English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 934
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 736
Share your best or worst experiences to help others out.

Olifant en wilde honde en SAPD

replies: 11
views: 320
25 Jul 2017 @ 21:18:04 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Baie goeie video met goeie einde. Kliek HIER

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 21:43:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Wow...dis n klomp wilde honde. Wie het ge-hooter vir die olifant?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 22:12:48 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 31 years

Wat 'n belewenis, gelukkige toeriste.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 22:35:12 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Wow...dis n klomp wilde honde. Wie het ge-hooter vir die olifant?

Die SAPD bakkie wat wou verby die mense in die karvaan kom wat die video geneem het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 09:11:28 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Dankie vir die deel Danie. Dis darm mooi om so baie wilde honde saam te sien.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 09:17:10 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Dankie dit geniet, wil net weet wat doen jy as jy karavaan aan het, my grootste vrees in KNP.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 09:24:21 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dis nou 'n beneukte ollie.smile

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 11:16:30 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
So olifant het ons omtrent 200m in Kaudum, Boesmanland in Namibia gejaag. Die sand is baie dik daar en ons kon nie vinniger ry om weg te kom nie. Die olifant kon ook nie vinneger nie, maar het nog kans gesien om ons intehaal. Gelukkig het hy opgegee voor ons boom oor die pad gekry wat sou beteken dat hy ons sou gevang het.
Indien jy boom oor die pad kry is dit "low range" eerste rat om verby te kom deur die duk sand. Die tannie was lank daarna bang vir olifante en wou nooit terruggaan soentoe nie. Daarna is ons weer twee keer terrug sonder verdere gevalle...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 14:47:11 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dankie dit geniet, wil net weet wat doen jy as jy karavaan aan het, my grootste vrees in KNP.

Die reverse as jy jou karavaan aan het is ook vir my een v d min vrese.

Ek dink nogal onder daai druk gaan mens swik en dit gaan lyk asof jy nog nooit gereverse het nie. Dis goed om te sien dat ollie wel gereageer het op die toeter en die aftog geblaas het.

Ek vind dit net eienaardig dat sonder dat mens te naby aan hulle kom dat hulle meer aggresief raak. Dalk kan die gereelde kampers hul mening lug. Daar is nou gereeld berigte en ek glo nie dis altyd die mense wat iets verkeerd gedoen het nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 17:32:24 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

My mening.

Ek vermoed die blaf/tjank van die honde het hom ge-irriteer. Moelik om te sien of hy in "musk" (is dit muskus ?) is. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 21:59:57 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Te laat om bo te redigeer.embarassedembarassed Die engels is nie "musk" nie. Dit is "musth" = bronstyd.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 10:52:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hy was somer lus en donner almal.
Lyk of iemand sy gat gekrap het.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za