English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 689
Total Replies: 237 590
Total Views: 82 729 381
topics: 587
replies: 3 647
views: 3 331 271
Share all those nice recipes with everybody...

Ontbyt puff pastry gebak

replies: 2
views: 278
11 Nov 2017 @ 10:38:11 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Sommer n baie maklike resep
vierkantige glas oond bak
1 Pakkie puff pastry
Koppie en half gerasperde kaas
! Pakkie maalvleis
8 Eiers
! Koppie melk
Sout en peper na smaak
Opsioneel kan mens ook Spek en ham gebruik in polaas van die maalvleis
Sit oond op 170gC
Rol pastry uit en sny dit die grote van die oondbak en plaas in bak wat met cooking spray uit gesprei is sdaot dit nie vassit nie
Braai die maalvleis tot net gaan in n groot pan sit een kant
Breek eiers in n bak en klits goed deur voeg die melk, sout en peper by en klits geod.
Gooi die maalvleis oor die pastry in die bak
Strooi die kaas oor die maalvleis
Gooi dan stadig die eier mengsel oor die kaas plaas in oond en bak vie ongeveer 30 minute
Die laaste 10 minute sit ek ook die boonste element aan sodat dit lekker goud bruin bak
Haal uit en geniet
Ek glo mens kan ook sommer Mushrooms op kap en uie fyn kap en eers braai en dit ook oor die kaas strooi voordat jy die eier mengsel oor gooi Oppsioneel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2017 @ 06:51:14 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4512
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Herman die resep gaan my 5 kleinkinders geniet gaan hom probeer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2017 @ 19:21:53 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1690
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years
My vrou maak gewoonlik haar hoender pastei so.
Ons het agtergekom so groot bak mors kos wat weer gebruik kan word.
Deesdae neem sy die deeg en maak pasteie in ń muffin pan.
Die wat oorbly word gevries vir ń maklike ete deur die week saam met ń groenslaai en mash.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required