English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 173
Total Views: 83 292 344
topics: 11 632
replies: 139 997
views: 39 364 904
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oasis of Port-O-Call

replies: 4
views: 195
21 Nov 2020 @ 05:56:41 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1073
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ons wil vroeg volgende saar net na die skoolvakansie Suidkus toe vir so vyf dae. Ek oorweeg of Oasis in Uvongo ( Flip en TIlla 6 sterre) of Port-O-Call in Trafalgar (F en T 5). Was enige van julle onlangs daar.  Watter een be veel julle aan, of is daar ‘n beter opsie. My vereistes is mooi staanplek, mooi skoon ablusies, sekuriteit, redelik naby die see (wil bietjie lyn nat maak) , beskud teen wind, en ‘n swembad.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 10:48:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek was nog nie by Oase nie, so kan nie sê watter een is beter nie, maar Port o Call by Trafalgar het die pragtigste kilometers wit strande. As jy wil lyn natmaak vanaf die strand, sou ek dink Trafalgar gaan beter opsie wees....ook baie stiller. Kamp is op die strand agter n duin...baie skaduwee staanplekke.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 10:54:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie mooi geleë

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 14:56:34 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 657
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Jy kan ook TO Strand sterk oorweeg.

Hy voldoen aan al jou vereistes.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2020 @ 14:02:51 pm
Wegisons
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 07 Dec 2015
Experience: 54 years

Probeer ook gerus iLanga karavaan park , Banana Beach ,so 10 km van Port Shepstone

Ideaal vir hengel en sal aan jou vereistes voldoen

none
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za