English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 247
Total Replies: 249 119
Total Views: 83 120 143
topics: 4 483
replies: 30 555
views: 17 427 420
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 459
replies: 352
views: 17 262 893

Ons is terug van Hlalanathi

replies: 4
views: 4576
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
09 Aug 2005
Manie
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 01 Jan 2007
Hi almal,

Ons is terug van Hlalanathi af.  Ek hoop almal het veilig gery, sonder teenspoed, selfs die Ford ook.  Dawie het onderneem om volledig verslag te doen oor Hlalanathi, so ek sal in hierdie stadium niks se nie, anders is hy dalk kwaad vir m
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
10 Aug 2005
Rienie
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 04 Mar 2003
Hoop dit was lekker. Dit was maar vrek stil op die forum sonder die gereelde outjies wat briefies skryf.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
10 Aug 2005
Tinus
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 May 2007
Manie, ook veilig gery en is terug by 'job'. Sal maar wag vir Dawie om sy weergawe te hoor, maar ek het dit baie geniet..

Groetnis,
Tinus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
10 Aug 2005
Anonymous
Hallo Almal

Ons was ook by Hlalanathi en het dit baie geniet, net jammer dat klein Dawie nie die rally kon bywoon nie sy pa het gesł hy mag nie saam kom nie aan gesien daar by ons karavaan net n gedrink en n gevryery gaan wees.Ons het toe ook die
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
10 Aug 2005
Anonymous
Hallo julle
Ai, ons het die hele naweek met 'seer' harte gesit en wonder hoe gaan dit daar by Hlalanathi. As gevolg van werksomstandighede kon ons nie daar wees nie. Wou regtig graag gaan. Solank julle dit geniet het!! Ons sal weer probeer as die Atlan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za