English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 919
topics: 4 588
replies: 32 171
views: 17 497 729
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 409
replies: 440
views: 23 928

Oornag kampering Potchefstroom

replies: 6
views: 196
11 Apr, 2022 @ 23:29:34 pm
Hanz
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 19 Jun, 2013
Experience: 41 years

Watter van hierdie kampterreine by Potchefstroom is goed en veilig om te oornag? Potchefstroom Dam,  Lakeside resort of Lakeview Klipdriftdam. Ek sou verkies om nie te ver van die N12 af te beweeg nie.

Dis die LEWE!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr, 2022 @ 19:15:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Klipdriffdam is beter.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr, 2022 @ 20:53:20 pm
Hanz
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 19 Jun, 2013
Experience: 41 years

Dankie Jin. Ek waardeer jou hulp. Dit lyk vir my ook die beste en veiligste opsie.

Dis die LEWE!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr, 2022 @ 21:46:27 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 164
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Daai grondpad na Klipdriftdam is nie in die beste toestand nie....hy is rybaar maar ek sou hom nie veel vinniger as "idle" nie. Was nog nie in hulle ablusie geriewe nie. Wat ek wel kan se is...pasop vir die winde langs daai dam!!

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
12 Apr, 2022 @ 22:12:02 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 235
Joined: 26 May, 2017
Experience: 5 years

Drostdy net buite Potch op pad Jhb toe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr, 2022 @ 07:30:46 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1604
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ons het 3 of 4 jaar gelede met die N12 tot Potch gery nadat ons by Riverside Country Club (suid van Kimberley) oorgestaan het. In Potch het ons weggeswaai na Parys en by Weltevrede oorgestaan - netjiese park langs die Vaalrivier (Noordwes-kant).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr, 2022 @ 21:06:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

By Parys is daar meer as 15 plekke.

Kyk in die boek of op die web.

Amigos is ook naby Potch.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required