English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 290
Total Replies: 230 338
Total Views: 82 393 874
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 297
Jokes and everything else that makes you laugh

Om te boer is ook nie maklik

replies: 12
views: 2803
24 Feb 2017 @ 20:33:46 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years
Die boer het met Bulle ge teel en sou die naweek sy spog bul by die Landskou gaan Skou het .Die dag voor hulle vetrek Bloemfontein vir die skou merk hy dat sy Spogbul se oe skeef is .Hy bel sy Pel die veearts en verduidelik die problem aan hom .Sy Pel se moenie worry eks is nou daar .Op die plaas gekom vra hy vir die boer of hy n stukkie tuinslang het .Ja se die boer en bring so kort pypie die veearts neem die pypie en steek dit in waar die Bul se stert en sy doedelsak bymekaar kom en blaas hard op die pyp .Die bul se oe rek so groot en skielik kyk hy weer normal .Dankie ou maat se die boer en so ry hulle skou toe met n Bul wie weer reguit kyk .Die volgende oggend kom roep Jonas vir die boer Auuuhhh meneer kom kyk die Bul hy kyk weer anderpad .Moeg se die boer Nou toe jy het gesien wat maak die Vet gister doen dit weer .Ou Jonas druk die pyp in ,blaas en blaas maar die Bul se oe bly skeel .So kom die boer eindelik daar aan met Jonas en die Bul met die pyp in sy exhaust maar nog steeds skeel .Die boer vat die pypie se punt trek hom uit en draai die pyp om en druk hom weer in die Bul se exhaust. Hy blaas hard in die pyp .Woeps spring die Bul se oe weer reg .Vra Jonas Maar nou hoekom het meneer die pyp uitgetrek en omgedraai .Se die boer Jy verwag seker nie dat ek aan dieselfde kant gaan blaas waaraan jy geblaas het nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 21:06:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13820
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Higiene 😂....lekker gelag👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2017 @ 21:47:02 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5024
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Haha!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 09:46:06 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek en Colin het nou lekker gelag.   Ook oor die bul se skewe oë wat regtrek met die blaas van agter, kan my dit net voorstel.laughing  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 10:56:13 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Jonas het seker nie hard genoeg geblaas nie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 15:43:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wonder hoeveel Tannies gaan die Oom se O nou reguit blaas.

Hy het mos klaar n pypie. Hehehe







As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 15:46:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

So van Boer gepraat!

Wat is die verskil tussen n Boer en n Vrou op straat verkope.

Altwee weet hulke doen verkeerd, maar dit bly lekker.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 19:28:56 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years


So van Boer gepraat!

Wat is die verskil tussen n Boer en n Vrou op straat verkope.

Altwee weet hulke doen verkeerd, maar dit bly lekker.



laughing Chuck ek dink die verskil is wat die Mark bereid is om te betaal vir hulle goedere

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 19:31:08 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years


Wonder hoeveel Tannies gaan die Oom se O nou reguit blaas.

Hy het mos klaar n pypie. Hehehe







Ek maak my oe toe vir die voorstel maar die prentjie wat ek in my kop het gaan my nagmerries geecool

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 19:36:27 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Ek en Colin het nou lekker gelag.   Ook oor die bul se skewe oë wat regtrek met die blaas van agter, kan my dit net voorstel.laughing  

Freda laat my dink aan die ou wat so skeel is en die oogarts gaan sien .Die stomme oogaarts het n moeilike dag agter die rug en se vies vir die ou Man sit 2 eiers op jou oog met die verlaat hy die praktyk om golf te gaan speel .Terwyl hy golf speel voel hy half skuldig oor wat hy die skeel ou toegesnou het en bel hom die volgende dag vir n afspraak by hom .Toe die skeel ou opdaag is altwee sy oe reg. Hoe de drommel vra die oogarts het jy dit reg gekry .Nee se die ou Ek het gemaak soos jy gese het om 2 eiers op my ogge te sit maar toe ek hulle hier by my naeltjie getrek kry toe spring my oe sommer vanself reg

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 09:40:02 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Freda laat my dink aan die ou wat so skeel is en die oogarts gaan sien .Die stomme oogaarts het n moeilike dag agter die rug en se vies vir die ou Man sit 2 eiers op jou oog met die verlaat hy die praktyk om golf te gaan speel .Terwyl hy golf speel voel hy half skuldig oor wat hy die skeel ou toegesnou het en bel hom die volgende dag vir n afspraak by hom .Toe die skeel ou opdaag is altwee sy oe reg. Hoe de drommel vra die oogarts het jy dit reg gekry .Nee se die ou Ek het gemaak soos jy gese het om 2 eiers op my ogge te sit maar toe ek hulle hier by my naeltjie getrek kry toe spring my oe sommer vanself reg

 



Nou sit die arme Man met rekmerke ook.

Hehehehe

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 12:51:14 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dis hoe die bulle gevoel het na laas saterdag se game teen stormers
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 13:23:54 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year




Nou sit die arme Man met rekmerke ook.

Hehehehe

He-he.   En eiers op sy knieë. foot-in-mouth

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required