English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 998
Total Replies: 243 592
Total Views: 82 962 463
topics: 1 144
replies: 11 882
views: 4 825 463
Jokes and everything else that makes you laugh

Oom Warren se dingis....

replies: 2
views: 2595
15 Aug 2016 @ 06:09:59 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Nou toe nou....

Ek moes dem gou by my buurman so 3 huise af moerse gou gou n GROOT misverstand gaan vermy...

Die situasie staan soo...

In die photo wat ek geplaas in "KIDS", die seuntjie heel regs....

Toe hy af-klim, sy boetie het terselde tyd op sy fiets op-gedaag...

Se (die eeen wat afaf-klim) vir sy boetjie.....

"Riaan, Riaan ek het op Oom Warren se dingis gesit"......

Ohhhhhh hel.....surprised

Moes jy sien hoe vinnig ekkies by daai tweee se ma en pa (Hulle is eintelik baai nice mense en ek kuir kort-kort by hulle, hulle het n Discovery...) pad af so draf-stap en se...

"Voor julle nou so ander gedagte kry... ek moet net mooi verduidelik" In die geval is my "dingis" die Landy se bonnet....

En dan die story vertel.... Hulle het amper geskree van die lag...laughing

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2016 @ 17:21:57 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
Daar is seker beter maniere om 'n landie se bonnet toe te hou 😊
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2016 @ 08:47:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9001
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dar nie in Oom Warre se dinges getrap nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za