English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 443
Total Replies: 264 841
Total Views: 83 681 151
topics: 607
replies: 3 950
views: 3 360 156
Share all those nice recipes with everybody...

Ontbyt Kasserol

replies: 3
views: 477
27 Oct, 2017 @ 11:53:31 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec, 2016
Experience: 18 years
Een pakkie bees maalvleis
Een rol puff pastry
eiers
Gerasperde kaas so een en n halwe koppie
Fyn ui gekap
Sout en peper
Sit oond op 180oC
Braai die ui tot sag en n bietjie bruin in n pan
Voeg die maalvleis by en braai tot gaar en liggies bruin voeg sout en peper by na smaak
Klits 6 eiers in n bak en voeg ook sout en peper na smaak
Rol die deeg uit tot dun en plaas onder in n vierkantige oond bak wat met cooking spray gespuit
Steek die deeg met n vurk
Versprei die maalvleis oor die deeg en maak gelyk.
Voeg die eiers wat geklits is oor die maalvleis
Strooi dan die gerasperde kaas oor die eirs
Plaas in oond en bak vir ongeveer so 30 minute

Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2017 @ 12:29:15 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr, 2011
Experience: 4 years

Herman, dit is nou regtig 'n maklike resep.  En klink baie lekker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2017 @ 14:23:35 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec, 2016
Experience: 18 years
Colin vir my gaan dit ook oor maklike resepte veral as jy kamp dan wil jy sommer net iets gou gaar maak want oor kamp is dit om te rus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2017 @ 17:22:39 pm
Anonymous

Stem,nie almal wil heeldag staan en kos maak nie, wil gou gou kan eet en ander hou weer daarvan om n hele gedoente daarvan te maak en sal weer heeldag lekker kosse maak.. eks die van die eerste groep........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za