English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 357
Total Views: 82 947 746
topics: 588
replies: 3 686
views: 3 339 964
Share all those nice recipes with everybody...

Ontbyt muffin

replies: 0
views: 119
27 Oct 2017 @ 12:04:06 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Een pak puff pastry
Eiers
Kaasin klein blokkies gesny
Spek
Een eier geel gemeng met n lepel water
Sout en peper na smaak
Stel oond op 180oC
Muffin pannetjie
Cooking spray
Rol die puff pastry en sny in vierkantige blokke
Breek eiers in bak en strooi sout enn peper oor na smaak
Klits tot glad
Gooi in pan met gesmelte botter of margarine en (scramble) tot gaar sit eenkant
Braai spek tot bros en sny in klein stukkies
Plaas n bietjie eier, spek en stukkie kaas op die puff pastry en maak toe sodat dit n bolletjie vorm.
Plaas in muffin pannetjie wat gesprei is met cooking sprei sodat dit nie vas sit in die pannetjie nie.
Verf die muffins met die eiergeel gemeng en plaas in oond en bak tot lekker bruinen gaar
Haal uit en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required