English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 139
Total Replies: 227 869
Total Views: 82 289 284
topics: 84
replies: 1 535
views: 184 801
Share your best or worst experiences to help others out.

Onaanvaarbare gedrag

replies: 30
views: 616
19 Jun 2019 @ 18:01:59 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

Op sosiale media is 'n skermgreep gedeel waar die eienaar/bestuurder 'n selfoon uit 'n dame/kampeerder se hande gryp. Onder korreksie was daar dalk 'n paar glasies wyn geniet en musiek vanaf 'n selfoon was gespeel tot na 17h00. Die voorval was om 17h 15. Kampreels is duidelik dat musiek net tot 17h00 gespeel mag word. Reg rondom die kampeeders was geen ander kampers sigbaar nie. Ek noem nie die oord se naam totdat terugvoerende kommentaar beskikbaar is nie. Myns insiens was die optrede nie regverdigbaar nie en die oord gaan baie skade daardeur lei.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 18:11:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk ek is n voorstander van reels en die afdwing daarvan.

Dan is daar twee kante van die saak

NO 1

Die vrou moes seker maak wat is  die reels en plein weg net daarby hou.  So sou daar eerstens nie n onder onsie gewees het nie. Hou by die reels of kamp elders.

NO 2

Daar is darem beter maniere om jou oord se reels af te dwing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 18:25:52 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1853
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Tot al die feite beskikbaar is sal ek nie n oordeel wil maak nie. Miskien was die dame al gewaarsku....wie weet. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 20:29:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Stem saam.  Daar kan baie dinge lei tot 'n persoon se optrede.

Dan ook wie het die plaasing op sosiale media gedoen. 

Die vrou??????????????????

Dan is my vraag is al die feite weergegee?

Die oord eienaar??????????????

Glo darem  nie hy sal homself in die voet skiet nie?!?!

Het beide partye hul kant van die saak gestel op die sosiale media????

Indien nie............

Dan glo ek nie die oord gaan enige skade ly nie.  Want dis net een kant van die saak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 20:53:18 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Reels of nie reels. As jy n foon uit veral n dame of iemand se hand uit ruk is dit aanranding met die doel om te beseer. n Klag van  diefstal kan ook teen jou ingehandig word.  Behalwe as die vrou met die toestel iemand se lewe bedreig het kan jy net daar gearresteer word.

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 20:58:49 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sjoe...... ek is nog nooit beseer as my vrou my selfoon vat net voor sy my gooi nie - hehehehe. Dis aanranding......

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 21:03:44 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Sjoe...... ek is nog nooit beseer as my vrou my selfoon vat net voor sy my gooi nie - hehehehe. Dis aanranding......

 

Kry dit op kamera. laughing

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 06:29:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sjoe...... ek is nog nooit beseer as my vrou my selfoon vat net voor sy my gooi nie - hehehehe. Dis aanranding......

 

Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 08:01:40 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 194
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Onaanvaarbaar---Kom on sê jy oortree die spoedreels.   Jy ry 70 in 'n 60 zone.   Die verkeerdsbeampte trek jou af en gryp sommer dadelik jou motorsleutels sonder dat hy bewys gee dat jy meer as 60km/h gery het.  

Ek sien hierdie ongeskikte optreede van die oord bestuurder in dieselfde lig.   In altwee gevalle sal ek sy vingers een vir een breuk as dit met my of my vrou gebeur.   Dan kan almal maar my voorbeeld as ongeskikte gedrag voorbeeld beskou.  

Gaan hierdie oorbestuurder jou voertuig ook gryp as jy vinniger as die kamp ge spoedgens van 20km/h ry?   Enige kamp het reels maar daar is maniere om die reels toe te pas.   As die bestuurder nie ore het nie moet hy maar voel.   Een ding is verseker hy sou sy mediese kaart moes gebruik het om lekker te slaap in die hospital as dit my vrou was.    

