English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 812
Total Views: 82 683 799
topics: 154
replies: 2 428
views: 58 713
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Om die wa met "corner steadies" te lig of nie?

replies: 65
views: 1354
page 2 of 2
30 Jan 2019 @ 20:04:13 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1670
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek het vandag terugvoer vanaf die handelaar ontvang en som op:

  • Die tweedehandse wa (Penta) is verkoop.
  • Met die gereedmaak vir lewering van die wa, het die verkoopspersoon gesien die bande is nie reg nie.
  • Dit is na die werkwinkel verwys om te hanteer.
  • Die werkswinkel was egter vol.
  • "The easiest and quickest way to have the issue resolved was to have it done on the floor where you have witnessed the caravan......" (eish!)
  • Die wa is toe gelig en die wiele afgehaal op die plek waar ek dit op foto vasgelê het.
  • Die wa het nie vir lank sonder wiele gestaan nie want dit is gou na 'n bande besigheid geneem vir vervanging.

Dan die gewone "platitudes" van dankie dat ek dit onder aandag gebring het ens.

Uit die respons klink dit of hulle die issue sien asof ek 'n probleem dasrmee het dat die werk buite die werkswinkel gedoen is.

Nodeloos om te sê ek het terug geantwoord en uitgewys:

  • As handelaar is dit onverantwoordelik.
  • Die saak het niks te doen met die plek waar die werk gedoen is nie. Gaan oor die lig van die wa sonder ondersteuning van die as en onderstel.
  • Hulle waarsku kopers om nie dit te doen nie en enige waarborgeis word dan afgewys op grond van misbruik.
  • Hulle is veronderstel om te weet en 'n voorbeeld te stel.
  • Dit is onaanvaarbaar.
  • Ons as eienaars van karavane is baie "particular" en hierdie aksie dui op onverantwoordelikheid.
  • Ek het ook bevestig dat ek nooit my wa na hulle sal bring vir diens nie aangesien hulle nie vertrou kan word nie.

En nog heelwat meer wat as "verbal diarhea" kan deurgaan. Ek het hom "geref"

Sal sien wat kom terug.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2019 @ 20:45:43 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4551
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Vorige plasing van Geert.

Ek weet nie van tablet nie.....op gewone rekenaar het Danie SLK my geleer om "Ctrl" en "v" gelyktydig in te hou

Ek weet nie of iemand al 'n oplossing het hoe om op 'n foon te "paste" na mens gecopy het nie. Dus maak ek steeds v d DOS metode van Ctrl C vir copy en Ctrl V vir paste gebruik maar op 'n foon kan mens nie.

Ek het ook so pas 'n probleem as mens iets wil kwoteer op bl 1 en die draad is alreeds op bl 2 kom die kwoteer nie op nie.

Pottie ek neem aan jy praat van 'n handelaar in Gauteng. Daai sement lyk net soos 'n deel waar ek nou die dag gestaan en kyk het waar hulle laers vervang het buite die werkswinkel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2019 @ 22:02:13 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1670
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ja dis Gauteng.

Ek het myself daartoe verbind om nie die handelaar se naam, onmiddelike area of adres bekend te maak nie. Provinsie is wyd genoeg.

Ek wil nie Gonnie in nog 'n rondte met iemand se regsadviseur plaas nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2019 @ 20:27:54 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

At Scotties I noticed a number of 'vans around me were not standing on their jockey wheels.....??

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 11:35:48 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2654
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

I am not sure whether you are referring to the Scotty caravans, similiar to Sherpa Tiny's.  If so, this is a very light weight caravan which will probably not suffer any ill effects by standing on the steadies only. They might not even suffer if you lift them using the steadies as long as you do it equally on the same side, in other words, not lift the one side up and then the other, but in small increments alternatively on both sides. 

A better way would rather be to lower the front by the jockey wheel as low as it would go, then lower the back steadies, then lift the front by the jockey wheel   and lastly lower the front steadies.  But please do not use this method on regular caravans- you will break them.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 15:33:37 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5242
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Net daar wys die handelaar dat daar nie respek (of kennis) is om die karavane reg te kan diens nie. Soos ek gesê het, my vorige karavaan wou hulle sommer die deur met hammer reguit slaan...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 18:46:50 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Fred, Scotties as in Scottburgh.

Not sure what their procedures were, but some did not even have jockey wheels attached.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 08:20:15 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2654
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Then surely Scottburg caravans is a dealer to avoid.  I wonder if what you saw was a caravan brought in for servicing.  If so, it would have come in with small faults and gone out with possibly a broken back.  Incidents like this is why I prefer to service all my equipment- not only vehicles- myself. A while ago my car went in to the panel beaters for a very small job and inspecting the car afterwards, I found two plastic studs not replaced.  A small matter you may say, but what else was not done properly which I cannot see?  I might not have all the professional expertise that the technician have, but I need to make whatever I work on, safe for me and my family which the professional is not concerned about.  And then again, is it a well trained person working on your car or caravan or washing machine or perhaps someone hired off the street who had a quick demonstration on which way to turn a bolt?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 09:00:38 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 25 years

Then surely Scottburg caravans is a dealer to avoid.  I wonder if what you saw was a caravan brought in for servicing.  If so, it would have come in with small faults and gone out with possibly a broken back.  Incidents like this is why I prefer to service all my equipment- not only vehicles- myself. A while ago my car went in to the panel beaters for a very small job and inspecting the car afterwards, I found two plastic studs not replaced.  A small matter you may say, but what else was not done properly which I cannot see?  I might not have all the professional expertise that the technician have, but I need to make whatever I work on, safe for me and my family which the professional is not concerned about.  And then again, is it a well trained person working on your car or caravan or washing machine or perhaps someone hired off the street who had a quick demonstration on which way to turn a bolt?

