English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 930
Total Views: 82 552 203
topics: 981
replies: 15 267
views: 4 036 158
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Oom Jeep, Oom Jeep!!

replies: 23
views: 682
27 Apr 2018 @ 14:44:37 pm
Anonymous
Oom Jeep en tannie Elma, julle is die mense wat ek nog nooit persoonlik ontmoet het nie, maar altyd via media gesels het.
Julle is die besonderse mense wat ek deurgaans in gedagte gehad en verbeel het.
Julle gasvryheid is besonders en uit die boonste rakke.
Dankie my oom vir die uitnodiging.
Geraldine en ek geniet elke oomblik en is lief vir julle.
Veral jy oom Jeep, jy is vir my ń vaderlike figuur en sal dit altyd so behou.
Dit is so jammer dat tyd vinnig stap, maar van nou af, maak ons meer so.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 12:17:48 pm
Anonymous
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 12:18:31 pm
Anonymous
Wat ń briljante tyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 12:41:40 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1941
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Dennis jou opsomming is so in die kol soos kan kom. Ek en Susan ervaar hulle ook so. Sout van die aarde mense en beslis mense wat jy in jou vriendekring wil he.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 13:37:40 pm
Anonymous
Dennis jou opsomming is so in die kol soos kan kom. Ek en Susan ervaar hulle ook so. Sout van die aarde mense en beslis mense wat jy in jou vriendekring wil he.
Dit is so Piet.
Ons het vanoggend maar met nat ogies gery en maar eerder die radio aangeskakel om die stilte te breek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 18:48:14 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Halou daar.
Baie dankie vir een wonderlike kamp.
Dit was nou tenspyte van laasnag se nat slaap met die wolkbreek.
Die lekker was die heerlike tyd en mooi weer vanaf woensdag tot gister laat aand.
Mooi weer en goeie vriende en familie kan nie oortref word nie.
Jammer die ou "magie " was nie so lekker nie,, waarskynlik van te veel eet en te min
J & B.
Maar dit sal ook verby gaan tot volgende keer, dan verander ons die roetine... minder eet en meer ........
Sodra die warm weer nader kom maak ons weer so. Dan gaan ek ook wil inval om die vissies aan te keer. Sterkstroom en vuil water wou net babers oplewer.

Nou gaan ons twee weke Kimberley toe. Riverside hier kom ons.
Hoop ons sien van die ander forumiete daar.
Bring net tjops en dop saam 😎😂

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2018 @ 21:04:15 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Julle het dit geniet,mooiso,maak my net jaloers.Anderdag is dit ons tuisblyers se beurt.Johan hoe het die nuwe wa hom gedra?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2018 @ 07:24:09 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
More more.
Waentjie het goed gedoen.... JEEP ook 8.5 k.p.l. in plaas van die gewone 6.
Ek gaan nog fotos oplaai,, wag-wag geduld.
Julle moet intussen maar lekker jaloers raak. Dis lekker om nie by die huis te wees nie.
Geseende dag vir almal.😘
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2018 @ 07:51:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sal uitkyk vir die fotos....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2018 @ 09:20:53 am
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1941
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Wag tot oom Jeep wakker geword het. Ek sien op DK se fotos hoe lekker slaap hy. Nou ontspan en rus hy lekker. Geniet dit Johan julle verdien dit.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2018 @ 10:22:52 am
Anonymous

Wag tot oom Jeep wakker geword het. Ek sien op DK se fotos hoe lekker slaap hy. Nou ontspan en rus hy lekker. Geniet dit Johan julle verdien dit.
laughinglaughing Piet, dit was nou werklik 'n gesteelde foto wat ek nie kon weerstaan nie.

Bygesê, oom Johan het feitlik die hele nag toilet toe ''ge-march'', die volgende oggend kon jy feitlik al 'n mooi voetpaadjie sienlaughing.

Ook so met die gereeld eet, moet daai maag sê, hokaai.