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 09:28:32 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Onaanvaarbaar---Kom on sê jy oortree die spoedreels.   Jy ry 70 in 'n 60 zone.   Die verkeerdsbeampte trek jou af en gryp sommer dadelik jou motorsleutels sonder dat hy bewys gee dat jy meer as 60km/h gery het.  

Ek sien hierdie ongeskikte optreede van die oord bestuurder in dieselfde lig.   In altwee gevalle sal ek sy vingers een vir een breuk as dit met my of my vrou gebeur.   Dan kan almal maar my voorbeeld as ongeskikte gedrag voorbeeld beskou.  

Gaan hierdie oorbestuurder jou voertuig ook gryp as jy vinniger as die kamp ge spoedgens van 20km/h ry?   Enige kamp het reels maar daar is maniere om die reels toe te pas.   As die bestuurder nie ore het nie moet hy maar voel.   Een ding is verseker hy sou sy mediese kaart moes gebruik het om lekker te slaap in die hospital as dit my vrou was.    

Ha ha. Nou kyk moenie jou luck met n Vrystater probeer.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 09:29:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Onaanvaarbaar---Kom on sê jy oortree die spoedreels.   Jy ry 70 in 'n 60 zone.   Die verkeerdsbeampte trek jou af en gryp sommer dadelik jou motorsleutels sonder dat hy bewys gee dat jy meer as 60km/h gery het.  

Ek sien hierdie ongeskikte optreede van die oord bestuurder in dieselfde lig.   In altwee gevalle sal ek sy vingers een vir een breuk as dit met my of my vrou gebeur.   Dan kan almal maar my voorbeeld as ongeskikte gedrag voorbeeld beskou.  

Gaan hierdie oorbestuurder jou voertuig ook gryp as jy vinniger as die kamp ge spoedgens van 20km/h ry?   Enige kamp het reels maar daar is maniere om die reels toe te pas.   As die bestuurder nie ore het nie moet hy maar voel.   Een ding is verseker hy sou sy mediese kaart moes gebruik het om lekker te slaap in die hospital as dit my vrou was.    

Stem volkome saam met alles! ! ! ! ! !

Maar die feit is ook dat die ongure omstadigheid eerstens nie sou plaasvind as die reel nie oortree was nie.

Of dit nou musiek op ongelee tyd was of die snelheid oortreding voorbeeld.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 09:33:57 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Morsige storie! Bly weg..................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 09:56:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Morsige storie! Bly weg..................

Net uit nuuskierigheid sal ek graag wou weet hoekom die oord eienaar juis so opgetree het.

Ons kan maar net bespiegel oor die oorsake.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 10:07:25 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 194
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Bak oor ek weet om hoe om n topic lewe te gee.

Stem saam Leon, ek sou graag ook wou weet en sal ook wil weet wat die naam van die kamp is.   As jy 'n diens lewer soos 'n kamp bestuurder of eienaar moet jy weet almal se oe is op jou.  Jy kry met mense van oor die hele spektum te doen.  Saam met dit kry jy nog die kamper wat oor alles kla en te veel tyd op sy hande het.   Dis 'n job wat nie vir almal beskore is nie, soms met baie werksbevrediging en soms niks. 

Die ander kant van die muntstuk is dat die gemiddelde kamper goeie reels wil hê en wil toesien dat bestuur dit streng toepas.   Reels maak net alles makliker beheerbaar in 'n kampterrein en dit bring verdraagsaamheid tussen kampers.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 10:28:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bak oor ek weet om hoe om n topic lewe te gee.

Stem saam Leon, ek sou graag ook wou weet en sal ook wil weet wat die naam van die kamp is.   As jy 'n diens lewer soos 'n kamp bestuurder of eienaar moet jy weet almal se oe is op jou.  Jy kry met mense van oor die hele spektum te doen.  Saam met dit kry jy nog die kamper wat oor alles kla en te veel tyd op sy hande het.   Dis 'n job wat nie vir almal beskore is nie, soms met baie werksbevrediging en soms niks. 

