English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 365
Total Views: 83 847 057
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 120

Old jurgens stabelizer

replies: 38
views: 508
21 Jan, 2019 @ 12:29:47 pm
Christian1100
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Jan, 2019

Good day. I am looking for annold jurgens stabelizer if any has one please. (That they would like to sell) 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan, 2019 @ 12:38:56 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 57 years

Welkom Christian ek het myne vir n forum lid gegee maar ek glo jy sal een kry

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan, 2019 @ 13:12:10 pm
Christian1100
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Jan, 2019

Ek hou styf duim vas oom. Baie dankie. Wardeur dit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan, 2019 @ 19:30:27 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 25 Apr, 2017
Experience: 30 years

Hi Christian watse stabelizer soek jy is dit spesefiek vir n Jurgens of kan n Tando ook Werk?

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
21 Jan, 2019 @ 19:58:57 pm
Willie54
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 29 Dec, 2009
Experience: 46 years

Hi Christian ek glo dit is die jurgens met enkel disselboom .Hy gebruik die ou een met die kettings ,is dit die een wat jy soek ?Waar woon jy Christian ,ek moet so  stabiliseerder hê sal met so bietjie moet soek  ,dit is eintlik 2, want hulle kom aan weerskante van die disselboom .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan, 2019 @ 20:29:28 pm
Andrew
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 447
Joined: 22 Apr, 2007
Experience: 32 years

Good day. I am looking for annold jurgens stabelizer if any has one please. (That they would like to sell) 

I have one. The one arm is slightly longer than the other. Anyone know if that is normal?

Where are you located?

Cheers

One too many wasted sunsets, one too many for the road.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 04:58:27 am
Christian1100
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Jan, 2019

Hi Christian watse stabelizer soek jy is dit spesefiek vir n Jurgens of kan n Tando ook Werk?

goeie dag.soek die een met die twee arms spesefiek vir ou jurgens dankie

Hi Christian ek glo dit is die jurgens met enkel disselboom .Hy gebruik die ou een met die kettings ,is dit die een wat jy soek ?Waar woon jy Christian ,ek moet so  stabiliseerder hê sal met so bietjie moet soek  ,dit is eintlik 2, want hulle kom aan weerskante van die disselboom .

goeie dag. Dis reg ja.dieeen met die twee arms ja. Is reg

I have one. The one arm is slightly longer than the other. Anyone know if that is normal?

Where are you located?

Cheers

hi. I am located in vereeniging. I do not know if this is normal. This is my first caravan 

Thanx to all

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 06:03:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

The two arms should be the same length. You did get various models of them.

The Caravan my perants had made use of the same type of stabilizers but they did not have chains on the end they had cables with a eyeled on the tip. The "U" stabilizer bracket that was bolted onto the "disselboom" drawbar had two hooks at different levels on each side.

With the chain you had a bit more adjustment on the height that you hook the stabilizing arm on.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 06:21:50 am
Andrew
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 447
Joined: 22 Apr, 2007
Experience: 32 years

Hi,

these come from from a Jurgens Champion B. The are hand forged forged which may explain the length differences. The have chains on the end

Christiaan, I am in Alberton and you are welcome to them, I don't want any money for them. I dont have the part that goes on the towbar though so they may be useless without that.

One too many wasted sunsets, one too many for the road.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 08:01:48 am
Willie54
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 29 Dec, 2009
Experience: 46 years

Hi Christian, Die wat ek het ,is dieselfde lengte, met die kettings op die punte, dit is die regtes wat jy soek  .Ek gaan hulle soek, dan sal ek jou laatweet .Stuur vir my jou e -mail adres .Die probleem is net, ek is bietjie vêr van jou af, maar ons kan dalk n plan maak, ek gaan daar verby op N1,  as ek Pretoria toe gaan .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 08:08:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Dis nou great man. Sommer twee mense wat bereid is om te help.

Christian het jy die korrekte sleep haak wat die groot gate het weerskante van die sleepbal.

Die stabiliseerders druk deur daai gate  en word met 'n veiligheids pen/knip in posisie gehou.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 08:26:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Hier is twee voorbeelde van hoe die Jurgens sleep bal of plaat lyk wat jy nodig het. Hierdie eerste foto is die korrekte sleep bal die een bo in die foto.

