English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 531
Total Replies: 252 826
Total Views: 83 250 260
topics: 997
replies: 14 125
views: 3 258 915
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Online aankope

replies: 34
views: 361
20 Jul 2020 @ 12:14:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wil hiermee ons mede forum lede net waarsku dat as hulle iets via n "online shop" koop, net mooi moet kyk na die T's & C's as hul nie vertroud is met die spesifieke website nie. Ek wou nou n produk koop by n maatskappy waarmee ek nog nooit te doen gehad het nie. Ek stuur boodskap en hulle bevestig voorraad is beskikbaar. Hulle lewer af by jou huis, maar soos ek verstaan is maatskappy ook in Pretoria, so ek soek hul adres op, want ek wou kyk of ek dit sommer self kan afhaal.  Kom toe op die volgende boodskap af: Items are sourced from local and international wholsalers and suppliers and are delivered free of charge by courier. All our items can be delivered to you immediately after processing your order. Please note if the item has been sourced overseas although we pay the courier charge we do not pay for any customs/tax that may be levied. Normally it is just a nominal amount.

so voor aflewering kry jy nog n verrassings rekening van doeane. Die maatskappy sien nooit eers die produk nie....wie gaan waarborg hanteer? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 12:18:04 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 881
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Ek vermy die aanlyn koop ding  

Dankie dis goed om te weet

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 15:14:14 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek wil hiermee ons mede forum lede net waarsku dat as hulle iets via n "online shop" koop, net mooi moet kyk na die T's & C's as hul nie vertroud is met die spesifieke website nie. Ek wou nou n produk koop by n maatskappy waarmee ek nog nooit te doen gehad het nie. Ek stuur boodskap en hulle bevestig voorraad is beskikbaar. Hulle lewer af by jou huis, maar soos ek verstaan is maatskappy ook in Pretoria, so ek soek hul adres op, want ek wou kyk of ek dit sommer self kan afhaal.  Kom toe op die volgende boodskap af: Items are sourced from local and international wholsalers and suppliers and are delivered free of charge by courier. All our items can be delivered to you immediately after processing your order. Please note if the item has been sourced overseas although we pay the courier charge we do not pay for any customs/tax that may be levied. Normally it is just a nominal amount.

so voor aflewering kry jy nog n verrassings rekening van doeane. Die maatskappy sien nooit eers die produk nie....wie gaan waarborg hanteer? 

Ja Geert. Maar dit is hoe all die local aanlyn maatskapye werk. Gewoonlik se hulle waar dit vandaan kom soos bv "CN" vir China. Ek het n' Android Car Navigator deur StopShop gekoop en hulle is baia duidelik dat dit van China af kom. Hulle het n' ooreenkoms (back-to-back agreement) met die Chineese vervaardiger om n' SA (Stopshop) produk aan te hou. Die invoer belasting (doana en aksyns) is vir jou eie reekening en is bo op die courier costes wat ingesluit is in jou aankope se prys.

Aangaande die waarborg, dit is deur die Chineese verskaffer. In my geval het die externe SIM card reader nie gewerk nie. Ek het dit terug gestuur aan Stopshop vir R100 (Postnet) en hulle het dit toe aan die Chineese verskaffer gestuur en hulle het toe die vervanging ge-hanteer met geen verdere kostes aan my nie.

n' Ander geval wat ek telefonies aan Geert verduidelik het is by loot.co.za. Ek het n' twin tub wasmajien gekoop ter aflewering by my kamp plek. Die volgende dag was dit afgelewer by my kamp. Toe werk die draineering nie en die plastiek kas was gekraak. Die waarborg weereens is van die verskaffer en nie loot nie. Voordat n' vervanging gestuur sou word moes die stukkende een terug gestuur word (kosteloos aan my) en dan na die verskaffer gestuur word waar die probleem ge-aniliseer word en dan sal hulle n' vervanging of re-gestelde item aan my terug stuur. Dit sou n' maand vat. Ek koop toe nog een en sit n' refund klaim in. n' Maand laater het ek my refund gekry.

In die winkel koop is miskien duurder maar veiliger.

