English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 140
Total Replies: 246 390
Total Views: 83 061 519
topics: 11 324
replies: 134 848
views: 39 233 718
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Omskakel na 220v

replies: 1
views: 2603
07 Sep 2004
Hennie
New Member
22% Profile Strength
Posts: 0
Joined: 05 May 2011
'n vriend van my beplan om sy 1992 Sprite Sport heeltemal om te skakel na 220V. Is dit so eenvoudig as om slegs drade aan te le vanaf die elektriese kontakpunt van die karavaan? Die ligte en kragproppe sal slegs dmv 'n normale skakelaar beheer word. Indien nie, wat moet gedoen word? dankie baie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2004
Piet
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 412
Joined: 01 Jan 2007
Hennie, ek het myne ook oorgeskakel na 220v maar het dit op die maklike manier gedoen.  Ek het slegs 'n 220/12v transformer langs die gasbottels gemonteer en koppel die drade vanaf die battery daaraan.  As die krag afgaan, skakel ek net oor na battery.  Maak net seker julle installeer die regte plugs ens. vir koppeling aan die park se krag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za