English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 228
Total Replies: 248 667
Total Views: 83 109 730
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 117
Share all those nice recipes with everybody...

Ontbyt happie

replies: 2
views: 1807
23 Dec 2016 @ 20:21:53 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
1 pak spek in stukkies gesny
1 pak sampieone op ge kerf
6 varkworsies
8 eiers
250 ml vars room
1 en n halwe koppie gerasperde kaas
margarine/olie sout en peper

maak oond warm so 180g C
Braai die spek en wors in die olie of margarine tot gaar en sny wors in stukkies
Gooi die wors spek en sampioene saam in n oondbak en meng goed deur
Breek die eiers in n meng bak en klits goed, gooi room sout en peper by en meng
Gooi 1 koppie kaas by en meng goed
Giet die eier mengsel by die wors en spek en meng
Strooi res van dei kaas bo-oor en bak in die oond vir so ongeveer 25-30 minute tot stol en mooi bruin Sny in blokkies en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2016 @ 10:15:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16869
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Klink lekker...sal hom een of ander tyd probeer 👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2016 @ 16:22:46 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dankie vir deel
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za