English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 394
Total Views: 82 949 018
topics: 4 475
replies: 30 406
views: 17 419 195
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 429
replies: 29
views: 17 352 864
Phalaborwa Safari Park, A Forever Resort
Limpopo, Phalaborwa
18
Total Ratings: 18
17   
1
Rated: 23 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Oornagkampering in Phalaborwa

replies: 11
views: 3811
10 May 2014 @ 15:40:22 pm
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 25 May 2013
Ek merk dat Willem van Wyk 'n kampering opsie in/naby Phalaborwa het. Verskaf asb nadere besonderhede soos kontaknr. tarief ens.
Dankie.
Janneman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2014 @ 17:05:39 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4218
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Waypoint: Forever Resorts - Phalaborwa Safari Park - Campsite,

Position: S23 56.759 E31 09.804,

Link: http://www.phalaborwasafaripark.co.za/index.php?page=accomm

Tel +27 (0)15 781 7500

Look on thier web page for tarrifs it's a nice campsite right at the Kruger Gate to the KNP. Ablutions are excellent

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2014 @ 20:25:45 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Janneman wat wil julle doen wanneer en hou lankLaughingstaanplek krag water toilet shower

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2014 @ 21:20:24 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Janneman kyk daai grasperk van Willem lekker om te kamp. Willem bly jy in Phalaborwa my ma bly nou nog in Bronkhorst str.
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2014 @ 13:31:35 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ja ek bly in Palagat so 1 km van die wiltuin hek, die mense oornag gewoonlik hier by my ek vra nie geld nie, ek het krag water shower met warm water en swem vir die brawe manne wat die koue water trotseer.LaughingEk glo wat jy saai sal jy maai. ek het 4 karavane ingedruk manne van Welkom laas weekWink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2014 @ 20:33:18 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
As ek weer in Phalaborwa kom moet ek gerus kom draai by jou
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2014 @ 21:11:00 pm
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 25 May 2013
Hi Willem.
Dankie vir terugvoer
Ons het 'n KNP bespreking beginnende by Punda Maria op 5 Junie 2014 en beoog om Pietersburg/Giyani oor te ry of andersins by Phalaborwa hek in te gaan. As ons by Phalaborwa hek ingaan sal ons oornag kampeerplek benodig op 4 Junie 2014 om dan die volgende oggend by KNP in te gaan.
Hierdie webwerf het blykbaar nie voorsiening vir PM nie vandaar my ope navraag. Hoe kan ek met jou kontak maak of benodig jy my e-pos adres?






















👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2014 @ 09:54:37 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Dit is reg so Janneman julle kan kom staan geen probleem nie 4 Junie is reg laat weet net so dag voor die tyd dat ek nie vergeet nie 0721804661 Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2014 @ 11:02:16 am
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 25 May 2013
Baie dankie Willem. Sal vorentoe laat weet. Moet net eers besluit watter roete om te ry. Bure van ons is tans in KNP en sou die Pietersburg/Giyani pad gedeeltelik gery het tot by Mooketsi. Sal eers by hul hoor oor padtoestand.
Het so 'n jaar gelede Punda toe gery oor Elim/Malamulele maar moes baie koets vir gate in pad veral tussen Bandoliersop en Elim.
Res van pad tot by Malamulele ook maar redelik vrot.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2014 @ 12:34:17 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Als reg Frik Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2014 @ 16:39:57 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Frik het julle al besliut of julle kom staan laat weet ,Laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2014 @ 20:09:59 pm
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 25 May 2013
Hi Willem. Bure kom eers more terug en wil eers by hul hoor oor padtoestand na Giyani.Sover ek kon uitvind is die pad heel goed. Sal more definitief weet.Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First