Hope this helps.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 15:23:04 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ek wil hiermee ons mede forum lede net waarsku dat as hulle iets via n "online shop" koop, net mooi moet kyk na die T's & C's as hul nie vertroud is met die spesifieke website nie. Ek wou nou n produk koop by n maatskappy waarmee ek nog nooit te doen gehad het nie. Ek stuur boodskap en hulle bevestig voorraad is beskikbaar. Hulle lewer af by jou huis, maar soos ek verstaan is maatskappy ook in Pretoria, so ek soek hul adres op, want ek wou kyk of ek dit sommer self kan afhaal.  Kom toe op die volgende boodskap af: Items are sourced from local and international wholsalers and suppliers and are delivered free of charge by courier. All our items can be delivered to you immediately after processing your order. Please note if the item has been sourced overseas although we pay the courier charge we do not pay for any customs/tax that may be levied. Normally it is just a nominal amount.

so voor aflewering kry jy nog n verrassings rekening van doeane. Die maatskappy sien nooit eers die produk nie....wie gaan waarborg hanteer? 

Was dit Better Buys, of so iets. Hulle hou nie voorraad aan nie maar tree op as tussenganger om goed by Amazon te kry. Baie slegte reviews oor hulle gelees.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 15:32:11 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Online koop ek gewoonlik direk by die Chineese web sites. banggood, aliexpress ens.

My slegte ondervindings was maar net die twee hier bo. Ek het al baia goed so gekoop. 4x4 gearbox switches vir my Pajero ratkas kos hier vir 5 ~~ R5400. Ek het all 5 switches vir R350 ingevoer. Dit het 2 maande gevat but so wat. As een switch nie werk nie voer ek weer 5 in :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 15:55:12 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek sien stopshop.co.za is off-line. Ek dink COVID beperkings het hulle ge-kelder. Shame!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 18:27:48 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek glo ook die invoer belasting is normaal en die wet bepaal die koers. Nog elke item wat ek die laaste paar jaar van oorsee af bestel het is of belasting voor die tyd gehef of tydens betaling kon mens kies om dit eers te betaal as dit in die land aankom.

Selfs toe SAPO nog oop was het ek vir meeste van my artikels belasting moes betaal.

Aan lyn sal vir baie mense soos ATMs wees. Bly weg en later dit maar gebruik. Veral na die Covid gaan baie gewone winkels net nie meer bestaan nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 19:25:00 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Net so Danie. Ek het al VAT op delivery moes betaal.

If you want to pay less the effort/risks are higher. Take your pick.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 19:37:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nie probleem om invoer belastings te betaal nie....ek het al paar goed van oorsee gekoop en  betaal dit dan by aankoms. Ek praat hier van ouens wat in Pretoria n website het en goed verkoop wat oorsee is. By navraag van prys en beskikbaarheid het hy niks gesê van die item is nog oorsee en dat ek nog invoer tax moet betaal nie....ek wou item by hom afhaal. Toevallig sien ek toe hierdie op website. 

Dit voel vir my soos om iets by Makro te koop online en te betaal wat hulle vra...hoe sal mens reageer as jy dan n onverwagte opvolg invoice kry om nog invoer belastings te betaal voor hulle aflewer as hulle niks vir jou gesê het nie.....

Neewat....glo my as Makro so n truuk trek, sal jy baie gou daarvan hoor. Twyfel of mense so n aksie as normaal sal sien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 19:42:00 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Wel Paul ons is tevrede met die risk/reward. Al my inverters/chargers/TPMS/Sonoffs werk perfek. Dis net jare gelede met die SAPO staking wat ek goed nie ontvang het nie. Ek het ook al dadelik 'n vervaging ontvang as iets net vir 'n week of so gewerk het.

Selfs waar ek nou koop kry ek nog gereeld items goedkoper lokaal. Mens moet maar mooi kyk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 19:51:12 pm

As jy oorsee koop is dit normaal om invoer belastings nog by te betaal. As jy lokaal koop verwag jy dat sulke kostes ingesluit moet wees.....soos Takealot 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 20:02:39 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Wel Paul ons is tevrede met die risk/reward. Al my inverters/chargers/TPMS/Sonoffs werk perfek. Dis net jare gelede met die SAPO staking wat ek goed nie ontvang het nie. Ek het ook al dadelik 'n vervaging ontvang as iets net vir 'n week of so gewerk het.

Selfs waar ek nou koop kry ek nog gereeld items goedkoper lokaal. Mens moet maar mooi kyk. 