Die ander kant van die muntstuk is dat die gemiddelde kamper goeie reels wil hê en wil toesien dat bestuur dit streng toepas.   Reels maak net alles makliker beheerbaar in 'n kampterrein en dit bring verdraagsaamheid tussen kampers.

100% Zack niemand kon dit beter saam gevat het nie.

Ek myself is nie so seer gepla oor die oord se naam nie want die terugvoer tans is net van een kant van die saak.  So ek vat dit vir eers met 'n knippie sout.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 10:39:13 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

n  Paar jaar terug het ek n oord bestuurder aan sy nek gegryp na hy op my vrou en n ander vrou "wat sy fout" was geskree het. Ek het myself verloor toe hy by die die vermetelheid gehad het om sy vinger in my vrou se gesig gedruk het. Ek dink nie hy sal ooit weer so mak raak.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 10:42:23 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 194
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Bak oor dit lyk vir my jy kom ook van die Vrystaat af.  tongue-out

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 12:00:09 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hier staan ek maar eerder terug. Ek glo ons almal het al te doen gehad met situasies waar onsself verloor het. Dinge kan gewoonlik makliker uitgeklaar word sonder woede. Dit neem net baie tyd om daaraan te werk en te besluit is "ek gaan jou nek breek" die voorbeeld wat ons moet volg selfs as iemand net vinger wys.

Emosies: ek sien nou die dag 'n ou sy kar net so in 'n 3 rigting kruising los en die syaansluiting blok terwyl hy 'n ander bestuurder jaag wat ook uitgespring het. Lekker naelloop langs 'n snelweg afrit. Sou die MB tannie van STD Bank in Kempton daar opdaag ry sy dalk die2 karre uit die pad uit - hehehehehe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 12:33:49 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Danie  ek het n hele omswaai in my lewe gehad en ek beteuel myself ten alle koste. En Jesus is my alles. Maak nie saak watter vuisgeveg jy in is daar is nooit n wenner.

Maar. As iemand my vrou aanvat. Wel dan is n verkeerde perd opgesaal.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 12:49:44 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

John ja ek hoor presies wat jy se. Ek was ook al betrokke in familie twis waar ek opkom vir my vrou net om later ongeag wat gebeur het te moet uitvind bloed is dikker as water. So met tye laat baie dinge mense net word. Hoe se hulle - jy weet nooit hoe gaan die ander persoon optree in dit wat jy se nie.

My een swaer moes al erg deurloop as hy bv nie terug baklei en net luister. Dan verwag die ander party 'n geveg. Maar dit alles maak die lewe wat dit is. Solank ons almal kan lekker saam kamp.........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 13:00:43 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 542
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek weet ook nie wat die tannie se rede was waarom sy dit nodig gevind het om musiek oor haar selfoon te luister nie, dit moet 'n reuse selfoon wees wat 'n 1000 watt speaker het, maar sy kon darem die kamp se reëls gelees het. En dalk was dit die hoeveelste keer dat die kamp-eienaar met dieselfe probleem sit. Uit ondervinding het ek nou-al tot irritasie gehoor hoe hard sommige foon-verslaafdes hulle Whatsap-boodskappe speel. En bewaar jou siel as iemand naby jou 'n Whatsap video-gesprek voer met 'n kleinkind wat in Burundi of die Valklande woon, dit klink asof die tannie haar boodskap sommer tot daar anderkant wil SKREE. 'n Gek wat langs jou kamp en met 'n foon heen en weer loop en so hard praat dat hoor en sien vergaan kort ook 'n klap agter die kop dat sy stopsels uitval. Op die beste van tye is 'n selfoon 'n ding wat nie saam moet gaan vakansie hou nie.

Ek sou ook graag die volle storie wou hoor. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 14:00:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal die storie volg. Nog al interresant. 

