee

replies: 9
views: 321
05 Nov 2020 @ 16:51:41 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3820
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Dis die eerste jaar wat ons nie oorsee kon gaan vakansie hou nie as gevolg van Covid19.  Voorheen kon ons nie omdat dit te duur was.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2020 @ 17:58:51 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 560
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Exactly Fred...we also could not go... :)

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 06:55:21 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1192
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

is maar 'n gemors volgende jaar sal dit weer onbekostig baar duur wees

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 08:48:49 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1253
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Koos het Sondae, in plaas van Kerk, eerder langs die strand gaan sit en visvang. Dominee het talle kere met hom daaroor gepraat, waarop Koos hart en mond belowe het om die volgende Sondag Kerk toe te gaan, ............. wat nie gebeur het nie.

Een Sondagmiddag, na Kerk, loop Dominee so langs die strand af en sien 'n geweldige klomp mense wat saamdrom. Blyk toe te wees dat 'n visterman van die rotse afgeslaan is en net-net gered is voor hy verdrink .... KOOS!

Dominee sien dit as 'n boodskap van Bo en vra vir Koos, hopende op 'n besielende antwoord: "Koos, en wat dink jy toe toe jy so spartel in die water?"

Koos:" Jinne Dominee, hier dog ek ek spoel Engeland toe en ek kan nie eers Engels praat nie"

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 10:30:43 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3820
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Die dokter së vir Piet sy gedrinkery en gerook is stadig besig om hom dood te maak. 

Sê Piet:" Dis OK dokter, ek is nie haastig nie!"

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 11:58:04 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Koos sê vir die dominee "ek gaan nie kerk toe nie. Ek staan liewer op die golfbaan en hunker na die kerk as om in die kerk te sit en te hunker na die golfbaan."  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2020 @ 21:42:38 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 350
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 36 years

Ja Fred hoe gaan ek nou se  met covid in oe het mens nie eers genoeg geld om by die huis te bly nie wat staan nog om oorsee te gaan.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 13:22:28 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

My kinders het nou van Mauritius verhuis na Den Haag toe. Eish. Die Rand is TWEE keer sterker as Mauritis se Rupee, maar VYFTIEN keer swakker as die Euro. Die Rupee is dus 60 keer swakker as die Euro. Jy kan nie meer van Europa huistoe kom en jou geld by die bank gaan inruil vir Rande nie, jy gaan n bakkie nodig hê om die geld huistoe te ry. En soos ek dinge nou bekyk met Biden wat gewen het gaan die prys van olie sky high skiet, en dan gaan ons nie petrol kan koop nie, ons kan dit dan bloot net verpant, omruil, soos in ruilhandel. Boere sal n bees of twee moet gaan omruil elke keer as hy gaan volmaak.

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 14:43:55 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3820
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Oor die olieprys het 'n kommentator, ek dink Dawie Roodt, vanoggend op RSG gesê die olieprys kan daal omdat lande soos Iran, wat op die oomblik vanweë Trompie, probleme met olie-uitvoere het, weer sal kan lewer.  Dit sal die wêreldaanbod van ru-olie verhoog wat noodwendiog tot 'n daling in prys sal lei. Die wêreld sal nie sy huidige ekonomiese probleme afskud net omdat Biden VSA president gaan word nie, so die vraag na olie behoort nie vinnig te verhoog nie.  Kom ons hoop Dawie is reg.

Maar ons kan niks aan sulke dinge doen nie, so kom ons bekommer ons nie daaroor nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2020 @ 14:58:01 pm
Skolopad
Titanium Member
70% Profile Strength
Posts: 441
Joined: 28 Feb 2018

Aah the holidays, when we was small, our dad use to roll us down a hill inside a old tyre, that was good years..........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za