Net so Danie. Daar is baia ouens (besigheede) wat die goedkooper opsie van China gebruik om n' locaale besigheid te doen vir mense wat nie die risiko wil aanvaar nie. Maar hule vat eintelik ook nie die risiko nie. Moet nie kwaad word vir hulle nie.

Ek koop direk van oorsee waneer ek kan. As die prys kompeterend lokaal lyk dan verkies ek die opsie. As dit by groot swaar items kom dan is dit altyd goedkooper om local te koop. Postage!!

R350 ~~ R5400. I will take my chances. wink

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 20:05:56 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert ek hoor wat jy sê. Ek is gelukkig bewus van baie lokale adresse wat eintlik net optree as 'n agent en al hul goed invoer. Die web wat bv selfone lokaal verkoop stel dit duidelik dat hulle die fone invoer. Want-it-all en heelwat v d plekke wat opkom as mens Google val ook in hierdie groep wat invoer. Hul adresse eindig ook met .co.za

Versigtigheid is die wagwoord en moeiliker om raak te lees op 'n mobiele werf en maklik op 'n rekenaar. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 20:05:59 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Wel Paul ons is tevrede met die risk/reward. Al my inverters/chargers/TPMS/Sonoffs werk perfek. Dis net jare gelede met die SAPO staking wat ek goed nie ontvang het nie. Ek het ook al dadelik 'n vervaging ontvang as iets net vir 'n week of so gewerk het.

Selfs waar ek nou koop kry ek nog gereeld items goedkoper lokaal. Mens moet maar mooi kyk. 

Die ding is Danie, electronika het so btroubaar geword dat die risiko net le op fiesiese beskadiging. Wat uiters min gebeur.

Ek is meer bekomerd oor finasieele bedrog!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 20:13:47 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

wantitall.co.za  is n' emotioneele dief.....punt. Bly weg!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 20:22:13 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

banggood.com het nou ook n' lokaale clearing house aangestel en my laaste invoer was bine 10 dae by my voor deur. Ons local doana en aksyns was elke keer die maande lang op-ent houd. Nie die Poss Kantoor nie. Dit lee by O.R. Tambo customs vir n' maand of meer.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 20:46:53 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Paul my tracking het bv 2 keer gewys dat dit net 35min gevat het om deur doeane te gaan. Die lokale koerier is die deel wat tot 4 dae neem om by my uit te kom. Met min vlugte v China af is dinge nog nie normaal nie.

Van ons komponente is daar bv net 1 vlug per week uit sekere stede in China na SA toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 21:02:15 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Danie ek praat van n' maand by D&A. Miskien het dinge nou verbeeter. Ek glo nie.

Ek gaan nie nou eens poog om iets in te voer nie. Die local stock van ingevoerde items wat nie Esential Items is nie is ook van null prioriteid.

Ek was vanmidag verplig (vir reis doeleindes) om na my lokaale poliesie stasie toe te gaan. Try dit, en dan sal julle sien waar ons ons self bevind!! Ons is as n' land in groot poefie!!!

Ek het well kon doen wat ek moes. Sorted!

Die mense om my praat net van hoe hulle uit isolasie en oorleewing gekom het. Dit is soos oorlog stoories!

Moet vit n' moment dink hierdie COVID is ligdelik nie....deadly!

Bly tuis en vermy vreemdelinge!!

COVID!!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 21:21:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het begin Junie iets van BG bestel. Donderdag in  China bestel en was Woensdag by my huis afgelewer....4 werksdae in lockdown tyd....unreal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 22:08:21 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Wow Geert, so ons kan.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 09:06:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek is te versigtig en bang iets gaan verkeerd en daar is als weg, die ding en my geld.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 09:41:11 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek het nog nooit enigiets 'online' vanaf oorsee bestel nie - maar die afgelope jaar kort-kort iets vanaf Takealot bestel. En elke keer het ek puik diens ontvang.

Twee weke gelede het ek egter verkeerde item ontvang. Takealot het die verkeerde item Donderdag kom afhaal en gister het ek 'n e-pos ontvang ter bevestiging dat hulle die foutiewe item ontvang het en my sal krediteer.

