English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 791
Total Replies: 209 477
Total Views: 81 329 748
topics: 585
replies: 3 242
views: 3 270 744
Share all those nice recipes with everybody...

Ontbyt gebak

replies: 0
views: 89
05 Dec 2018 @ 19:28:52 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 14 years

1 brood in snye gesny

Margarine 

Marmite

2 Koppies gerasperde kaas

2 pakkies spek lekker bruin gebraai

4 eiers geklits

Een en n halwe koppie melk

Sout en peper na smaak

Skyfies tamaties 

Glas oondbak bespuit

Smeer die brood snye met margarine en marmite en sny in hawe skywe in plaas die smeer kant bo in die bak

Rangskik die spek en tamaties oor die snye brood 

Strooi nou die kaas oor 

Meng die eiers, melk, sout en peper saam en gooi die eier mengsel bo oor die brood 

Plaas in n voorverhitte oond van 180 Grade C en bak vir ongeveer 30 minute en wanneer mooi bruin  Haal uit 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous