English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 031
Total Views: 82 377 418
topics: 10 825
replies: 124 917
views: 38 857 105
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Onwettig bome afsny

replies: 8
views: 246
28 Aug 2019 @ 08:03:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek lees nou n berig dat daar tans n probleem is in die Brits / Hartebeespoort omgewing waar mense met ketting sae in oop velde in omgewing gaan en al wat boom is omsaag en dan in sakke verpak en langs die pad daar verkoop as braai hout. Hulle moedig egter die mense aan om hulle nie te ondersteun nie....klink of owerheid nie veel aandag wil gee aan probleem nie. Ek weet nie of paar mense wat hulle gaan boikot en nie by hulle koop nie....die probleem gaan oplos nie, maar ek glo wel as die nuus van so n probleem vinnig kan versprei, sal die owerheid mòet inklim {of altans hopenlik}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 09:39:11 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As jy noem van, bome om saag, is dit dan nat hout. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 09:56:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jy noem van, bome om saag, is dit dan nat hout. 

 

Ja...sal seker nat wees....dieselfde probleem dink ek is daar in BelaBela en Nylstroom omgewing. Hulle haal net die groen blare af en pak hom in n sak en sê vir jou hy is droog. Daarom altyd die klagtes van mense wat sê hul hout is nat wat hulle in daai omgewing koop.....selfs daai hout om Weesgerus ook. Jy sal ook opmerk dat die meeste van hul hout nie sekelbos is nie....net n mengsel van alles - hang af wat voor hom in die pad gekom het. Ek het al gesien daar is witstinkhout in daai sakke....maar hy verkoop dit as bosveld mix

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 14:23:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek braai met Charcoal en brand gewone pine in die konka. So die kanse dat ek hierdie boom vandaliste ondersteun is klein.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 19:11:05 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1742
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Kom ons noem hulle stropers. En as jy behoorlik ondersoek instel mag jy dalk vind meerderheid is onwettige imigrante. 

So word ons land gestroop tot alles vernietig is. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 07:59:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kyk as n ding nie kan brand nie, dan maak hulle hom brand. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 08:12:09 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

GROOT probleem in die Kaap, veral in die Ou Kaapse Weg omgewing. Daar is wel polisiering (wel - in die tye wat ek hulle kon sien) en mense word gevra om diesulke verkopers nie te ondersteun nie, maar tog word dit openlik langs die pad gedoen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 09:20:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

GROOT probleem in die Kaap, veral in die Ou Kaapse Weg omgewing. Daar is wel polisiering (wel - in die tye wat ek hulle kon sien) en mense word gevra om diesulke verkopers nie te ondersteun nie, maar tog word dit openlik langs die pad gedoen

Die Polisie is nêrens sigbaar nie, die punte stelsel op rybewys, taxis doen nog steed dieselfde. 

Klug 🤔

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 12:09:43 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

GROOT probleem in die Kaap, veral in die Ou Kaapse Weg omgewing. Daar is wel polisiering (wel - in die tye wat ek hulle kon sien) en mense word gevra om diesulke verkopers nie te ondersteun nie, maar tog word dit openlik langs die pad gedoen

Nico; So van die Kaap gepraat! Braai die mense daar in die republiek van die Weskaap met wingerdstompies en hoe brand dit? 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required