Fred, I think he means Scottburgh Caravan Park.

People are setting up their vans the way he describes for camping.

EbenhaƩser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 09:10:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

At Scotties I noticed a number of 'vans around me were not standing on their jockey wheels.....??

Mine as well.  When stored it is lifted on Adendorf 12V jacks en kept steady with coner steadies.  Then I too lift the jockey of the ground.

Only reason I do this is the A frame is directly in the sun with a canvas cover over it.  With the jockey lifted up the wheel is in the shade as well.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 09:11:41 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 557
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Fred, Richard verwys na Scottburgh Woonwapark en na mense wat rondom hom kamp.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 10:47:30 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek dink die steady ding word uit perporsie geruk en oor geaniliseer nes die geval met wheel bearings.

Daardie steadies is daar gesit sodat jy kan oplig met dit. Dit lyk soos n jack en is n jack. Ek doen dit van ek kan onthou en nog geen teken van skade. Sou daar wel konstruksie skade op n wa kom deur steadies te jack is dit n vervaardiger fout en klaar. Hulle kan steadies installer op n wa en verwag jy gaan dit nie gebruik. Vraag wat ek wil vra. Word n karavaan aan jou verkoop met n jack en is daar jack punte op jou karavaan om jou wa te lig ?

Ek dink dit is n verskoning en n rook skerm van n vervaardiger om sy ontwerper brou werk se skuld op die verbruiker te plaas. As ek my wa lig met fabrieks gemonteerde steadies en ek kry konstruksie skade op my wa sal die vervaardiger dit herstel of ek sal legal gaan.

Ons lewe in n ontwikkelde wereld en bou beslis nie meer Skots karre en ossewaens nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 10:59:08 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2654
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

'n Ou moet maar so optree dat jy jou wa instand hou.  Ek is nie so seker die vervaardiger gaan eise oorweeg as 'n eienaar toerusting misbruik nie, trouens ek is seker hulle sal dit ten regte nie oorweeg nie.  On te sê dis brouwerk van die vervaardiger as die gebruik van stutte as domkragte gebruik word, gaan nie vir my op nie.  Om te sê die stutte lyk soos domkragte en kan dus so gebruik word, verstaan ek nie. As jy beter weet, kan jy tog nie wil dom speel nie! Om die onderstel en bakwerk te versterk tot dit die gebruik kan hanteer, sal beteken dat die karavaan aansienlik swaarder sal wees en dan kla ons as eienaars weer daaroor. 

Maar dis maar elke ou se besluit hoe hy sy eiendom wil gebruik.  Ek sal egter as ek 'n tweedehandse karavaan oorweeg, baie versigting kyk na die gebruik van die stutte en as ek enigsins 'n aanduiding kry dat dit as domkragte gebruik word, sal ek dit beslis nie koop nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 13:16:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink die steady ding word uit perporsie geruk en oor geaniliseer nes die geval met wheel bearings.

Daardie steadies is daar gesit sodat jy kan oplig met dit. Dit lyk soos n jack en is n jack. Ek doen dit van ek kan onthou en nog geen teken van skade. Sou daar wel konstruksie skade op n wa kom deur steadies te jack is dit n vervaardiger fout en klaar. Hulle kan steadies installer op n wa en verwag jy gaan dit nie gebruik. Vraag wat ek wil vra. Word n karavaan aan jou verkoop met n jack en is daar jack punte op jou karavaan om jou wa te lig ?

Ek dink dit is n verskoning en n rook skerm van n vervaardiger om sy ontwerper brou werk se skuld op die verbruiker te plaas. As ek my wa lig met fabrieks gemonteerde steadies en ek kry konstruksie skade op my wa sal die vervaardiger dit herstel of ek sal legal gaan.

Ons lewe in n ontwikkelde wereld en bou beslis nie meer Skots karre en ossewaens nie

Hierdie is op n Swing.....blykbaar steady gebruik as jack. Dis hoe dit aan my oorgedra is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 14:27:14 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1678
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Hierdie is op n Swing.....blykbaar steady gebruik as jack. Dis hoe dit aan my oorgedra is

Ek glo so iets is moontlik wanneer daar te veel drukking op die raamwerk is agv die gebruik van steadies om die karavaan te lig.

Ek het ook al agtergekom, indien die drukking te veel vanaf die steadies kom, affekteer dit die karavaan deur se toemaak proses.

Ek gebruik my karavaan se steadies slegs om die karavaan te stut sonder enige drukking op die raamwerk.

Indien die karavaan meer gelig moet word, plaas ek 'n ''scissor jack'' onder die as waar ookal hy meer gelig moet word.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First