English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 136
Total Replies: 227 855
Total Views: 82 287 484
topics: 585
replies: 3 590
views: 3 312 678
Share all those nice recipes with everybody...

Oond gebraaide uie

replies: 7
views: 4152
14 Aug 2016 @ 09:29:09 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Hier is so ietsie vir daardie Sondg middag gebraaide lams boud met oond gebraaide uie

uie rooi en wit geskil en in kwarte gesny
kwart koppie olyf olie
1 suurlemoen sap
1 teelepel mosterd
knoffel fyn gedruk na smaak
2 takkies Rosemary fyn gekap
1 teelepel growwe sout
1 teelepel vars gemaalde peper
Maak oond warm tot op 200gC
Plaas die uie in n oond bak
Meng al die bestanddele saam en gooi dit oor die uie in die bak
Meng dit goed deur met die uie gebruik jou hand en vingers
Bak die uie vir ongeveer 30 na 40 minute
Vat n hout lepel en meng die uie so eenkeer lekker met die warm mengsel so eenkeer deur die gebak
En hoe se hulle hulle kul jou hier en kul jou daar en siedaar n lekker gebraaide uie saam met jou lamsboud
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 10:31:05 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Lekker resep, dankie.   Ons is baie lief vir gebraaide uie.  Gaan dit so gou moontlik maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 11:41:50 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dit loop mooi !! Gooi mielieslaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 20:52:04 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Gebraaide uie in die oond.
Pal van my het altyd die aand voor n maraton sy uitjie ( onion) gebak en verorber, vroeg opgestaan en sy binneste leeg-gemaak. Vir jare was dit sy gewoonte.
Wel ou Mike, dit is sy naam, het so langs die pad nog so paar backfires gegee, gelukkig nie nattes nie.
So as daar gesels word oor gebakte uie, dan kan ek mos nie anders as om aan ou Mike te dink nie.
Groetnis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 21:49:26 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Goeie een neef Herman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 22:02:33 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ja, neef Herman, dit is die nadeel van daai lekker gebakte en gebraaide uie.  Gelukkig kon Mike van dit ontslae raak terwyl hy hardloop.laughing 

Herman, ek het vanaand hierdie dis gemaak.  Was baie lekker, jou sousresep is 'n wenner.  Ek het aartappelwiggies ook bygesit.   Colin het vir ons 'n varknek geroast en saam met soetpampoen, tog te lekker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2016 @ 11:16:09 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Colin julle Ek is bly julle het die resep geniet het dit al n paar keer gemaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2016 @ 09:37:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7620
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Lekker lekker.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required