English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 961
Total Views: 83 204 523
topics: 11 525
replies: 138 733
views: 39 321 074
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oornag tussen Upington en Johannesburg

replies: 4
views: 219
24 Mar 2020 @ 13:24:35 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 383
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek is in die Kgalagadi 13 Desember tot 29 Desember 2020.

Oornag 12 Desember by Red Sands.

Wil ook oornag op 30 Desember 2020 (op pad terug), maar Red Sands is alreeds volbespreek.  

Enige voorstele wat julle kan maak vir oornag min of meer halfpad tussen Upington en Johannesburg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 20:34:59 pm
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 37 years

Ons het vroeg by TR vetrek  in Julie maand en by Club Amigos naby Ventersdorp oornag - bietjie lang maar   vroeg by die huis die volgende dag. Ons het in Upington vol gemaak en by Olifantshoek en buite  Vryburg gestop vir toilet en eete.

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 08:24:31 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Piet - as jy met die kombinasie, soos op jou "handtekening" foto, sleep, kan jy sterk oorweging gee om by Witsand Natuurreservaat (daar waar die brulsand is) te oornag. Dit is 'n klompie kilometer gruispad daarnatoe, maar was nogal 'n netjiese plek toe ons laas daar was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 05:44:39 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1068
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Boereplaas Oord by Vryburg? Het al daar oornag op pad Upington toe - nie te sleg nie. Dalk nog bietjie ver van Johannesburg as jy soontoe van Upington ry...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 12:10:30 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 383
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Dankie vir die inligting. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za