Weereens puik diens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 10:04:15 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek koop gereeld by Takeolot en soms by Loot en beide gee goeie diens.  Waar ek items moes terugstuur, was die diens ook puik.  My vrou het 'n jaar of wat gelede 'n klomp klein eitems van Alibaba bestel.  Dit was haar en ons eerste sulke aankope.  Sy het die fout gemaak om van verskeie leweransiers te bestel met gratis aflewerting.  Sy het nie eers die helfte van haar bestellings ontvang nie.  Sy het nie moeite gedoen om herverskaffing te versoek  nie want dit sou waarskynlik maar dieselfde gevolge hê.  Wat sy wel ontvang het, het in klein platsiek koevertjies via die Poskantoor gekom.  By ons plaaslike tak het hulle in die gevalle waar afgeweringsnotas wel uitghestuur is, in groot kartondose moes rondkrap om die items te kry.  Dit lyk my die Poskantoor kan eenvoudig nie die groot hoeveelheid klein items hanteer nie.  Ons sal beslis nie weer so bestel nie.  Ek weet egter dat ons skoonseun gereeld items van Sjina bestel en is heel tevrede, maar hy bestel van enkele verskaffers en gebruik koerier-aflewering.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 10:37:09 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

As jy oorsee koop is dit normaal om invoer belastings nog by te betaal. As jy lokaal koop verwag jy dat sulke kostes ingesluit moet wees.....soos Takealot 

Om terug te kom by Geert se rede vir die draad. As jy mooi kyk op die .co.za web werf sien jy waar die item vandaan kom en as jy aangaan met die koop gaan dit langer vat om te kry en dan moet jy maar voorberei vir invoer belasting en lokaale courier koste, tensy hulle die SA Ps Kantoor gebruik. Dan gaan jy lank wag of nooit die item kry nie.

Ook as die item se aflewering tyd as 2 weeke of langer gegee word moet jy maar weet dit kom van oorsee.

stopshop.co.za het my met so n' "onverwagse" waybill ge slaan. Maar toe ek mooi gaan kyk op hulle web werf was dit duedelik dat dit van oorsee af kom. Hulle gebruik n' clearing house en courier om af te leewer wat hulle eie reekening het.

Die prys verskille tusen die Chineese koop en die SA koop maak dit die mooite werd om die kaans te vat. En, so ver, het nog altyd die item onvang. Een het 6 maande gevat. Ek het al my geld terug gekry (>90 dae) to kom die item by my huis aan.

takealot.co.za en loot.co.za is uitsteekend en dit is hoekom hulle so succesfol is. Daar is n' nuwe een livgreen.co.za. Nog nie deur hulle gekoop nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 10:47:24 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Perskor het 'n groot aandeel in die Sjinese Tencent maatskappy wat glo Sjina se grootste uitvoerder is en hulle is blykbaar besig om 'n plaaslike infrastruktuur op die been te bring.  As dit soos ander plaaslike e-handelaars werk waar die handelaar ook as leweransier werk, kan dit baie van die pyn uit Sjinese aankope neem.  Alibaba byvoorbeeld is net 'n agent wat koper en verkoper bymekaar bring en die eintlike verskaffer self doen die versending.  Takelot weer hanteer alles en as jy probleme het, kontak jy hulle en nie die verskaffer nie.  Dit werk baie makliker.  Maar ek is maar lugtig vir Sjinese produkte na en 'n paar keer stelle afgetrap het met elektronika en gereedskap wat ek by die Sjinese markte gekoop het. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 19:37:35 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Danie ek praat van n' maand by D&A. Miskien het dinge nou verbeeter. Ek glo nie.

Ek gaan nie nou eens poog om iets in te voer nie. Die local stock van ingevoerde items wat nie Esential Items is nie is ook van null prioriteid.

Ek was vanmidag verplig (vir reis doeleindes) om na my lokaale poliesie stasie toe te gaan. Try dit, en dan sal julle sien waar ons ons self bevind!! Ons is as n' land in groot poefie!!!

Ek het well kon doen wat ek moes. Sorted!

Die mense om my praat net van hoe hulle uit isolasie en oorleewing gekom het. Dit is soos oorlog stoories!

Moet vit n' moment dink hierdie COVID is ligdelik nie....deadly!

Bly tuis en vermy vreemdelinge!!

COVID!!!

Paul hier sal jy sien hoe dit net 30min geneem het om deur doeane en aksyns te beweeg. 19-Jan-2020. Ek moet Banggood se koeriers Buffalo krediet gee vir hoe vinnig dinge gebeur.

