English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 496
Total Views: 82 524 833
topics: 1 128
replies: 11 543
views: 4 809 627
Jokes and everything else that makes you laugh

Ons wou mos die Guptas wegjaag!

replies: 11
views: 715
04 Oct 2018 @ 15:34:01 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

At last !!!!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2018 @ 15:39:40 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ter verduideliking!

Ek glo nie in "state capture"

Die Gupta's het die Staat "ge-run"

Kyk hierbo wat het gebeur toe die Staat hulle weggejaag het!

Kyk waars die Rand en werkloosheid?

Al hierdie kommissies is net vir die "eyeblind". Die fout le elders

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2018 @ 20:11:34 pm
Anonymous

Miskien kon hulle nog "Ekurhuleni" "MAATSKAPPELIKKEPY" aan die bek ruk.

Almal een "m#$rse" commic.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2018 @ 20:21:02 pm
Anonymous

Miskien kon hulle nog "Ekurhuleni" "MAATSKAPPELIKKEPY" aan die bek ruk.

Almal een "m#$rse" commic.

Die werklike uitdrukking is:

"COMMICPALITEIT"

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2018 @ 06:46:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14756
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As julle gedink het die Land het sy agter wêreld gesien........................... wag maar en kyk.

As jy in Nigerie al was sal jy mooi weet waarheen ons oppad is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2018 @ 09:04:26 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Nee, komaan menere!

Hierdie is mos nogsteeds die beste en mooiste land.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2018 @ 09:41:12 am
Anonymous

Nee, komaan menere!

Hierdie is mos nogsteeds die beste en mooiste land.

Stem met jou Heinrich, maar ek glo met samewerking kan die land uitstekend floreer.

Huidiglik is dit 'n uiterse uitartting en arrogansie veral in die staats diens teenoor wie en watter kleur jy is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2018 @ 14:37:19 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nee, komaan menere!

Hierdie is mos nogsteeds die beste en mooiste land.

Heindrich

Dis die laaste ding wat ek hier probeer doen het. Ek het sopas hierdie week n paar jong mense (wat hoee poste beklee en goed geld maak) uit getrap omdat hulle die land wil verlaat  (en nogal NZ toe wil gaan), dit nogal om n beter toekoms vir hul 3 kinders te probeer kry. Die toekoms is HIER! En in ons eie hande. My woorde aan hulle was "begin n besigheid, bou hom op, en wanneer hulle groot is het hulle mos werk" As voorbeeld het ek n vroulike akteur gebruik. Ek ken nie haar naam nie. Sy was op Kain Zoid se program. Haar ouers het verhuis NZ of Australie vir dieselfde rede. Wat gebeur??? Sy het terug getrek SA toe en nou sit haar ouers in n ander land stoksiel alleen!

Ja, dinge gaan slegter word in ons land voor dit beter gaan word. Hierdie klomp kommissies wat aan gestel word om goed te ondersoek kos ons net n klomp belasting geld. Niks gaan met Zuma of die Gupta's gebeur nie. Ek's bereid om geld daar op te sit.

Maar onthou een ding.....daar is n hoeer Hand.

Nog een van my Teoriee!

Die Kaap het geweldige droogte gehad.........die Parlement sit in die Kaap? Profete (meer as een) voorspel reen en vol damme op sekere tye.....en niks gebeur nie???? Net verskonings!

Skielik kry ons n nuwe President, parlements lede word geskuif en afgedank........en......

DIT BEGIN REEN IN DIE KAAP! Toeval.....nee.

 

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2018 @ 19:45:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

HKGK

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2018 @ 05:31:38 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 20:54:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14458
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien die 2 Gupta seuns staan nou op trou volgende week.....R427miljoen word spandeer vir vieringe!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 23:17:29 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2040
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dinge binne in ons regering wat afspeel en die wêreld aan die praat het.

Hollywood

Bollywood

Zuma groet

Kom ons kyk nou wie ons president volgende gaan boot.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required