Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21189 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5597 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Oliviershoek/ Sterkfontein Dam
Ek ry more van KZN na Clarens deur Golden Gate, en wil Bergville/Oliviershoek Pas/ Sterkfontein Dam om ry. Weet enigiemand hoe lyk die pad toestand? Die alternative is om Harrismith om te ry. Dankie.
Never too old to have a happy childhood
Frans, we were at Drakensville earlier in the year and the road over the pass had some roadworks over a very short distance less that 100m so was not too bad (there was no activity other that the sleeping guard in the stop & go hut). There was however a wash-away further along towards Harrismith which was virtually half of the road so one needs to be carefull around there. The section down from Drakensville to Bergville and to the N3 was rather potholed but as long as you are not going fast it's manageable. General condition is fair and we had not real trouble towing our on-road van along the route.
Travel safe
It sounds as if you would have travelled during the time that van Rheenen was white with snow. If you did travel via Oliviershoek pass did you also have snow there?
We were lucky to have driven down van Rheenen on Monday and was treated to a fantastic winter snow scene. There was snow all the way from Warden to below the pass. In South Africa and especially at this season this surely was a special experience which we thoroughly enjoyed.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

It sounds as if you would have travelled during the time that van Rheenen was white with snow. If you did travel via Oliviershoek pass did you also have snow there?
We were lucky to have driven down van Rheenen on Monday and was treated to a fantastic winter snow scene. There was snow all the way from Warden to below the pass. In South Africa and especially at this season this surely was a special experience which we thoroughly enjoyed.

Amfiteater wat sigbaar is vanaf daai roete
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ek ry more van KZN na Clarens deur Golden Gate, en wil Bergville/Oliviershoek Pas/ Sterkfontein Dam om ry. Weet enigiemand hoe lyk die pad toestand? Die alternative is om Harrismith om te ry. Dankie.

Dag Frans, ek weet nie of jy al daar gekom het nie.
Volgens inligting was daar padwerke met 'n ry en stop toe gang op Oliviershoek pas nader aan die onder punt waar daar van pad weg gebreek het aan die linkerkant as jy van Sterkfontein af kom op daai een draai net onder die op pad aansluiting.
Die pad het net weg geval en 'n hap aan die linkerkant ( baan) teen die grens draad, laat weet as julle wel verby gekom het of die alternatiewe route gevat was.
Ek het kennisse wat daar in daai omgewing ry en boer, my inligting kan te laat wees.
Mooi ry almal wat langpad vat die tyd van die jaar, ja ek gaan daai kant toe tot op Jagersrus by Drakensville vir 7 dae 10 de Nov 2023 tot 17 de Nov 2023 vir my eerste besoek.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Ons kuier gewoonlik Desembers so 2 of 3 dae in Drakensberge voor ons see toe gaan. Vir my is die R74 tussen Drakensville en N3 elke jaar slegter
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons het vandag eers teruggekeer na ‘n baie lekker trippie - Stoppenbly Clarens ( uitstekend), Forever Gariep (altyd puik), Mountain Zebra Nasionale Park(Kruger kan by klein boetie leer), Forever Plettenberg Baai ( puik) , Skurwekop Robertson (‘n juweel), Karoo Nasionale Park ( baie geniet) en weer terug via Gariep en Stoppenbly.
Op pad uit het Ek bedluit om Harrismith om te ry. Toe is daar ‘n ongeluk op van Reenen en moes ek omdraai en Bergville Sterkfontein om rei. Baie aangenaam. Geen probleme nie. Net bietjie padwerke.
Lesse geleer- Stoppenbly Clarens en Skurwekop Robertson hoogs aanbeveel. Bly weg van die Clarens restaurante - swak diens, swak kos, en vrek duur ð
Never too old to have a happy childhood