Elkeen van my invoere van Sjina af het die doeane so vinnig gebeur. Ek moet byvoeg dat terwyl die pakkie nog op pad is van Sjina af betaal ek alreeds my doeane en aksyns. Dit help dalk dat dit so vinnig gaan. Hier het dit bv langer gevat om v d lughawe na die "warehouse" te gaan as wat doeane geneem het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 20:01:00 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja, Danie ek het ook met Buffalo n' groot verbeetering gesien. Ek was net verskriklik versigtig toe ek, onverwags, n' e-pos van hulle gekry het om n' D&A en courier betaaling te moet maak? Maar die ooreestemende Tracking no: XXXXX was die oortugende inligting dat dit well goed is.

Ek sal weer net so maak en duisende rande spaar!

Lekker slaap laughing

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 20:10:19 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja my vriend, jy het n' pre-clearance gedoen. Dan is dit choef-chaf smile

By Telkom, waar ales omtrent ingevoer was, was dit normaal om pre-clearances te doen.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 11:38:59 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ja my vriend, jy het n' pre-clearance gedoen. Dan is dit choef-chaf smile

By Telkom, waar ales omtrent ingevoer was, was dit normaal om pre-clearances te doen.

Paul toevallig was dit pre-clearance (tax free opsie) maar daar is die Maart item wat ook net 30min gevat het wat ek my doeane en aksyns betaal het toe dit nog op pad was.

Geert is die special ou vir hulle want hy kry altyd alles in 'n rekord tyd. Maar ja wie gaan kla oor 10 tot 14 dae vanaf Sjina tot my jou voordeur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 11:54:46 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek aanvaar die huidige probleem sal die versendingsproses baie vertraag.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 12:15:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Paul toevallig was dit pre-clearance (tax free opsie) maar daar is die Maart item wat ook net 30min gevat het wat ek my doeane en aksyns betaal het toe dit nog op pad was.

Geert is die special ou vir hulle want hy kry altyd alles in 'n rekord tyd. Maar ja wie gaan kla oor 10 tot 14 dae vanaf Sjina tot my jou voordeur.

Ek sal kyk of ek nog tracking verslag het. Soms vat dit 3 dae om van China tot by Couriers se warehouse te land.....maar dan moet invoer belastings nog gedoen word

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 12:16:11 pm

22 Jul 2020 @ 12:21:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het so n maand terug n item direk van verskaffer in China bestel. Toe ek vervoer soek, was dit verskriklik duur oor die grootte van item. Ek het so aan maatskappy in China verduidelik.....dat prys nou te rof is met vervoerkostes. Sonder enige vrae was geld binne 5 minute 100% terug in my rekening. Dan sê ek, ek doen liewer besigheid met Chinese as sommige locals

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 15:35:24 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Online koop ek gewoonlik direk by die Chineese web sites. banggood, aliexpress ens.

My slegte ondervindings was maar net die twee hier bo. Ek het al baia goed so gekoop. 4x4 gearbox switches vir my Pajero ratkas kos hier vir 5 ~~ R5400. Ek het all 5 switches vir R350 ingevoer. Dit het 2 maande gevat but so wat. As een switch nie werk nie voer ek weer 5 in :)

Ek wil ‘n item by Banggood bestel wat ek nerens anders kan opspoor nie. Tussen Banggood en veral SAPO is ek bietjie skrikkerig. Ek gee nie om om vir ‘n maand of drie te wag nie, maar sal wel omgee as ek R4000 moet afskryf.

Ek wag al sedert Maart vir iets wat ek in Engeland bestel het. Skynbaar st dit in Pretoria by SAPO vas. Dit gese ek het nog nooit ‘n paket nie ontvang nie.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 17:07:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wil ‘n item by Banggood bestel wat ek nerens anders kan opspoor nie. Tussen Banggood en veral SAPO is ek bietjie skrikkerig. Ek gee nie om om vir ‘n maand of drie te wag nie, maar sal wel omgee as ek R4000 moet afskryf.

Ek wag al sedert Maart vir iets wat ek in Engeland bestel het. Skynbaar st dit in Pretoria by SAPO vas. Dit gese ek het nog nooit ‘n paket nie ontvang nie.

Kies direct mail....dan laai privaat couriers dit by jou huis af

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za