English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 349
Total Views: 82 265 046
topics: 10 741
replies: 123 287
views: 38 801 485
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oorde besigtig voor besoek

replies: 9
views: 202
21 Aug 2019 @ 08:03:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het al paar keer as ons in die omgewing van n ander oord is, sommer gaan inloer om te kyk hoe dit daar lyk vir toekomstige besoeke. Ons het nou al agtergekom dat dit vir ons beter werk om bietjie huiswerk tuis te doen en dan met jou karavaan die plek te gaan besoek. Baie plekke wat ons al gaan vooraf besigtig het, het ons nooit weer gaan besoek nie, want hier en daar miskien iets negatief opgetel. Ek dink as mens net met die wa soontoe gegaan het en gaan kuier het, sou daai paar negatiewe puntjies miskien nie eers gepla het nie....jy is nou immers daar, so jy maak die beste daarvan en maak dit vir jouself lekker.  

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 08:24:30 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dag sê Geert. Ja eks eks van hulle veral as dit by lang naweke en Desember vakansie kom dan wil ek sien waar ek gaan kamp.

Het al so ver al 400 km gery net om my stand te kies. Het dit n lekker dag tripple gemaak. Ek moet by sê dat ek baie teleurgestel was met my staanplek alles behalwe wat aan my verkoop was oor die foon en internet. So twintig kilometer verder die lekkerste kamp plek en stand gekry. Beslis die moeite werd. Dan ook as jy weet hoe jou stand lyk weet jy wat om saam te vat en onnodige pakkerasie by die huis te los.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 10:10:16 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3616
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Terwyl ons getoer het, het ons dit gereeld gedoen. Veral wanneer ons beplan het om 'n maand of langer te staan. Het goed gewerk.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 12:20:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Doen dit gewoonlik as ek met werk by n Kamp verby ry. Rek dan sommer bene en eet ietsie in die restaurant. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 19:55:48 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4914
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Het so een of 2 keer maar ek voel dit mors my tyd terwyl ek vakansie hou.. So ons het maar gestop en net ons vakansies geniet.

Ek moet sê na ons in die gat by Heroldsbaai moes kamp in daai stof en hitte ens het ek maar nie baie vertroue om net enige plek te gaan nie.

Ek sal eerder plekke gaan waar ek fotos ten minste kan sien van staanplek en het sover lekker reggekom.

As jy nou wel 'n top oord soos Bosveld Oase besoek maak dit egter nie saak nie, ons het blindelings gegaan daai naweek toe jul daar was en het gesien enige staanplek werk.

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 20:16:28 pm
RD
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 234
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years

As ek uit is op besigheid, of op toer is met of sonder karavaan, gaan kyk ons ook die oorde wat ons kan. Vat ook brochures van die plekke.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:28:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

VERKENNING

VERSEKER ! ! ! ! ! ! ! !

Dit is maar iets wat so met die kamp jare saam kom.  As ons lang vakansie hou en die weer is sleg dan ry ons en gaan besoek ander oorde en maak notas van hoe dit lyk en kies selfs beste staanplekke.

Dan as dit kom by vêr plekke het die "Resort Rating" op die web blad my al heel wat gehelp. Want die insette van mense wat reeds daar gekamp het is vir my baie belangrik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:16:02 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 665
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Nee wat, ons hou daarvan om na ander oorde tegaan kyk voor ons hulle dalk besoek. Dit skei die kaf van die koring as mens nie seker is oor `n plek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:19:52 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ons gaan dit doen komende September skool vakansie vir ons staanplek/oord volgende jaar Desember.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 06:10:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat, ons hou daarvan om na ander oorde tegaan kyk voor ons hulle dalk besoek. Dit skei die kaf van die koring as mens nie seker is oor `n plek.

Stem saam. Dis ook 'n gulde geleentheid om te sien hoe gebruik 'n ander kampeerder 'n staanplek.  Ek merk ook die staan plekke wat ek van hou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required