Hehehe 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 15:06:29 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Danie die was nie n familie ding. Gelukkig nooit rede gehad om met mekaar te baklei. Die was n slegte mens wat hulle besig was om van ontslae te raak (eers later uitgevind). Hy het eers n vreemde kamper vrou beskree wat in trane gestaan het. Die vark het n fout op die rekeninge gemaak en wou dit nie erken want hy klaar op pad uit. Toe vat hy my vrou aan en beskree haar. Ek het nog nooit my vrou sien skree en baklei en nog nooit sal sy van my verwag om in te tree. 

Die hele onder werp laat my bloed kook. Ek kan nie glo wat ek lees dat sommige dit moontlik goed praat. 

Stel jou voor. Jy loop in n ontvangs area in, baie gelukkig jy kamp mos nou. Jou pa stuur jou n christelike liedjie wat elke dag met ons gebeur en dan luister jy terwyl jy wag. Hier kom iemand en ruk dit uit jou vrou se hand uit. Hier skeer ek daardie persoon se arms af. Hospitaal toe sal hy gaan. En in my opininie as iemand dit aan jou vrou doen en jy staan net en kyk en betwis dit ongeag reels. Al is jy tagtig is jy nie n man se gat werd. Jammer vir my afrikaans en ek klim nou van die draad af want die is my mening. Ek gaan nou eers my hond soek om te skop.

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
20 Jun 2019 @ 15:43:28 pm
JP
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 08 Dec 2015
Experience: 42 years

Mense! Jou sel is joune en hoekom moet ander mense gevorseer word om daarna te luister. Die reels is op skrif en jou gedrag moet daarby aanpas. NIE DIE KAMP NIE.

 

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 16:27:26 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ekl het glad die artikel gesien nie maar suiwer begin saam praat na Dries dit geplaas het. Weet darem nou al by watter kamp dit was en ja ons sal seker nooit die ander kant v d munstuk sien nie. Ek stem saam met Leon as daar 'n reel is moet dit nagekom word. Hoe daar opgetree word is natuurlik 'n debateerbare saak.

Ek persoonlik glo jy verontrief nie ander dat hulle na jou boodskappe of gesprekke moet luister nie. Ek kan heeltemal verstaan dat ontvangslokale kennisgewings op het van geen selfone nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 17:05:55 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 229
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek het die afgelope tyd so lekker gekamp met my foon af want die sein was te swak. Ek weet ongelukkig ook niks van die voorval nie. Maar ek glo altyd daar is 3 kante van n saak haar kant sy kant en die regte kant.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 17:37:25 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 542
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Mens kom maar alle tipes teë in die kamp-wereld. Eenkeer in Moremi gesien hoe n ou tekere gaan omdat daar n dubbel-bespreking was op sy perseel. Het sy speelgoed omtrent uit die kot gegooi. Die arme kampbestuur kon niks aan die saak doen nie want die besprekings word in Gabarone gedoen. Toe gee hulle die ou wa sy #$^%&@ so gestrip het n ander BAIE BETER perseel. Ek kon omtrent my alie aflag om te sien hoe die %$#@& skaam is.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 17:55:48 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

My foon is ook my notaboek of soos nou 'n foto geneem v d medisyne om by die apteek te kry. Groot teken dat selfone nie gebruik mag word nie. Ek is baie sleg met name en 100 maal meer as dit by medisyne se name kom. So ek moet maar my foon in stilte gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 07:47:32 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 867
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Geen respelling vir dames nie..

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 23:11:09 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1479
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Laat my dink aan 1994 toe ANC 'n projek onder die jeug geloods het: 'Look and learn'

Daar leer jy dan mos nou als, reg of verkeerd.

Al wat ek hieruit leer is bly stil tot daar feite op die tafel is.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 06:54:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Laat my dink aan 1994 toe ANC 'n projek onder die jeug geloods het: 'Look and learn'

Daar leer jy dan mos nou als, reg of verkeerd.

Al wat ek hieruit leer is bly stil tot daar feite op die tafel is.

Dis waar Proffie. tans is net een kant van die saak gestel.  So eintlik is daar nie'n issue nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required