English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 300
Total Replies: 230 500
Total Views: 82 400 995
topics: 10 839
replies: 125 181
views: 38 868 071
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oorde .....waar sal jy like om te kamp en hoekom.

replies: 24
views: 2849
23 Feb 2017 @ 09:52:42 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek hou van die berge, sal like om by oorde te kamp waar ek na berge kan kyk in stilte.

Sommige mense wil graag see toe. Sommiges soek vakansie "vibes"

Wat s jy.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 10:00:21 am
Anonymous

Verkieslik alleen saam my gesin enige plek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 10:07:57 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
So stil as moontlik by kamp, maar waar daar steeds pret is, net bietjie weg die kampplek..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 10:19:08 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ons het al, maar baie min kere, parke gekry wat ons nie geniet het nie.  Ek dink dit hang meer van jou gesindheid af as van hoe die kamp of die omgewing lyk. Toe ons klein was, was alles interressant en waar jy ookal gekom het, was daar die moontlikheid om iets nuuts te ontdek.  As jy nie instaat is om 'n bietjie van daardie kindwees te behou nie, is dit wanneer die lewe vaal begin raak en soos die Bybel sê, dat jy geen behae meer daarin het nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 10:36:14 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1009
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Ek like die Nasionale parke, diere, die reuke van natuur ,bosse, aande en naggeluide bly vir my awesome.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 10:53:07 am
Anonymous

Hannes, nou praat jy. Net die geknetter van die vuur en naggeluide van die diere. En as n leeu hier langs jou brul is dit ook maar ok, want hy gaan jou nie kan sien nie.

Die Parke is vir ons.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 11:11:31 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 837
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years
Ons is nie gek na see-vakansies nie - seker omdat ons by die see woon. Ek is oor die algemeen baie lief vir meeste van ons Nasionale Parke se kampe - alhoewel daar enkeles is waaroor ek nie juis gek is nie. Ek lief die Karoo Nasionale Park en is beenaf oor die Krugerwildtuin. Sommige Nasionale Parke ken ek nog glad nie, maar om een of ander rede kon Addo glad nie onder my vel inkruip nie. Die noordelike ATKV oorde en meeste Forever Resorts is ook van my gunstelinge.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 12:22:14 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2701
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Stem met Hannes ook vir die nag en diere geluide, veral op nuwe plekke wat jy nog leer om te ken...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 14:06:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13847
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Somer...See
Winter.....veld/wildtuin
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 14:34:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ons het nie 'n spesefieke voor keur nie want die see (Kaap) is baie lekker, so ook die binne land se parke en dan soms ook die wildtuin.  Want elke kamp het iets anders wat besonder is en DIT is wat ons geniet.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 14:53:00 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2009
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Stem saam met Willem. Ons sien die see elke dag maar hy bly mooi. Berge, wiltuin, Namibie elke plek het sy bekoring en ons stel ons gemoed in om elke plek te geniet. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2017 @ 22:05:25 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 148
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 5 years
As ons ver gaan kamp vekies ons die see (Tuinroete) As ons tuis kamp maak dit nie saak waar nie net solank ek my hondekind kan saamvat.
Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 09:06:35 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
Kruger wildtuin- was nog altyd mal oor die natuur en wildlewe met die klanke en reuke wat daarmee gepaard gaan. Dan ook die rustigheid en ongejaagdheid, en die vakansie atmosfeer wat altyd heers in die kampe.

Geniet die see ook net so baie, lief vir die reuk van die oseaan en die klank van die golwe, veral wanneer jy saans in die bed l- amper asof dit jou aan die slaap sus.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 15:40:21 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Ek is nou weer mal oor die Kruger Park kamp met elke geleentheid daar niks wat my siel so opbeur ,daar kry jy die gevoel dat jy rerig op vakansie is die stilte van die bos .Ek vat gewoonlik boeke saam .Trek onder n groot boom in sit en lees terwyl almal om jou jaag hou die veld dop .Het al baie keer dinge gesien wat ander mense gemis het

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 16:43:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Ek like die Nasionale parke, diere, die reuke van natuur ,bosse, aande en naggeluide bly vir my awesome.


Die natuur en sy diere lewe. Die Girl moet net saggies asem haal langs my.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 17:24:10 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Berge.  Mooi groen plantegroei en 'n rivier wat loop.   En nog berge!  Dit is die mooiste.

Die see is darem baie mooi om na te kyk, veral by Stormsriviermond en ook by Buffelsbaai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 12:56:48 pm
Anonymous
Terwyl op hierdie aktiwiteit Ons beplan komende naweek Soetdoring.
Wat is die beste roete om te volg via Alberton asook dan die verkose roete aanwysings?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 15:34:18 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Colin / Freda. Yes ek stem n rivier wat loop en die chirp van voels met n bonus van wild dan is ek in die Hemel. Net jammer hier op die rand is daar nie sulke plekke of ten minste waarvan ek nie bewus is.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 02:25:19 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4268
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Vir my kan dit see, berge of SANPARK wees maar kamp graag in wildreservaat. Hou baie van my nuutste ontdekking wat De Voetpadkloof is. Dink net in piek tye kan ablusies nie voldoende wees. Party staanplekke moeilik om in te kom weens bome en hoe skuins randstene.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 13:00:32 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Myself hou om innie bos te wees met baie bome diere om jou met water as n plus punt die see is ok maar na twee weke is die see genoeg vir my geen mall naby
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 16:31:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13847
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons wil kyk of ons naweke meer by Dinokeng kan uitkom.....van die oorde bied rustigheid aan en is minder as n uur vanaf my huis! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 07:35:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14126
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Maak nieeintlik saak of dit by die see of in die bosveld is nie.  Solank ek in my wa daar kan slaap is ek "Happy".

Dis nou maar so dat dit meer in die Bosveld is weens die ligging waar ons bly, maar as ek die kans kry suiker ons af kus toe.

Ek sal in my erf ook kamp as dit moet......................laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 08:05:08 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Leon stem saam see of binneland solank ek kamp met kuier vuur in die aand.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 08:10:08 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Leon stem saam see of binneland solank ek kamp met kuier vuur in die aand.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required