Kyk eet was daar gereeld ge-eet, dit was van kudu pot tot skaap skenkel potte, sous kluitjies, potbrood, appel tert, melk tert, sago poeding, samoosas, sjokolade koek, in werklikheid is al die kosse te veel om te noem.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2018 @ 15:03:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nog fotos van DEO VOLENTE se kamp.
Party plekke kap iemand hout, party plekke sit almal en kyk .......
My waentjie vanaf diesel gooi in Bloem tot oop/afslaan by kampplek.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2018 @ 06:49:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Waars oom Jeep deesdae? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2018 @ 08:48:03 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dag sê.

Hys seker nie ver nie.

 

Ons pas weer Riverside , Kimberley op tot end van die maand. NIE MET WAENTJIE NIE.

Biki kouerig hier, maar waars jul groot-bek-kampers-wat-nie-skrik vir die winter kamp nie.

Ons sien net die chalet mense hier .. niks kampers nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2018 @ 09:23:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dag sê.

Hys seker nie ver nie.

 

Ons pas weer Riverside , Kimberley op tot end van die maand. NIE MET WAENTJIE NIE.

Biki kouerig hier, maar waars jul groot-bek-kampers-wat-nie-skrik vir die winter kamp nie.

Ons sien net die chalet mense hier .. niks kampers nie.

Bly om weer van oom te hoor....daai mense "cheat" soos op die ander draad bespreek. Geniet dit verder daar!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2018 @ 12:58:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja kyk nou.

Net wanneer ons praat oor 'n ding (cheat) dan vang jy mense met die hand in die koekie blik.

Ha Ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2018 @ 12:59:41 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dag sê.

Hys seker nie ver nie.

 

Ons pas weer Riverside , Kimberley op tot end van die maand. NIE MET WAENTJIE NIE.

Biki kouerig hier, maar waars jul groot-bek-kampers-wat-nie-skrik vir die winter kamp nie.

Ons sien net die chalet mense hier .. niks kampers nie.

Mnnnnnnnn. Oom kan nie praat nie. Jys in die oord en erken sommer dat jy nie met die waentjie daar is nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2018 @ 13:00:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Cheat.......Cheat.........Cheat............Cheat....................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2018 @ 16:46:28 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ook gewonder waars Oom Jeep

Gedag Bloem is toe gesneeu?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2018 @ 16:58:24 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 546
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Die man wat wil weet waar is die winter kampeerders, kruip self weg in 'n chalet. Dit is natuurlik hoekom hy so stil is. Hy kry skaam omdat hy 'n veraaier is. Volgende maand gaan ons vir 4 aande by Bass Lake Lodge kamp. So ek kry my winter kamp in.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2018 @ 20:23:05 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Hi Chris, 

Is bass lake so koud soos kimberley. Hehehehe.

Oja Leon. Ons bly sommer in Lucy-hulle se huis, maar moet kort kort hier uitgaan en ek belowe julle die temperature buite is nie vir sissies nie. 

Virseker.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2018 @ 05:59:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hi Chris, 

Is bass lake so koud soos kimberley. Hehehehe.

Oja Leon. Ons bly sommer in Lucy-hulle se huis, maar moet kort kort hier uitgaan en ek belowe julle die temperature buite is nie vir sissies nie. 

Virseker.

Druk hom in die rooi my Oom.  Ten minste doen oom nog iets wat met kamp te doen het. Die res van ons sit by die huis.

Ons is nou nie cheaters nie ons is plain weg sissies! ! ! ! !

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 21:31:59 pm
schoemf
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 18 Nov 2013

Hello Oom Jeep ek is op soek na n Caravan & Outdoor Life tydskrif waarin  die 1998 Jurgens Expo review is ek dink die review was gedoen in 1997 Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 22:09:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dagse vriend.

Jammer maar die oudste een wat ek nog het is 2010 model. 

Ek het al my tydskrifte vif Nico Prinsloo... SKI...  belowe . Sooo ek het net 2010 tot nuuter

Miskien weet hy of van die ander lede van n ouer een.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required