English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 127
Total Replies: 227 598
Total Views: 82 275 824
topics: 585
replies: 3 588
views: 3 312 166
Share all those nice recipes with everybody...

Old time favourates

replies: 25
views: 9303
12 Jun 2016 @ 11:31:43 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Wie onthou "nastegaal konfyt"
Herman jy behoort nog van dit te onthou. As kind het my ma se suster daar duskant Harrysmith op n plaas altyd van die wilde swart/pers bessies konfyt gekook. Moes omtrent n skottelvol oes om n paar botteltjies te kry.
Laasweek met ons familie byeenkoms in jo-ies het ons in n chalet by magalies park hartebeespoortdam gebly en by Jasmyn inkopie sentrum weer van hierdie jempies gekry. Alte lekker, net duur. R50 per bottelkie. Daar was ook talle ander soorte soos kwepers en sulke bessie goete.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:21:00 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hi Johann,

Daardie konfyte lyk lekker daar, maar soos jy sê, net duur.

Ek is weer een wat van maklike resepte hou met min bestandele ..

Vrydag wys iemand vir my op die sel "piesang pannekoek" - lyk eerder na plaatkoekies:

3 piesangs fyn gedruk en meng 6 eiers in, bak in pan het Saterdag gemaak en vrou was nogal beindruk.

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:27:33 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Eks be-indruk. Aangesien die nat weer vra ve pannekoek.
Eks ook n ou ve min, maklike, gou bestandeel eetgoed.
Die piesang joppies, is dit al. Kom daar niks verder by nie.
Sommer nou gaan probeer.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:33:10 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Baie lekker konfyt daardie nagtegaal myne gekoop op Clarens en jy kan by hulle bestel en laat aflewer,weet nie wat dit kos nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:35:49 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Eks be-indruk. Aangesien die nat weer vra ve pannekoek.
Eks ook n ou ve min, maklike, gou bestandeel eetgoed.
Die piesang joppies, is dit al. Kom daar niks verder by nie.
Sommer nou gaan probeer.

Dis al - geen meel - geen bakpoeier - geen sout -onthou eier is self 'n reismiddel.

Toe ek bak was dit vir my eintlik 'n bietjie loperig in die groot pan - klein pan het nogal beter gedoen.

Ek dink 'n bietjie kaneel agterna sal nogal goed af gaan - geen suiker nie - piesangs is klaar soet.

In die ou einde is dit tog eie keuse om 'n bietjie aan te pas.

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:42:48 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Klink lekker, gaan dit probeer.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 09:53:38 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Willem kom maak n draai, ek sal genoeg bak.... almal hier is weg. Dit reen.
Bring net n dosyn eiers saam, ek het te min.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 10:10:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13445
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dis iets nuuts....lekker maklik...gaan ook probeer👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 18:31:26 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Daar is n stalletjie agter die Shell Garage in Hartenbos. Hy hou ook nastergal,goosberries,gokkoms,ens aan. Oeeeee hoe kry ek nou heimwee.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 18:52:43 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Ook Koos, ek het laas nastergalkonfyt op skool gehad, besonders lekker. Ek maar n sucker vir stalletjie konfyt, loop altyd met n botteltjie daar weg. Onlangs by Paternoster n botteltjie Meebos gery, dit is n dik stroop, magties dis lekker. Gooi so klompie stroop op my joghurt en hoenderkos, dit maak die oorlewings brekfis darem beter.
Blykbaar moet jy patat, skurwe brood met Meebos op, saam Snoek eet. Naaste aan Snoek hier is n skaaprib, sal hom so probeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 09:58:41 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Watlemoen konvyt(die groot blokke) en die ou melon and ginger die klein blokkies. Verbasind hoe baie van die ou lekker jam's en blikies kos nie meer beskikbaar is nie. Bakebeans is nie dieselvde nie, Bull Brand se boeliebeef ook nie meer lekker nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 07:57:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13445
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Eks be-indruk. Aangesien die nat weer vra ve pannekoek.
Eks ook n ou ve min, maklike, gou bestandeel eetgoed.
Die piesang joppies, is dit al. Kom daar niks verder by nie.
Sommer nou gaan probeer.

Oom Koos. Het jy toe van hierdie pannekoeke gemaak? Hoe het dit geproe?...wil dit oor lang naweek maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:41:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Het mos nie n kar gehad nie, was in ve diens en die winkels is n hele kilometer van my af, hopeloos te ver.
Maar ek gaan vandag, het nou piesangs en eiers.

Die ding van boelie beef. Jy kry allerhande make, maar dis corned"meat" en kos tussen 12 tot 18 per blikkie.
Die regte een van bullbrand is corned "beef" en hulle kos 35. Maar dis bees vleis. Die ander is gemeng met hoender etc etc etc..
Jy sien... daars nou goete in wat ek nie eet nie of te bang is om te eet.
Regte beef braai jy met uie en n blikkie indian tomato mix in jou paelapan buite as jy kamp. Dan druk jy met n opskep lepel so n duik in en bak die eiers daarin of jy vat soetrissies in ringe gesny en bak die eiers daarin. Toe ek lank terug kos moes maak ve die manne waar ons in angola of mosambiek gewerk het, het ons dit n bos pizza genoem.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:47:29 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ook Koos, ek het laas nastergalkonfyt op skool gehad, besonders lekker. Ek maar n sucker vir stalletjie konfyt, loop altyd met n botteltjie daar weg. Onlangs by Paternoster n botteltjie Meebos gery, dit is n dik stroop, magties dis lekker. Gooi so klompie stroop op my joghurt en hoenderkos, dit maak die oorlewings brekfis darem beter.
Blykbaar moet jy patat, skurwe brood met Meebos op, saam Snoek eet. Naaste aan Snoek hier is n skaaprib, sal hom so probeer.