Die volgende foto is 'n plaat wat jy kry en dit dan saam met 'n konvensionele haak gebruik. Let wel dat op die foto is die stabiliseerders van bo af in gedruk en dit is nie korrek nie. Kyk ook na die veiligheids penne/knippe wat die stabiliseerder op hul plek hou

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 09:42:34 am
Christian1100
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Jan, 2019

Hi,

these come from from a Jurgens Champion B. The are hand forged forged which may explain the length differences. The have chains on the end

Christiaan, I am in Alberton and you are welcome to them, I don't want any money for them. I dont have the part that goes on the towbar though so they may be useless without that.

i would be glad to take them. Plate i can make. My no is 0769994580 please foward me details as i am going through there tonight. Than you so much

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 09:42:37 am

22 Jan, 2019 @ 09:52:11 am
Christian1100
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Jan, 2019

Hi,

these come from from a Jurgens Champion B. The are hand forged forged which may explain the length differences. The have chains on the end

Christiaan, I am in Alberton and you are welcome to them, I don't want any money for them. I dont have the part that goes on the towbar though so they may be useless without that.

i would be glad to take them. Plate i can make. My no is 0769994580 please foward me details as i am going through there tonight. Than you so much

Hi Christian, Die wat ek het ,is dieselfde lengte, met die kettings op die punte, dit is die regtes wat jy soek  .Ek gaan hulle soek, dan sal ek jou laatweet .Stuur vir my jou e -mail adres .Die probleem is net, ek is bietjie vêr van jou af, maar ons kan dalk n plan maak, ek gaan daar verby op N1,  as ek Pretoria toe gaan .

baie dankie. My adres is cpkriel@gmail.com as ek nie reg kom met die ander nie sal ons gesels. Ek sê baie dankie. Ek wardeur dit baie

Hier is twee voorbeelde van hoe die Jurgens sleep bal of plaat lyk wat jy nodig het. Hierdie eerste foto is die korrekte sleep bal die een bo in die foto.

Die volgende foto is 'n plaat wat jy kry en dit dan saam met 'n konvensionele haak gebruik. Let wel dat op die foto is die stabiliseerders van bo af in gedruk en dit is nie korrek nie. Kyk ook na die veiligheids penne/knippe wat die stabiliseerder op hul plek hou

baie dankie vir die fotos. Een om by my wrrk het so n plaat en sal vir my een maak van hom af. Wardeur die hulp baie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 09:54:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Chapperig ........................... dan behoort jy binnekort uitgesorteer te wees.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan, 2019 @ 21:52:52 pm
Andrew
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 447
Joined: 22 Apr, 2007
Experience: 32 years

Christiaan,

Ek ry Saterdag Vaal Dam toe. Ek ry die R59nend dan die R 711. Ek ry verby julle. Kan on erens oppad ontmoed?

One too many wasted sunsets, one too many for the road.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan, 2019 @ 06:16:53 am
Christian1100
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Jan, 2019

Ons kan so reel ja. Ek bly nie ver van die R59 af nie bai naby aan ring road en voortrekker afritte. Stuur my asb u nommer dan kan ons so reël. My epos is cpkriel@gmail.com.baie baie dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan, 2019 @ 06:21:54 am

23 Jan, 2019 @ 06:21:55 am

23 Jan, 2019 @ 06:37:01 am
Christian1100
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Jan, 2019

Jammer vir 3 replys. Internet sleg vandag. Bly hang

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan, 2019 @ 20:41:38 pm
Andrew
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 447
Joined: 22 Apr, 2007
Experience: 32 years

You have mail.

One too many wasted sunsets, one too many for the road.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb, 2019 @ 13:02:50 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Hentie ek bring die draad vorentoe.

Kyk na die fotos veral. Dit sal jou wys hoe die haak op jou voertuig moet lyk vir die regte tipe twee arm stabiliseerders wat saam met jou wa uitgekom het.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb, 2019 @ 13:42:30 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 18 Jun, 2018
Experience: 15 years

Dankie Leon,

As daar iemand op die draad is wat dalk nog 'n stel beskikbaar het laat weet asb. Ek is in Centurion. Verkieslik stel met die backing plate wat egter die hak kom ook.

Aircon sit nou waar die U-bracket moet kom so sal kyk wat gedoen kan word om hulle te hak.

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb, 2019 @ 13:47:32 pm

15 Feb, 2019 @ 13:50:35 pm

15 Feb, 2019 @ 13:56:50 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 18 Jun, 2018
Experience: 15 years

jammer internet het gehang embarassed

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb, 2019 @ 16:08:36 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 18 Jun, 2018
Experience: 15 years

Hi Christian, Die wat ek het ,is dieselfde lengte, met die kettings op die punte, dit is die regtes wat jy soek  .Ek gaan hulle soek, dan sal ek jou laatweet .Stuur vir my jou e -mail adres .Die probleem is net, ek is bietjie vêr van jou af, maar ons kan dalk n plan maak, ek gaan daar verby op N1,  as ek Pretoria toe gaan .

Willem,

het jy dalk nog jou stel beskikbaar?

