Wie het meer inligting
Sjoe...lyk woes....eks bly almal is okay
Volgens inligting wat iemand deurgegee het is dit veroorsaak deur 'n pot olie wat op 'n plaat aan vergeet is. Nou met alles onder beheer sal mens seker hoor wat presies gebeur het.
Vriende van ons het toevallig daar gekamp die naweek. Glo nie hulle weet eers van dit nie. Hulle is gister middag al daar weg.
Is dit die oord langs Hartbeespoortdam, of is dit die voormalige SAPD oord naby Buffelspoort?
Nou eendag daar verby, lyk maar verwaarloos.