English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 961
Total Views: 83 204 518
topics: 11 525
replies: 138 733
views: 39 321 071
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oorde reeds gesluit na gisteraand se toespraak

replies: 13
views: 449
24 Mar 2020 @ 11:07:15 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Kan net hier bevestig ,dat Nols Van den Bergh Bestuurder op Swadini , vanoggend n sms gestuur het, dat Swadini ook toe is ,geen gaste word toegelaat .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 17:50:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons is van laas vrydag en  week in Dinokeng, gisteraand gesê almal moet donderdag uit en hulle sluit.

Slegs die maand en langer staan mag bly.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 18:05:58 pm
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Alle SANPARKE en ATKV oorde se besoekers moet Donderdag uit. hulle sluit ok.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 11:46:19 am
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Moes ook gister verneem dat alle besprekings by die Kruger gekanselleer is.

Die van ons mense wat reeds daar is en beplan om nog vir 3 of 4 weke te bly, moet hulle ook uit?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 12:10:39 pm
Duve
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 08 Feb 2019

Hallo Ons is ook gelukkig om te kan bly by Dragon Peaks tot die 28st April teen die maand tarief. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 12:15:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Moes ook gister verneem dat alle besprekings by die Kruger gekanselleer is.

Die van ons mense wat reeds daar is en beplan om nog vir 3 of 4 weke te bly, moet hulle ook uit?

Volgens hul verklaring moet almal uit. Net buitelandse toeriste mag bly tot daar reelings vir hul terugkeer n hul lande gemaak is.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 12:17:05 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Latest update from SANParks with regards to the COVID-19 pandemic

24 March 2020

Dear Clients of SANParks, we are dealing with not only an unprecedented situation but one that is fluid and unpredictable. Following additional advice from key government departments, it is with regret that we have to make a major amendment to decisions made earlier today regarding the closure of our tourism facilities.

All tourism facilities in SANParks will be closed from tomorrow Wednesday, 25 March and not Thursday, 26 March 2020.

Guests will not be allowed to enter any national park, whether as day or overnight visitors from Wednesday, 25 March 2020, until further notice.

Secondly, all guests from high-risk countries currently resident in the parks are instructed NOT to leave the parks. All such guests have been identified and staff on the ground will provide them with support and further information regarding their travel arrangements as well as facilitate contact with their embassies.

We have requested our staff to exercise utmost compassion and respect towards our guests to get us all through this crisis. We urge you to cooperate with our staff as we navigate these uncharted waters.

If you can, we urge you to postpone rather than cancel the balance of your stay, as we would like to see you back in our parks in the near future.

Stay safe, stay locked down and help flatten the curve.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 12:30:02 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Mabelingwe sluit ook

 

Mabalingwe Game Reserve announced its decision to close the Reserve to the public with  effect from Thursday, 26 March 2020 in support of the nation-wide lockdown for 21 days to  combat the spread of the COVID 19 (coronavirus) epidemic as declared by President Cyril  Ramaphosa on Monday, 23 March 2020. As we all face this unprecedented and unpredictable situation, the wellbeing of our staff and  visitors are of critical importance. We hereby request that all overnight guests vacate the  Reserve today, Wednesday, 25 March 2020 to ensure having adequate time to return home by the lockdown on midnight Thursday, 26 March 2020.  Mabalingwe Game Reserve has reviewed its reservations policy to accommodate its valued  guests and are happy to announce that all amendments and postponements will not be  penalised or charged extra fees (T&Cs apply), so rather consider postponement to a later  stage instead of a cancellation. Cancellations will, however, be subjected to the standard  cancellation terms and conditions. We will have skeleton staff on stand-by working from home and therefore have limited  communication.  If you need to contact us, please e-mail your enquiries to info@boschpoort.co.za and allow a  4 day turnaround time for feedback.  We look forward to welcome you back at Mabalingwe Game Reserve and wish you and your  families good health in these challenging times.  Kind regards HANNES WESSELS MABALINGWE GAME RESERVE Owner

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 12:39:05 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 648
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek het vanoggend Scottburgh Karavaanpark geskakel aangesien ons 'n bespreking vir 'n maand het vanaf 4 Mei en die volle bedrag moet teen 4 April betaal wees.

Aangesien niemand weet wat gaan na 16 April gebeur nie, het hulle gesê dat die volle bedrag eers by aankoms beta kan word. Hulle sluit ook more. Slegs die "permanente" inwoners mag bly….sowat 7 kampeerders. Geen personeel is beskikbaar nie en hulle is self verantwoordelik vir die skoonmaak van die ablusiegeriewe.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 15:09:50 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Dit blyk dat alle verblyfplekke in Suid-Afrika sluit tydens die 'lockdown'. Ek was verplig om my bespreking by Mokala Nasionale Park hetsy te kanselleer of na 'n ander datum te skuif.

My seun is tans in Hentiesbaai. Hy was só dankbaar dat hy in Namibië kuier toe hy verneem van ons 'lockdown'. Min het hy kon dink dat Namibië se 'lockdown' net 'n dag later as ons s'n sou begin. Dit is dus sinneloos om in Hentiesbaai in 'n gehuurde huis te sit en nie te mag uitgaan om te gaan hengel nie - dit is tog waarom mens soontoe gaan.

Hy sou op 1 Apr oor die grens kom. Ek't vir hulle plek bespreek vir daardie aand by Vioolsdrift Lodge. Hy vertrek egter nou vroeër en het gevra of ek kan uitvind of Vioolsdrift Lodge hulle op Vrydagaand 27 Maart kan akkommodeer.Toe ek vanoggend skakel was die antwoord net dat hulle verplig is om Donderdag te sluit. M.a.w. hulle bespreking vir 1 Apr kan nie deur die lodge gehonoreer word nie. Tot nou toe kon ek nog nie 'n antwoord kry oor die R1 100 wat ek die afgelope Vrydag betaal het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 15:13:28 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Dit is verskriklik dat die mense nou aan hul genade oorgelaat word. Ons sien dat daar wel boere is wat lankstaners kan help op hul plase. Detail te kry op "kamp-mal"  en "lankstaan kampers" groepe op Facebook.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 16:57:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit is verskriklik dat die mense nou aan hul genade oorgelaat word. Ons sien dat daar wel boere is wat lankstaners kan help op hul plase. Detail te kry op "kamp-mal"  en "lankstaan kampers" groepe op Facebook.

Indien iemand van iemand weet wat plek soek hier in Pretoria of af kaap toe ek Kan help.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 07:31:09 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 648
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Chris, ek is bevrees dat jou seun hulle vandag sal moet terug keer want al die grensposte sluit vanaand vir die volgende 21 dae.

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 10:10:58 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Chris, ek is bevrees dat jou seun hulle vandag sal moet terug keer want al die grensposte sluit vanaand vir die volgende 21 dae.

 

Hulle het gisteraand tot die besef gekom dat indien hulle na middernag vannag deur die grens kom, sal hulle vir 2 weke in Springbok in kwarantyn moet deurbring. Hulle is dus vanoggend 04:00 uit Henties weg en mik om vanaand teen middernag by die huis te wees in Grabouw. Hulle is gelukkig drie bestuurders wat mekaar kan afwissel. Hulle was net na 07:00 net verby Windhoek. Hulle behoort dus vroeg-namiddag by die grens te wees as alles voorspoedig verloop.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za