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb, 2019 @ 12:15:37 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 18 Jun, 2018
Experience: 15 years

Hier is twee voorbeelde van hoe die Jurgens sleep bal of plaat lyk wat jy nodig het. Hierdie eerste foto is die korrekte sleep bal die een bo in die foto.

Die volgende foto is 'n plaat wat jy kry en dit dan saam met 'n konvensionele haak gebruik. Let wel dat op die foto is die stabiliseerders van bo af in gedruk en dit is nie korrek nie. Kyk ook na die veiligheids penne/knippe wat die stabiliseerder op hul plek hou

Leon,

Ek het die die 2 bars gekry met die kettings. Let wel my hak is 300mm van die grond af maar as ek daai arms van onder insit met die boog van die arms raak dit aan die grond.

Campworld waar ek dit gekry het se dit moet van bo inkom so ver hulle weet. Daar is 'n wasser by op elk wat vir my ook se dit moet van onder af in kom.

Waar sal ek 'n foto of voorbeeld kry van die setup soos dit met wees?

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb, 2019 @ 13:03:23 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 18 Jun, 2018
Experience: 15 years

Ek het toe een gekry! En met Jurgens fabriek bevestig van onder af op. sealed

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb, 2019 @ 13:08:25 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 18 Jun, 2018
Experience: 15 years

Ek het toe een gekry! En met Jurgens fabriek bevestig van onder af op. sealed

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb, 2019 @ 06:56:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Hier is twee voorbeelde van hoe die Jurgens sleep bal of plaat lyk wat jy nodig het. Hierdie eerste foto is die korrekte sleep bal die een bo in die foto.

Die volgende foto is 'n plaat wat jy kry en dit dan saam met 'n konvensionele haak gebruik. Let wel dat op die foto is die stabiliseerders van bo af in gedruk en dit is nie korrek nie. Kyk ook na die veiligheids penne/knippe wat die stabiliseerder op hul plek hou

Russouw here is the topic I was refering to for your caravan.

The stabilizer arms and towball or stabilizer bracket can be seen in the photos.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar, 2019 @ 14:38:28 pm
Thys123
New Member
81% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 05 Mar, 2019
Experience: 49 years

Goeie dag. Daar is nie dalk erens nog n stelletjie ou stabilizer arms vir n Jurgens nie? Asseblief. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar, 2019 @ 16:38:21 pm
Christian1100
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Jan, 2019

Thys. Stuur my n mail

Cpkriel@gmail.com 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar, 2019 @ 16:59:06 pm
Anonymous

Ek het die stuk wat aan agterkant by trekstang/bal vaskom. Die dik staal een met die gate waar stabiliseerder inhaak.

Gratis.

Ek is van Klerksdorp.

Frans

fppretorius@gmail.com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar, 2019 @ 17:17:29 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 18 Jun, 2018
Experience: 15 years

Ek is nog opsoek na die U-bracket met hakkies wat op wa vas kom as iemand een iewers het.

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar, 2019 @ 15:51:27 pm
Thys123
New Member
81% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 05 Mar, 2019
Experience: 49 years

Hentie, ek is seker ons kan myne as n voorbeeld gebruik en een maak/laat maak. dis regtig net n stuk "squere tubing" wat gebuig is met hakies aan gesweis en n plaat in die middel waar hy vasbout aan die disselboom. Die gasbottel houers (ringe) is ook aan hom vas gesweis. In die dae toe daai Jurgense volop was het baie manne die hele bracket omgedraai sodat die gasbottels vorentoe wys. Die spasie tussen die bracket en die karavaan is dan gebruik om n spaarwiel te monteer (daar waar jou aircon is). Enigste lollery was dan moet jy elke keer die een gasbottel afhaal voor die jockey wiel se slinger kan draai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar, 2019 @ 15:54:01 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 18 Jun, 2018
Experience: 15 years

Hentie, ek is seker ons kan myne as n voorbeeld gebruik en een maak/laat maak. dis regtig net n stuk "squere tubing" wat gebuig is met hakies aan gesweis en n plaat in die middel waar hy vasbout aan die disselboom. Die gasbottel houers (ringe) is ook aan hom vas gesweis. In die dae toe daai Jurgense volop was het baie manne die hele bracket omgedraai sodat die gasbottels vorentoe wys. Die spasie tussen die bracket en die karavaan is dan gebruik om n spaarwiel te monteer (daar waar jou aircon is). Enigste lollery was dan moet jy elke keer die een gasbottel afhaal voor die jockey wiel se slinger kan draai.

Ek sal dit baie waardeer, maklik om te bou as jy sample het en ook kan meet presies waar hy op die wa moet vaskom.

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar, 2019 @ 08:35:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ai man dis darem lekker om te sien hoe die kamp gemeenskap mekaar help. Vinnig vinnig word mense se uitdaagings uit die weg geruim.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required