English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 608
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 623
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

One het ons nuwe Gecko

replies: 51
views: 6330
page 1 of 2
14 Aug 2015 @ 20:09:28 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Ons het ons nuwe Gecko gekry en is in die wolke. Die eerste naweek het ons by Tempel Water Bron gekamp om die wa te leer ken en alles te toets. Alles werk 100% en wat wil jy meer he. Sal later meer inligting gee.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 20:17:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dit lyk pragtig...baie geluk...hoop jy het nog jare se plesier van hom!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 20:19:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Piet. Is dit n voortent wat opgerol is aan jou sykant of is dit rally tent?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 20:21:47 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Piet,julle kombinasie lyk uitstekend,baie geluk,kamp bly koning,geniet ten volle.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 20:24:17 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Piet. Is dit n voortent wat opgerol is aan jou sykant of is dit rally tent?

Hi Geert. Dit is n voortent maar kan ook gebruik word as rally tent. Ek het die vol tent gevat wat my baie opsies gee.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 20:26:12 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Piet,julle kombinasie lyk uitstekend,baie geluk,kamp bly koning,geniet ten volle.

Baie dankie Dirk.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 20:30:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Rol hy maklik op in die sak?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 21:10:35 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Bliksim dit is mooi,my droomwa.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 22:10:08 pm
Anonymous

Baie geluk Piet, mag julle net vreugde en veilige kampe geniet, die wa lyk wragtig mooi, ek hou van die tent dak wat so in/op rol. 

Dit maak baie meer sin as die ewige inruig en weg pak, pragtige wa.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2015 @ 22:52:00 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2030
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Moet sê, van alle boskaravane vang hierdie een beslis my oog !

Baie gelukkige kamp-kilometers toegewens, Piet.

Laat kom asb nog fotos en verduidelik sommer al die "pro's & con's"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 00:54:30 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years
Piet, baie geluk julle. Duisende veilige sleepmyle vir julle en geniet n hond uit n bos uit. Lyk sommer spoggerig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 06:14:05 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Piet dit lyk spoggerig. Soos reeds gemeld lyk jou kombinasie 100%. Baie gelukkige kampe word jou toe gewens.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 09:00:26 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Piet baie geluk puik wa
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 09:03:32 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Piet geluk en baie vreugde met wa vir julle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 09:33:33 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Piet baie geluk met julle nuwe wa. Dit lyk voorwaar mooi en duursaam. Sal graag wil sien hoe hy binne lyk en ook as alles opgeslaan is. Geniet hom
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 09:43:31 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Geluk Piet. Ek is bly vir julle part. Ek wens ek kon dieselfde gesê het van myne. Geniet julle wa. Hy lyk goed gebou en stewig. Wys bietjie fotos van die binnekant.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 09:59:53 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Wie maak hullelaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 11:34:02 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2030
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Wie maak hullelaughing

Kyk by www.gecko-offroad.co.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 18:31:04 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Rol hy maklik op in die sak?


Ja hy rol maklik op en zip toe in die sak, maar die vat twee persone om dit te doen.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 18:31:52 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Bliksim dit is mooi,my droomwa.

Dankie Herman
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 18:32:52 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Baie geluk Piet, mag julle net vreugde en veilige kampe geniet, die wa lyk wragtig mooi, ek hou van die tent dak wat so in/op rol. 

Dit maak baie meer sin as die ewige inruig en weg pak, pragtige wa.laughing



Baie dankie Johann.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 18:35:45 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Moet sê, van alle boskaravane vang hierdie een beslis my oog !

Baie gelukkige kamp-kilometers toegewens, Piet.

Laat kom asb nog fotos en verduidelik sommer al die "pro's & con's"


Ek sal nog fotos neem en opsit in die volgende paar weke. Is baie besig om my solar sisteem op te sit by my huis.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 18:39:37 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Geluk Piet. Ek is bly vir julle part. Ek wens ek kon dieselfde gesê het van myne. Geniet julle wa. Hy lyk goed gebou en stewig. Wys bietjie fotos van die binnekant.

Dankie Schalk. Ek sal nog fotos neem met ons volende kamp, hoop so in twee weke en dit dan hier opsit.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 18:43:52 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Wie maak hullelaughing



Willem hulle word gemaak daar naby julle by Gecko Offroad in Haenertsburg. Daar is net ongelukkig n paar maande waglys, maar die moeite werd om voor te wag.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 18:45:13 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Baie dankie aan almal vir julle mooi woorde, waardeer dit.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 18:58:10 pm
CHRISTO & ELIZE
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 28 Dec 2012
Experience: 8 years
Baie geluk hys pragtig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 18:59:29 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Baie geluk Piet  jy kan maar spog is iets om op trots te wees

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 19:03:04 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Baie dankie Christo & Eleze en ook Stef.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2015 @ 20:12:51 pm
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 45 years
Piet, jy is 'n gelukkige man. Ons was so 'n week gelede op Haenertsburg. Dit lyk darem net soos Switzerland. Piet geniet hom baaaie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 06:25:08 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie geluk dit lyk stunning

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 10:31:23 am
Annemarie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 30 Apr 2015
Baie geluk. So graag wil sien hoe lyk hy met die vol tent opgeslaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 10:42:49 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Dankie Karel en Nico.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 11:02:46 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Baie geluk. So graag wil sien hoe lyk hy met die vol tent opgeslaan.

