English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 018
Total Replies: 243 919
Total Views: 82 987 318
topics: 4 477
replies: 30 418
views: 17 420 678
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Oornag karavaanpark oppad na yellow sands

replies: 22
views: 469
02 Mar 2019 @ 04:57:15 am
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Weet iemand van n ordentlike karavaanpark wat klein klein hondjies toelaat wat halfpad is oppad na yellow sands vakansie oord? Staanplekke moet ook redelik groot wees om n Exclusive karavaan (sonder movers) 😭 te kan akkommodeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 05:59:51 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 998
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Halfpad van waar..?

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 07:34:39 am
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Ons kom van Rustenburg af so moet deur Bloemfontein gaan oppad na yellow sands toe. Behalwe gariepdam wat nie honde toelaat nie weet ons nie van n ander ordentlike park na Bloemfontein nie. Dit is ona eerste keer wat ons na yellow sands toe gaan. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 07:41:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15743
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Mountain View Zastron? Sover ek weet laat hulle honde toe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 08:50:36 am
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Baie dankie, was jy al daar en is staanplekke groot genoeg om groot karavaan net im te stoot

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 10:24:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5712
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Riviera by Bloemfontein.

Eienaar ...Jaques

 het ongelukkig nie meer sy no.s nie maar n exclusive gaan maklik daar kan staan

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 11:09:38 am
flintstones
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 39 years

We always stay at Valschfontein in Sterkstroom.  This is a lovely farm caravan site.  You can pull in and don't even have to unhitch your caravan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 11:54:15 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Valschfontein, Strerkstroom is die eerste plaas aan die regterkant, waar jy onder die Penhook Pas kom. Klein stukke plaaspad, normaal in goeie kondisie, met baie gawe mense, wie sal sommer toelaat dat jy oof die kombuis langs die ablusie blok gebruik, terwyl julle daar staan.                                                                                   Daar is ook selfsorg eenhede, indien julle nie in die karavaan wil slaap nie...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 11:55:21 am
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Great stuff, ek gaan verseker bietjie kyk na die 2 parke. Thanx😁

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 12:02:13 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Hoe lyk di weer gedurende April maand daar by yellow sands? Is daar bja wind en js die see koud. Dis ons eerste keer wat ons daai rigting gaan, het al baie van die oord gehoor en besluit om self bietjie soontoe te gaan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2019 @ 06:50:33 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 998
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

April is seker die beste maand by die see...eintlik enige plek.πŸ‘

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2019 @ 07:09:08 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Gewoonlik reen dit oor die Paasnaweek in die gebied, maar die weer is matig en heelaanskaflik.

Die Park is vir ons, een van die bestes, en daar is baie mooi plekke om in die omgewing te sien...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 14:31:42 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Jy het ongeverer 1100 km om te gaan. Ek sal BESLIS by River of Joy net noord van Bloem oorbly. Dis presies halfpad vir jou. Google dit, die plek het die mooiste kommentaar wat gelewer word. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 11:29:07 am
Dirk Pretorius
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Mar 2019

maritz  ek gaan gereeld yellow sands toe bly ook in rustenburg slaap altyd by reyneke park oor by bloemfontein pryse billik met privaat ablusie en kombuis jy stop by ablusie  en ry volgende oggend net verder baie gemaklik en netjies

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2019 @ 12:50:06 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Baie dankie vir al di terugvoer. Enige voorstelle vir n nice staanplek. Ons het n exclusive en kan ni enige plek inpas niπŸ™„sealed

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2019 @ 13:31:39 pm
Dirk Pretorius
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Mar 2019

jy sal moet kyk as jy daar kom watter staan plekke is oop meeste van staan plekke is groot maar die beste gaan wees as jy daar kom sal hulle jou wys watter is nog oop dan moet jy maar vir jou die beste een kies want jy kan net desember a spesifieke staan plek boek res van die jaar moet jy staan waar plekke oop is

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 11:56:13 am
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 4 years

Riviera by Bloemfontein.

Eienaar ...Jaques

 het ongelukkig nie meer sy no.s nie maar n exclusive gaan maklik daar kan staan

Ek nou net Riviera geskakel maar dit klink of hulle nuwe eienaars het wat nie die kamp plek oop het nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 12:01:09 pm
Maritz
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Aug 2015

Eish dankie oom Jeep

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 13:23:10 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5712
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Daars n ander een op die maselspoort pad. TUFF TOP. op die walle v.d. renosterspruit.

Ook baie nice daar teen billike prys. 

Maselspoirt  laat geen honde toe nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 18:15:37 pm
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 4 years

Ek het navraag gedoen vir een nag oornag stop en River of Joy is R400 teenoor Reyneke Park se R360 vir 2 grootmense en 2 kinders. Dit voel nogals na baie of het ek onrealistiese verwagtings ? 

Ons begin nou eers kamp en het dus nog nie 'n gevoel opgebou van wat is redelik nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2019 @ 13:15:43 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5712
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek dink dis biki duur vir een oorslaap. Probeer Tuff top 051 4417892 hoop jy kom reg.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2019 @ 19:05:07 pm
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 4 years

Dankie, ek maak so. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 12:10:05 pm
Goose On The Move
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 06 Jul 2018
Experience: 4 years

Ons het toe op die ou einde by River of Joy gestaan vir die een nag. Ons was baie laat daar en baie vroeg weg die volgende oggend en die eienaar het uit sy eie uit vir ons effens afslag gegee. 

Baie gawe mense.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za