English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 567
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 359
Share all those nice recipes with everybody...

Omelet ontplof

replies: 10
views: 788
29 Oct 2018 @ 10:43:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons is lief daarvoor om sommige oggende as ons kamp sommer n omelet in daai Tupperware houers te maak....lekker maklik en vinnig. Laas net voor die omelet gaar is, hoor ek n ontploffing geluid in mikrogolf. Toe ek mikrogolf oond deur oopmaak is die hele binnekant vol spatsels van die omelet se een hoek wat ontplof het. Wat sal die oorsaak wees dat n omelet sal ontplof? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2018 @ 10:48:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

....het net kaas, melk en eiers gebruik.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2018 @ 12:08:33 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Laat my dink aan paar jaar gelede toe ek nog jong was.  Praat van toe ek net uit die skool kom en begin werk.  Daar was 'n mikrogolf in die kantoor en ek dag toe ek gaan 'n eier in die mikro kook.  Ek het 'n heel eier, dop en al...rou...in die mikrogolf gesit.  En ek sit die ding aan heel onkundig, en die volgende oomblik, klink dit soos 'n bom wat ontplof, die mikro se deur skiet oop, tot die glas bord het stukkend geskiet, ek het my dinges af geskrik.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
29 Oct 2018 @ 13:02:15 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Sover ek weet, moet mens n klein gaatjie in die dop se een punt maak. Op dié manier het ek al eiers in mikro gekook ook..

Die ommelette... ek vermoed jy moet hom genoeg klits alvorens jy hom mikro.

In n pan moet jy hom net liggies omroer sodat hy struktuur kan behou. Op die induksie plaat klits ons die eiers ook vooraf goed met biki melk. Roer dit hele tyd totdat dit begin stol. Sit stofie af en hou aan roer. Die scramble is nou sonder n gebrande deel. Beslis n wenner... vat vir n pan vol eiers sowat 2 tot 3 minute.

Van my resepte soos my mielie brood moet jy die eiers net goed deur roer.. nie geklits nie.

My gemmer poeding is ook ... eier in geroer nadat alle inhoud goed gemeng is.

Eks nie n opgeleide kok nie, so sal nie kan sê van die ware rede nie. Ek vermoed die "binding "  gedeelte van n eier moet fyn gemaak wees vir mikro.

 

My mening.  Dalk weet iemand beter " eierkundige " 😎

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2018 @ 06:42:22 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Was the lid on tight? If so, it was a pressure build up.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2018 @ 06:57:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Was the lid on tight? If so, it was a pressure build up.

Moet seker die rede wees...maar tog is daar heelwat "vents" waar stoom kan ontsnap

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2018 @ 06:59:32 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Geert, ek vermoed die mengsel was nie genoeg geklits nie, van jou foto lyk dit nie egalig nie met plekkies waar die eier nog prominent vertoon. Ongeklitste eier gaan skiet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2018 @ 07:04:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, ek vermoed die mengsel was nie genoeg geklits nie, van jou foto lyk dit nie egalig nie met plekkies waar die eier nog prominent vertoon. Ongeklitste eier gaan skiet.

Dankie Gerhard...ek sal dit onthou in die toekoms...ek het juis hierdie een net vinnig met n vurk geroer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2018 @ 07:16:32 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, lyk my jy het n bom van n omelet gebou!

Dink Kurper het die antwoord

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2018 @ 09:33:05 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 317
Joined: 28 Feb 2018

For a lighter more fluffy omlet, leave the milk and use soda water, when you open the microwave oven it floats out on air by itself

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2018 @ 10:36:13 am
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 20 years

Hi, as long as you prick thr yoke you will be fin, that how i fry a egg in the microwave.

there mus be a space open or just put a surviate over then cook

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required