Herman ek hoor deesdae braai hulle die ribbetjie so regop in n rooster aan die kant van die vuur. Even al is daar nog vlamme. Het dit nog nie probeer nie want Elma like nie ribbetjie nie, sy se dis te vet,,, maar as dit so gebraai word dan drup die vet af. Sal hare so braai en myne met vet.
Net jammer skaap is deesdae maar biki duur by supermarkte.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:52:40 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek sien nou die web en dink dit kan ook 'n lekker probeerslag wees vir die vakansie ?

http://www.jamaicatravelandculture.c...bully-beef.htm


1 tin of corned beef (also known as bully beef)
1 clove of garlic
1/2 a teaspoon of black pepper
1 onion
1 hot pepper (ideally Scotch Bonnet)
1/2 a sweet pepper
1 tomato
1 sprig of thyme
3 tbsp of water
Cooking

 Chop the onion, tomato, sweet pepper, hot pepper and crush the garlic

 Combine the beef, garlic and black pepper in a bowl
Mix together well

 Heat some oil in a frying pan
Add the onion, hot pepper, sweet pepper, tomato and thyme
Fry gently for about 10 minutes, stirring occasionally

 Add the beef mixture and the water to the pan
Fry gently for a further five minutes, stirring occasionally

Serving

 Serve for breakfast with fried plantains

Moet hom nog maak.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:56:21 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6379
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Julle laat al die spiere saamtrek van liss sies julle.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 10:01:31 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Julle laat al die spiere saamtrek van liss sies julle.

Maak een jy het mos tyd en môre is afdag laughing

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 10:35:42 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jip, klink lekker Willem. Ek self het baie fiemies maar Elma like nie die boontjies en die erge chillies nie. Sal maar dit verby hou.
Dankie dat jy die paelapan storie opgebring het. Was voor my tyd op diť forum. Wys jou net ons sal kort kort ou vergete drade moet vorentoe bring ve die nuwer manne want dis goete daardie wat nie in die argiewe gefile behoort te word nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 12:06:51 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Unc Koes as ek ribietjie braai, staan hy regop. die vet wat uitbraai loop dan af en seel die vleis lekker. wannier die koole reg is dan le jy die rooster plat om te tan. as jy hom dan eet, loop die sappe teen jou ken af............hoe lus is ek nou vir lekker skaap rib.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 14:02:07 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Unc Koes as ek ribietjie braai, staan hy regop. die vet wat uitbraai loop dan af en seel die vleis lekker. wannier die koole reg is dan le jy die rooster plat om te tan. as jy hom dan eet, loop die sappe teen jou ken af............hoe lus is ek nou vir lekker skaap rib.


Jip dink ek moet more so-iets doen. Jyt my ook nou erg lus gemaak.

Ek het nou daai piesang, eier gereg gemaak. Smaak is baaaaaie goed.

Nou. Moet n kleinklein pannetjie kry. Dan moet jy n vrugte kelkie bo-op improviseer met skuim room of roomys. Of n arbei gekerf bo-op met roomys..
Probleem is soos Dr. Drake sÍ, die beslag is te pap, daarom die klein pan.
As jy meel byvoeg verloor dit sy gesondheids aanslag.

Probeer weer en rapporteer.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 21:49:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13445
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Eks be-indruk. Aangesien die nat weer vra ve pannekoek.
Eks ook n ou ve min, maklike, gou bestandeel eetgoed.
Die piesang joppies, is dit al. Kom daar niks verder by nie.
Sommer nou gaan probeer.

Nog n eenvoudige een
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 10:59:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13445
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Nou net die piesang/eier pannekoek ding gedoen. Om eerlik te wees...dit was nie baie lekker gewees nie. Miskien sal dit beter smaak met bietjie vanilla essins?...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 13:59:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Nog n eenvoudige een

Ons hou nogal van gebakte patats. Jy kan dit in foelie toedraai en in die kole gooi.
Kan net dink wat daai amarula daaraan kan doen.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 14:04:44 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nou net die piesang/eier pannekoek ding gedoen. Om eerlik te wees...dit was nie baie lekker gewees nie. Miskien sal dit beter smaak met bietjie vanilla essins?...

Mos gesÍ jy moet aarbeie snipper en geklopte room opsit. Of roomys. Dit kan heeltemaal anders smaak. Miskien biki maroela ook bo-oor.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 19:40:51 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek het die resep vir piesangpannekoek 'n rukkie terug op internet gesien.  Ek het toe gedink ek glo nie ek sal daarvan hou nie.  Die piesangsmaak is nie vir my nie.  Koos, teen die tyd dat ek al daardie goeters moet opsit om dit op te dollie, maak ek maar eerder 'n doodgewone boerepannekoek met suiker en kaneel.laughing  Dit is mos vir ons, soos jy sê, 'n "old time favourite".laughing   Geert, ek moet darem sê, ek is heel beindruk met hoe jou panekoek lyk, ek het gedog dat sal 'n loperinge spulletjie wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 22:40:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dis die maroela..... dis hulle wat my kop omdraai. Dit moet nou oor gewone pannekoek ook wees.
Nou soek ek die maroela tert resep.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required