Hier is n foto maar nie van goeie gehalte, geneem met sel foon. Dit is by Tempel waar ons eerste kamp was met die Gecko.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 11:14:37 am
Anonymous

Niks fout met die foto nie, dit lyk baie lekker. Plaas gerus nog fotoslaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 11:22:46 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Hi Johann, ek sal fotos neem met ons volgende kamp, miskien so twee weke en dan opsit.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 11:24:40 am
Anonymous

Sal waardeer dankie Piet, ek is mal oor jou wa sleep seker soos 'n droom en kamp net so lekker. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 12:02:31 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Hoe sleep hy agter die Ford Piet? Is hy swaar?
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 12:20:04 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Hoe sleep hy agter die Ford Piet? Is hy swaar?

Hy sleep soos n droom Schalk. Het nou 1058 Km op die karavaan. Die laaste end pad huis toe van 553 Km het ek gesleep teen 115 km/h met spoed beheer aan. Geen teken van enige swaai nie. Het op een stadium 125 km/h gery maar dit nie agtergekom nie. Dis toe ek die spoed beheer aangesit het. Sonder twyfel die beste sleep kombenasie wat ek nog besit het.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 12:58:09 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Piet, jy is 'n gelukkige man. Ons was so 'n week gelede op Haenertsburg. Dit lyk darem net soos Switzerland. Piet geniet hom baaaie.

Was julle by die Gecko fabriek aan Karel?
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 13:16:43 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Pragtig!
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 13:34:38 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Bly dat jou kombenasie aan jou verwagting voldoen, maak my nog meer jaloers,geniet julle plesier ten volle.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 15:14:39 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Dankie Dirk.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2015 @ 20:57:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Baie geluk.
Hy lyk baie soos die Explorer, veral die tent. Ek het die rally voor die tent ook, kom joune nie so uit nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 07:22:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie netjies. Geluk, hoop julle geniet hom ter dee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 08:23:00 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Baie geluk.
Hy lyk baie soos die Explorer, veral die tent. Ek het die rally voor die tent ook, kom joune nie so uit nie.

Dankie. Die tent kan in baie opsies gevat word maar ek het nie die rally voor die tent gevat nie. Vir eers is dit reg vir my en as ek die rally voor wil he kan ek dit later laat aansit.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 08:24:14 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Baie netjies. Geluk, hoop julle geniet hom ter dee.


Dankie leon, gaan hom verseker geniet.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 10:05:55 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Mooi man, geniet hom.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2015 @ 21:20:19 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Pieter,
Mag ek vra wat die wa prys, wil kyk of ek dalk kan...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2015 @ 16:49:09 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Herman ek het my wa al einde Januarie bestel en het R296000.00 betaal sonder die extras. Jy moet self die ys/fries kas koop en hulle sit dit vir jou in as jy die wa optel. Ek het n National Luna twee deur dual control 72 L ingesit.

Hier is n lys van al die extras wat ek gevat het.
Vol tent (net die Rally awning ingesluit in prys bo)
Laai bo die stoof - baie prakties
Oprol water pype om water tenks vol te maak
Pantry pouches set
Utility sak in badkamer en by ingang
Extra vir opgradeer van MXS 10 C-Tek charger na MXS 25 (vir tweede battery)
Tweede 105 AMP Hr battery ingebou
Flexopower Kalahari 158 Solar pannels bedraad vir die karavaan.
en nog so paar kleinerige goed

Toe was die wegmeen prys R 333 3345.00

Gaan kyk na hulle web site en hulle face book, daar is baie foto van die Gecko en reise deur Suidelike Afrika google net Gecko offroad

Kontak hulle gerus en vra hulle vir pryse en advies. Baie vriedelike mense. Qualiteit van bou om te hou is die beste op die mark. Sleep baie maklik en stofdig.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2015 @ 19:12:55 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dankie Pieter,
Gaan begin om ietsie eenkant te sit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2015 @ 20:21:37 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Jou gesondheid en veiligheid asook jou plesier het geen prys nie,geniet ten volle so dikwels as julle kan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za